Bloubergstrand Accommodation at Beach Boulevard 102 | TravelGround
+23

Beach Boulevard 102

50 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 50 reviews for Beach Boulevard 102
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Annarie A - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annarie A
With spouse/partner

Heerlik gekuier en die uitsig is pragtig!

Sien sterre.

Melinda V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melinda V
With spouse/partner

Very nice. Enjoyed our stay. Very good location.

Very good location, will come back.

Fransune C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransune C
With spouse/partner

Awesome!

Ons het so lekker gebly. René is ‘n awesome mens. Sal enige tyd teruggaan.

Beach Boulevard 102's response

Baie dankie vir die mooi resensie Fransune! Kom kuier weer.

Beach Boulevard 102
Roy K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy K
With spouse/partner

Uitstekend geleë met pragtige uitsig oor see en op Tafelberg en Robbeneiland, vriendelike en hulpvaardige ontvangs, goed toegerus en veilig, ook vir motor.

Sien sterre.

Beach Boulevard 102's response

Baie dankie! Ek is bly julle het lekker gekuier!
Groete,
Rene

Beach Boulevard 102
Piet P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet P
On business

Nice.

It was very nice. Will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Dit was baie lekker. Sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beach Boulevard 102's response

Ek is baie bly julle het lekker gebly.
Mooi bly

Rene

Beach Boulevard 102
Megan B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan B
With spouse/partner

What a nice little apartment and friendly owner.

The owner was really friendly and welcoming, apartment is close to Bayside Mall, everything is accessible. I loved the beach view. Really relaxing. Thank you.

Beach Boulevard 102's response

So glad you enjoyed your stay Megan.
Regards,
Rene

Beach Boulevard 102
Nick D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick D
With spouse/partner

Ons is baie gelukkig en het lekker gebly.

Die uitsig op Tafelberg en die see is baie mooi, die see is binne loopafstand van die woonstel. Dit is ideale verblyf vir 2 persone.

Beach Boulevard 102's response

Ek is baie bly dat lekker gekuier het.
Mooi bly.

Rene

Beach Boulevard 102
Muller T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Muller T
With spouse/partner

Lekker sentraal, naby aan alles.

Baie sentraal geleë, mooi uitsig oor die hele hawe en Tafelberg.

Cherise P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cherise P
With spouse/partner

Mooiste uitsig en netjies.

Beach Boulevard sien ons hopelik gou weer. Mooiste uitsig, uitstekende ligging en baie netjies. Alles wat mens nodig het!

Beach Boulevard 102's response

Baie dankie vir die mooi, positiewe woorde kom kuier gerus weer!

Groete
Rene

Beach Boulevard 102
Albertus V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Albertus V
With spouse/partner

Ongelukkig.

Ongelukkig sal ek nie Beach Boulevard 102 aanbeveel nie.

Freddie G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie G
With spouse/partner

Very centrally located close to great restaurants.

The view is breathtaking. Why go overseas if you have this here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie sentraal geleë naby uitstekende eetplekke.

Die uitsig is asemrowend. Waarom oorsee gaan as jy dit hier het .

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beach Boulevard 102's response

Dankie Freddie, bly julle het dit geniet.
Rene

Beach Boulevard 102
Ihan V - May 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Ihan V
Family with young children

Expensive and was dirty.

Beautiful place but for the price I paid I would've thought it would be clean. We didn't even want to use the bath. Luckily we had flip flops for the shower. Would be a nice experience if we could stay in a clean place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Duur, en was vuil.

Baie mooi plek, maar vir die prys wat ons betaal het, sou jy dink die plek sal skoon wees, maar ons wou nie eers die bad gebruik nie. Het gelukkig plakkies gehad vir die stort. Sal 'n baie lekker ervaring wees as jy gemaklik in 'n skoon plek kan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beach Boulevard 102's response

Ek is baie jammer daarvoor! Ek kyk self na die skoonmaak en vuil was dit verseker nie! Dit is n baie ou gebou en dit is vlekke wat in die bad is! Die hele woonstel word elke keer uitgewas en geskrop na mense in was!
Jammer dat julle gevoel het dit is vuil!
Julle moes my net gebel het en ek sou dadelik daar gewees het!
Rene

Beach Boulevard 102
Natasja R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasja R
With friends

Pragtige ligging.

