60% off Get 60% off on stays that are 30 nights or longer. Valid from 7 Jan 2020 until 30 Jun 2020.
Die Voor Bay Accommodation at Beach Club 102 | TravelGround
+10

Beach Club 102

2 reviews
Self Catering

Review Summary

3.5 out of 5from 2 reviews for Beach Club 102
Cleanliness
3.5/5
Service
3.5/5
Location
4.0/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.0/5
Petronel V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Petronel V
Family with teenagers

Die woonstel het 'n gebrek aan vars lug en ventilasie, baie bedompig.

Die woonstel het slegs 'n see-uitsig vanaf die balkon. Die hoofslaapkamer se klein venster maak oop reg voor die bure se voordeur en die kamer se badkamer het geen venster nie. Dit is 'n baie bedompige woonstel. Die woonstel is op die eerste vloer. Die oop parkering is op die 3de vloer vanwaar jy 2 vloere na onder moet gaan. Die onderdakparkering is op die 4de vlak met geen toegang na die woonstelgebou nie. Daar word slegs 1 toegangskyfie voorsien waarmee jy uit die woonstelgebou moet kom en weer uit tot op die strand. Ek moes dus elke keer my tienerseun vergesel tot by die strandhek, waarna hy moes wag dat iemand die deur oop maak voor hy kon terugkom. Ons het 2 dae vroeër vertrek as beplan en sal nie weer daar tuis gaan nie.

Beach Club 102's response

Beste Petronel,

Baie dankie vir jou resensie,dit word opreg wardeer. Soos per die fotos wat beskikbaar is van die eenheid, is die see-uitsig van die leef area alleenlik, die slaapkamers het nie see uitsig nie. Daar is wel additionele lugverkoeling beskikbaar in die kamers, ek is jammer as jy nie bewus was daarvan nie. Baie dankie vir jou terugvoering op die toegangskyfie, ek het gereel dat gaste in die toekoms 2 skyfies ontvang. Ten opsigte van die parkering, is ons eenheid se parkering ge allokeer op die 2de vloer, ek is ontsteld om te hoor dat julle soveel ongerief moes ervaar, en vra onverskoning daarvoor. Ek het hierdie saak opgevat met die bestuur en seker gemaak dit gebeur nie weer nie. Ons sal graag vir jou gratis verblyf vir 'n week wil aanbied om op te maak vir die ongerief wat julle ervaar het.

Beach Club 102
Elke S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke S
With spouse/partner

Werklik netjies en lekker!

Wat 'n pragtige plek! Wat jy sien op foto's is presies wat jy kry en soveel meer. Die plek is pragtig en baie goed geleë. In die oggende kan jy op die stoep sit en kyk hoe die dolfyne in die branders swem. Dit was beslis die moeite en geld werd.

Beach Club 102's response

Hi Elke
Baie dankie vir jou resensie, ek is regtig bly dat jy jou tyd daar geniet het.

Beach Club 102
was R4 000
From R1 600
per night (sleeps 6)
was R4 000
From R1 600
per night (sleeps 6)
was R4 000
From R1 600
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 41 Beach E Boulevard, 102 Beach Club, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwMjQ3Njc5LWE2N2YtNDQwNi05ZjVkLWZmNzdhN2Y0MTQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 000, now From R1 600  per night (sleeps 6) 2 5 1 4 41 Beach E Boulevard 102 Beach Club, Diaz Beach 6506 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.158360254069 22.109456956387
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com