The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Be My Guest Lodge | TravelGround
+54

Be My Guest Lodge

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 20 reviews for Be My Guest Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.2/5
Grietjie D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grietjie D

Baie gerieflik

Mooi skoon slaapplek, genoeg parkeerplek en die ligging is baie goed. Vriendelike gasheer. Alles was reg in die kamer en daar was genoeg beddegoed om nie koud te kry nie.

Ronel V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Absolutely pleasure.

Vriendelike diens. Fantastiese kamers. Waarde vir jou geld. Sal volgende keer weer daar wil bly.

Celia B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celia B
With spouse/partner

Dit is baie rustig.

Die gasheer gaan die ekstra myl om sy gaste te akkomodeer.

Be My Guest Lodge's response

Baie dankie Celia. Dit was 'n plesier om julle hier te he.

Hoop ons sien julle gou weer met Bella natuurlik.

Groete
Deon

Be My Guest Lodge
Anette S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anette S
On business

Die vriendelike ontvangs het my sommer dadelik laat tuis voel.

Die kamer is uiters netjies en gerieflik. Deon het uit sy pad gegaan om seker te maak dat alles reg is en my laat voel ek is die belangrikste gas. Ek sal defnitief weer in die toekoms daar oorbly. Dit was 'n aangename ervaring.

Be My Guest Lodge's response

Dankie vir die terugvoer. Dit was ons plesier om jou hier te he.

Be My Guest Lodge
Johan E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan E
With spouse/partner

My wife and I slept over one night, it was pleasant, clean and the staff was friendly.

The guesthouse was easy to find. Location was not ideal but it is not too far from some eateries. The sleeping units are safe, but the car parking is open and cars are visible from the street.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek en my vrou het een aand oorgeslaap, dit was aangenaam, skoon en personeel was vriendelik.

Die gastehuis was maklik om te vind. Ligging was nie ideaal nie maar dit is nie te ver van sommige eetplekke. Die slaap eenhede is veilig maar die motorparkering is oop en karre is sigbaar van die straat af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ane K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ane K
With spouse/partner

Ons het 'n vinnige, nie te ver van Kaapstad, plekkie gesoek omdat ons nie geweet het hoe laat die tennis sou klaarmaak nie. Die ligging was ideaal en die bestuurder het moeite gedoen om ons in die laat ure te ontvang.

Be My Guest is 'n gerieflike oornagplek vir besigheidsmanne of toeriste wat op pad is na 'n volgende bestemming. Voertuie is veilig en dit was 'n rustige omgewing om in tuis te gaan.

Dave R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dave R
With spouse/partner

Goeie en lekker verblyf.

Netjiese en praktiese kamers. Goed geleë indien mens die Kaapse Skiereieland en Boland wil verken. Goeie kliëntediens.

Leon L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon L

Baie netjies en prakties. Pragtige tuin.

Ons was uiters professioneel ontvang en ons verblyf was uit die boonste rakke.

Etienne K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Etienne K

Uitstekende reëlings - baie vriendelik ontvang - en goeie bystand (het probleem met my kar gehad- goeie advies).

My kinders het by Be My Guest Lodge gebly. Baie gelukkig met diens en vriendelik ontvang. Baie netjies en rustig. Ligging is goed. Sal verseker aanbeveel.

Be My Guest Lodge's response

Baie Dankie Ettienne vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Harold.
Bestuurder.

Be My Guest Lodge
Tommy D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommy D
With spouse/partner

Gerieflik.

Eienaar is baie vriendelik en sprankelend. Die skoonmaakdienste was altyd vroeg besig om skoon te maak.

Willem N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Willem N
With spouse/partner

We spent a few nervous nights here.

After we were almost robbed on Christmas by two scam artists who had somehow gained access, we were quiet uncomfortable for the rest of our stay. I didn't know if my valuables were safer in the room or in the car which had to be parked outside the security gate. Other than that, the room was quite mediocre. It was well located, close to the beach and 2 shopping centres with more than enough eateries nearby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het 'n paar senuwee-agtige nagte hier deurgebring.

Na ons op kersaand byna in ons kamer beroof is deur 'scam artists' wat op een of ander manier toegang verkry het, was ons die res van ons verblyf maar ongemaklik hier. Ek het nie geweet of ek my waardevolle items eerder in die kamer of my motor wat buite die sekuriteitshek staan moet los nie. Verder was die kamer maar 'mediocre'. Dis wel goed geleë, naby die strand en 2 winkelsentrums, met volop eetplekke naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annene M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annene M
With spouse/partner

Convenient and neat.

Be My Guest is not right next to the beach, yet very close to it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjies.

Alhoewel Be my Guest nie op die strand lê nie, is dit baie naby.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre P
With spouse/partner

It was the first, but definitely not the last time we stay there.

Although we only stayed one night, everything was in order. Due to circumstances, we only arrived at midnight, but Greg still went out of his way to offer us the best service. He was extremely patient, friendly and helpful. It really is an excellent place for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n eerste keer maar beslis nie laaste keer dat ons hier sal bly nie.

Alhoewel net een nag was alles in plek. Weens omstandighede het ons eers twaalfuur die aand hier aangekom en nogtans het Greg uit sy pad gegaan om die beste vir ons te gee. Hy was baie geduldig, vriendelik en in alle opsigte hulpvaardig. Dis regtig 'n lekker plek om te oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sias C - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sias C
Individual traveler

Lekker gebly.

Goed ontvang en rustig gebly.

Andre W - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre W
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ina B - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ina B
On business

Skoon gastehuis.

Beperkte DStv-kanale; geen seep of sjampoe in die badkamer; geen filterkoffie by ontbyt beskikbaar. Gegewe dat ek bg. geriewe in hotelle in Afrika kon vind, was dit 'n teleurstelling by dié fasiliteit. Die fasiliteite wat wel beskikbaar was, was van goeie gehalte.

Paul L - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Paul L
With spouse/partner

Baie ontspanne, rustig, mooi musiek met ontbyt en Afrikaans!

Parkering kom nie so veilig voor nie, hoewel ons geen probeleme ervaar het nie. Die res van die verblyf was baie lekker en veilig.

Fransien D - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Fransien D

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Joha C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joha C
Family with teenagers

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Eurika J - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eurika J
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 51 Porterfield Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARm4O39zkOhR1tHJWHQk7WMfBI5cXMKmImfK7jWUs6Ud5dpZa8l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R790  per night (for 2 people) 20 5 1 5 51 Porterfield Road Bloubergstrand 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.816834016899 18.483542203903
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!