Lieflike uitsig, baie lekker gebly dankie.

Ingrid M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ingrid M
With spouse/partner

Lekker, Blouberg winderig.

Stort heeltemaal te laag en knap.

Phillip C - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip C
With spouse/partner

Very nice location and accommodation.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ligging en verblyf.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre O - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
Individual traveler

Unbelievable!

What an unbelievable place. Everyone needs an experience like this. Definitely the best value for money ever!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Wat 'n ongelooflike plek. Elke mens het so 'n belewenis nodig. Beslis die beste waarde vir geld ooit!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pine P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pine P
With spouse/partner

Lovely accommodation and very clean and neat.

Beach Boulevard is a clean and neat place with enough equipment and facilities to make the stay as pleasant as possible. The hostess, Rene, was very friendly and helpful. The unit had good safety and is within walking distance from the beaches and shops with an unbelievable view, sunsets and beaches.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf en baie skoon en netjies.

Beach Boulevard is 'n skoon en netjiese verblyf met genoeg toerusting en fasiliteite om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die gasvrou, Rene, was uiters vriendelik en behulpsaam. Die eenheid het goeie veiligheid en is loopafstand vanaf die strande en winkels met ongelooflike uitsig en sonsondergange en strande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adrie V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie V
With spouse/partner

Fantastic view.

Very clean and neat. Stunning holiday place, especially if you want to be on the doorstep of the ocean. Thank you, we will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese uitsig!

Baie skoon en netjies. Puik vakansieplekkie veral as jy op die see se voorstoep wil wees. Baie dankie ons sal enige tyd weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maritha D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha D
With spouse/partner

The apartment is comfortable and well-equipped.

The view is stunning and the location good/central, but the it is a very noisy corner because of the traffic. The main road is is noisy from early in the morning until late at night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Woonstel baie gerieflik en goed toegerus.

Hoewel die uitsig pragtig is en ligging baie sentraal is, is dit 'n ongelooflike lawaaierige hoek wat die verkeer betref. Die hoofstraat dreun en druis van vroegdag tot laatnag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emmie B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emmie B
With spouse/partner

Very nice and the view is excellent.

The service of the owner/agent was very good. Beautiful view and comfortable accommodation. Very comfortable bed. I would have liked it if cleaning services were included. I only found instructions for the oven later and there were no instructions for the washing machine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en die uitsig is onverbeterlik.

Die diens van die eienaar/agent was baie goed. Pragtige uitsig en gerieflike blyplek. Baie gemaklike bed. Ek sou graag 'n skoonmaakdiens ingesluit wou gehad het. Aanwysings vir die stoof het ek eers later ontdek, en daar was geen aanwysings vir die gebruik van die wasmasjien nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emmie N - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emmie N
With spouse/partner

Very relaxing and awesome views!

Everything was great. Tidy and clean accommodation. Very comfortable and close to all the restaurants and malls. Gosh! It was awesome and we managed to do so many things in just a few days. We recommend Beach Boulevard 102 whole-heartedly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie relaxing en awesome views!

Alles was great. Verblyf baie netjies en skoon. Baie gerieflik en is by alle restaurante en inkopiesentrums. Sjoe dit was awesome en ons het soveel dinge in die paar dae gedoen. Verseker is 102 'n aanbeveling.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adriana S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriana S
With spouse/partner

Baie aangename verblyf en uitstekende ontvangs van René, die eienaar.

Heerlike verblyf, pragtige uitsig en vriendelike ontvangs. Uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer hier bly.

Marina H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Marina H
With spouse/partner

Onder konstruksie, met 'n groot lawaai, verf-reuke en woonstel se hysbak het nie gewerk nie.

