Be Still Guest House
Review Summary
Alta N - May 2022
Overall score
Veilig, skoon en gerieflik.
Neil E - May 2022
Overall score
Rustige nagrus.
Be Still Guest House 's response
Baie dankie Neil. Hoop om julle gou weer te sien.
Zelda H - May 2022
Overall score
Ontvangs en plekkie baie netjies. Net bietjie beknop en spasie min vir 2 gaste.
Charles F - Apr 2022
Overall score
Easy, awesome.
Lucas S - Apr 2022
Overall score
Lekker oornaggeriewe wat my gepas het.
Nolene L - Apr 2022
Overall score
Netjies, goed toegerus vir 'n 1 nag verblyf.
Be Still Guest House 's response
Dankie Nolene. Hoop om weer te sien.
Magdel
Lebeau F - Mar 2022
Overall score
Great value.
Estelle G - Aug 2021
Overall score
Perfekte Paarl-oornag.
Johann A - Jun 2021
Overall score
Goed voorbereid en vriendelik.
Nadia C - Jun 2021
Overall score
Heerlik, warm gebly by Be Still! Sal definitief aanbeveel.
Piniel M - Jun 2021
Overall score
Super good.
Coenie V - May 2021
Overall score
Heerlik gekuier
Albertus C - May 2021
Overall score
Troue.
Carel V - Apr 2021
Overall score
Atletiek deelname.
Piniel M - Apr 2021
Overall score
Nice and short.
Rolandi G - Dec 2020
Overall score
Baie lekker gekuier.
Lindy M - Mar 2020
Overall score
Very satisfied, the room just a bit small, but was very impressed with the neatness and friendly reception on arrival.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede, die kamers net bietjie klein, maar was baie beïndruk met die netheid en baie vriendelik ontvang met aankoms.
Sal weer van gastehuis gebruik maak ─ baie gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizelle V - Feb 2020
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Pragtige, netjiese kamer met alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mario R - Nov 2019
Overall score
Fantastic place to spend the night with beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek om te oornag met pragtige uitsig.
Baie lekker bed and breakfast met mooi uitsig en baie vriendelike eienaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anria V - Oct 2019
Overall score
Baie vriendelik, aandag aan fyn detail, netjies en skoon, puik beddegoed en verrassend stil.
Christelle V - Oct 2019
Overall score
Was baie netjies en definitief goeie waarde vir geld.
Elbé B - Sep 2019
Overall score
Friendly reception, very neat room and quiet atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs, baie netjiese kamer en rustige atmosfeer.
Ek is vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Dis stil en rustig en die kamer was baie netjies. Dis naby 'n inkoopsentrum wat gerieflik is. Die beskuit en moerkoffie (met 'n plunger) is 'n bonus! Daar is 'n baie lekker stort en 'n mens wag glad nie lank vir warm water nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ericka V - Aug 2019
Overall score
Goeie ontvangs, vriendelik en netjiese eenheid.
Johann H - Jul 2019
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Kamer was werklik skoon en netjies. Ons is vriendelik en professioneel ontvang en die sekuriteit was meer as voldoende. Die enigste negatiewe kommentaar is dat daar geen stoele in die kamer was nie (a.g.v. tekort aan spasie).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ruth H - Jun 2019
Overall score
Pleasant.
Nico V - Apr 2019
Overall score
Great.
Willouw G - Apr 2019
Overall score
Dit was baie rustig en naby waar ek moes wees.
Frederick G - Mar 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die kamers was almal stil, skoon en netjies. Vriendelike gasvrou en heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannie K - Jan 2019
Overall score
Clean, neat room.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjiese kamer.
Be Still Gastehuis is beslis aan te beveel, netjies en skoon, veilig en stil. Kort net dalk 'n bekertjie om water in ketel te gooi as iemand baie koffie drink en bottel water nie genoeg nie. Kamer het ook nie veel spasie nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise G - Jan 2019
Overall score
Fantastic. Hostess went through so much trouble with the breakfast menu!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties. Gasvrou het soveel moeite gedoen met die ontbytspyskaart!
Goeie waarde vir geld! Gasvrou is fantasties! Heerlike ontbyt en soveel moeite met die kersdag-ontbyt gedoen. Netjies. Skoon. Sal beslis weer hier bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henkie L - Dec 2018
Overall score
Affordable.
Lize R - Aug 2018
Overall score
Very neat and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en skoon verblyf.
Dit was vir ons 'n baie aangename ervaring. Die gasvrou is dierbaar en die ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Natasha V - Jul 2018
Overall score
Had a great stay in Paarl.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly in Paarl.
Die kamers is baie mooi, modern en goed ingerig. Baie dankie vir die heerlike beskuit. Ontbyt was lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ezanda B - Jul 2018
Overall score
Home away from home!
Zanne R - Jul 2018
Overall score
Wat 'n wonderlike verblyf!
Izak Petrus S - May 2018
Overall score
Kamers is wonderlik!
Alberts B - May 2018
Overall score
The room was neat and we slept wonderfully.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die kamer was netjies en ons het heerlik geslaap.
Ons het oornag na 'n troue. Die ligging was ideaal, die kamer was netjies en ons het werklik lekker gebly. Ek kan die gastehuis aanbeveel. Werklik waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corné V - May 2018
Overall score
Netjies, vriendelik en baie gerieflik.
Mike L - Apr 2018
Overall score
Skoon, nuut, sonder fieterjasies en is prakties.
Read moreGert V - Apr 2018
Overall score
Netjiese, gerieflike verblyf met vriendelike diens en heerlike ontbyt in jou kamer.
Liza V - Apr 2018
Overall score
Netjies verblyf.
Read moreLeigh V - Apr 2018
Overall score
Lovely room and welcoming hosts.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 121 Bergrivier Boulevard, Paarl, 7646, Western Cape
- All ages welcome