Ons moes baie bagasie met baie moeite in die woonstel kry en weer uitkry. Swak. Dit nadat daar vir ons gesê is die woonstel het 'n hysbak! Ek wil aanbeveel dat julle 'n kliënt inlig van die toestand van 'n plek wat verhuur word.

Beach Boulevard 102's response

Hi Marina, Lekkerslaap het vir julle alternatiewe akkommodasie gekry maar julle wou dit nie aanvaar nie.
Ek het gese dat ek al julle geld sal terug gee. Julle het verkies om daar te bly.
Maandagoggend toe julle gery het het jy gese dat julle lekker gebly het.
Die woonstel is op die 1e vloer. Nerens in my advertensie se dit dat daar n hysbak is nie.
Baie jammer dat dit so sleg vir julle was.
Ek kan niks doen aan die verwery in die kompleks nie! Dit is n 5 jaarlikse herstelwerk.
Groete
René

Beach Boulevard 102
Stefan S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan S
Family with young children

Klein maar gerieflik.

Gerieflik en naby die strand.

Wilna B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna B
With spouse/partner

Heerlik, pragtige uitsig en goeie waarde vir geld.

Beach Boulevard 102 bied baie goeie waarde vir geld! Die woonstel is goed toegerus en gemaklik en die ontvangs deur René was baie vriendelik. Die eenheid is perfek geleë en naby alles wat mens nodig mag kry, en die uitsig op Tafelberg - vanaf jou eie balkon nogal - is asemrowend. Boonop stap jy net oor die pad om op die stand te kom! Dit alles het vir 'n heerlike vakansie-atmosfeer gesorg. Goed gedoen!

Koos B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos B
With spouse/partner

Het dit baie geniet.

Fantastiese uitsig oor berg, eiland en seefront.

Waldo S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Waldo S
With spouse/partner

Perfect place to relax.

We enjoyed our stay at the beach boulevard. The location is perfect. The service is also very good. The only critique is that the place is a bit run down.

Sonja V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja V
Family with young children

Dit is baie sentraal.

Dis naby alles en die uitsig is baie mooi. Dis naby die strand, mens kan oor loop strand toe. Die woonstel is veilig. Sal dit beslis aanbeveel.

Jacques S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacques S
Family with young children

Alles wat ons nodig gehad het, skoon, netjies, goeie diens. Ons kan dit aanbeveel.

Ongelooflike ligging en uitsig oor see en Tafelberg. Na aan alles. Baie goeie diens ontvang en die geriewe is meer as genoeg. ons sal weer gaan of dit aanbeveel.

Andre V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with teenagers

Nice, neat flat on the beach.

Brilliant view of Table Mountain.

Elsabie A - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabie A

Die woonstel is lieflik geleë met die mooiste uitsig.

Sal net graag wil hê die kussings moet gewas word, dit het na rook geruik, veral die kussings wat vir die slaapbank gebruik word.

Engela K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela K
With spouse/partner

Baie lekker verblyf, pragtig skoon, fantastiese uitsig en goeie gasvryheid.

Ek kan definitief 102 Beach Boulevard aanbeveel. Ons sal definitief weer hier bly.

Yvonne B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne B
Family with teenagers

Ongelooflike asemrowende ondervinding, mooier as mooiste uitsig oor berg, see en eiland. Dis sowaar 'n juweel!

Asemrowende uitsig met see 'n klipgooi ver. Baie gerieflike woonstel met als wat nodig is om 'n baie aangename verblyf te hê. Sentraal en baie goed geleë, naby als. Baie vriendelike mense! Ek sal beslis weer kom.

Bokkie S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bokkie S
Family with teenagers

Sal die woonstel beslis aanbeveel, waarde vir jou geld.

Ons het baie lekker gebly in die woonstel, die uitsig is onverbeterlik. alles was netjies en skoon.

Jj G - May 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jj G
Family with young children

Goed geleë en goeie waarde vir geld

Sien die sterre.

Kobus C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus C
With spouse/partner

Baie sentraal.

Lekker verblyf, puik diens.

Tracy D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tracy D
With spouse/partner

Baie mooi uitsig, lekker gebly, maar nie tevrede met die netheid nie.

Ons het oor die algemeen ‘n goeie ervaring gehad by Beach Boulevard 102, maar daar was ongelukkig ook ‘n paar negatiewe dinge wat ons voel ons moet deel sodat die eienaars bewus raak daarvan en dit regstel vir toekomstige vakansiegangers. Die uitsig wat ons gehad het vanaf die balkon was ongelooflik. Ons wou die V&A Waterfront-vuurwerkvertoning op Oujaarsaand vanaf die balkon kyk en vir dié doel was hierdie eenheid perfek. Dinge wat aandag verg: Baie van die glase en koppies was nie ordentlik gewas nie en nog vuil en ons moes dit weer gewas het voor ons dit kon gebruik. Alhoewel die braai skoon was, was die rooster nog vuil gewees en moes ons dit eers skoongemaak het voor ons kon braai. Ons het duur betaal vir die verblyf en het verwag dat alles darem ordentlik skoon moes wees; dit het ons bietjie teleurgestel.

Marina S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marina S
Family with teenagers

Goed geleë, mooi see-uitsig. Veilig en gerieflik.

Baie naby aan strand, mooi uitsig. Baie lekker gekuier, sal weer gaan.

Nerine B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nerine B
With spouse/partner

Baie netjiese woonstel, wonderlik geleë.

Die eienaar is ook behulpsaam en vriendelik. Ons sou graag langer wou bly hier!

Flip C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip C
With spouse/partner

Safe, secure and central

A very neat cosy flat close to the beach and very central.

Barrie B - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barrie B
With spouse/partner

'n "Great" plek om vakansie te hou!

Skoon, veilig en naby aan alles. Dankie vir al jou moeite, Rene!

Jurette V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurette V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Gert S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert S
With friends

Enjoyed our stay,

Excellent for sport enthusiasts! Area permits safe area. Scenery 100%. Regular bus service and ideal for cyclist.

Gerda B - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda B
Individual traveler

'n Pragtige uitsig.

Die eienares is baie tegemoetkomend en vriendelik. Die woonstel is baie kompak. Dit is 'n kort afstand van die winkelsentrum en restaurante op seefront af.

Helena G - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena G
Family with young children

Gemaklik, heerlik en sal definitief aanbeveel.

Die akkommodasie is ruim en gerieflik.

Charlene L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene L
With spouse/partner

Die verblyf was perfek, en die kliëntediens en gasvryheid van die eienaar was ongelooflik!

Ons het 'n wonderlike tyd by Beach Boulevard gehad! Die plekkie was perfek met 'n pragtige uitsig. Rene, die eienaar, was so gasvry en het ons baie tuis en gerus laat voel! Ons sal hierdie plekkie vir enigiemand aanbeveel!

Louise V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

Professionele diens en baie aangename en hulpvaardige mense!

'n Uiters vriendelike diens! Baie hulpvaardig en baie aangename mense! Dis baie netjies en ons het ontsettend lekker gebly gedurende dié tydperk.

Rudie B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Rudie B
On business

Goeie waarde vir geld!

Lekker prakties en goed geleë!

Jean-mari L - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-mari L

Excellent

I have had the most wonderful welcome from the owner of the flat. She is a very special person and went out of her way to make me feel welcome.

Jan M - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
With friends

Lekker stil skoon rustig met mooi uitsig

UITSIG RUSTIG SENTRAAL GELEE SIEN EN HOOR VAN SEE WOONSTEL SKOON IN HOUD BAIE GOED MAKLIK BEREIKBAAR

From R1 000
per night (sleeps 2)
From R1 000
per night (sleeps 2)
From R1 000
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 90 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 8000, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjY2EyM2FkLTU2NmMtNDVhZi05MDQwLTQ0YTQ1YzI5NjhkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 2) 50 5 1 5 90 Beach Boulevard Bloubergstrand 8000 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.812493266101 18.471038050015
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com