The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Beach Holiday Flatlet | TravelGround
+15

Beach Holiday Flatlet

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Beach Holiday Flatlet
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Colin B - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colin B
Family with teenagers

A fantastic place for a relaxing beach holiday.

Thank you for a fantastic stay. The cottage was spotlessly clean with beautiful views of the sea. Lots of thoughtful extras provided by the friendly owners. Enjoyed the gorgeous deck. Only a short walk down to the sandy beach. Will definitely be back.

Beach Holiday Flatlet 's response

Thank you for the positive feedback. We are glad you have enjoyed your time here. You were such easy guests and are always welcome to visit again. Thank you for leaving the place so clean. All the best!

Beach Holiday Flatlet
Sandra W - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra W
With spouse/partner

Rustig en pragtige strand.

Aangename eienaars wat ons so welkom laat voel het. Dit was die kleiner dingetjies wat vir ons spesiaal was, soos die sjokolade op die bed en die besorgdheid van die eienaars na die swaar reën. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Beach Holiday Flatlet 's response

Sandra, dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly dat julle die kuier hier geniet het en die reën oorleef het. Hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste, Nardus en Cherie.

Beach Holiday Flatlet
Johan W - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
Family with young children

'n Gemaklike, skoon en goed geleë strandhuisie, 200 m van die strand af.

'n Gemaklike, skoon en goed geleë strandhuisie, 200 m van die strand af. Die eenheid is heel goed toegerus en maak sin vir 'n familiewegbreek.

Beach Holiday Flatlet 's response

Johan dit was 'n plesier om julle familie hier te gehad het. Altyd welkom!

Beach Holiday Flatlet
Marita V - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marita V
With spouse/partner

Netjiese en pragtige verblyf.

Die eenheid is baie netjies en skoon. Dit het die mooiste see-uitsig en 'n heerlike stoep. Baie lekker elektroniese fans. Kombuis het alles wat 'n mens benodig. Heerlike sitkamerstel en mooi kamers. Sal die plek definitief aanbeveel! Nardus was so gasvry en behulpsaam. Het regtig lekker gebly! Dankie!

Roelene V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelene V
Family with teenagers

Ek kan Beach Holiday Flatlet met 'n geruste hart vir almal aanbeveel. Hierdie huis is luuks, ruim en beslis waarde vir jou geld.

Die verblyf het al ons verwagtinge oortref en Nardus en sy vrou het soveel aandag aan detail gegee! Ons het sommer dadelik welkom gevoel. Ons sal definitief weer teruggaan!

Beach Holiday Flatlet 's response

Dankie vir die positiewe terugvoer Roelene. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te gehad het. Julle is altyd welkom vir nog 'n kuier hier. Alles van die beste vir julle.

Beach Holiday Flatlet
Bennie P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie P
With spouse/partner

Heerlike ervaring!

Het ons tyd vreeslik baie geniet. Die huis is skoon en modern. Die pool-tafel is 'n bonus. Die strand is 200 m van die eenheid en die omgewing is baie stil, veilig en prentjiemooi. Beveel dit beslis aan!

Beach Holiday Flatlet 's response

Bennie dankie, julle was sulke maklike gaste en die plek mooi netjies gelos. Ek is so bly julle het the eenheid en omgewing geniet. Dit was vir ons besonders dat julle ook verloof geraak het hier op ons lieflike stand in die wind! Alle sterkte aan julle oulike twee mense en alles van die beste vir julle toekoms. Julle is altyd weer welkom.

Beach Holiday Flatlet
Lineke D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lineke D
With friends

Clean, modern, everything you need.

We were greeted by the friendly host who made us feel right at home. Amenities are clean and the house has everything you need. The pristine beach is a 2min walk away. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely return.

Beach Holiday Flatlet 's response

Lineke, you were such easy guests and left the place in perfect condition. I am glad you guys enjoyed the stay and the lovely beach. You are always welcome and hope you return soon, for longer.

Beach Holiday Flatlet
From R1 350
R1 350 R1 215
per night (sleeps 4)
From R1 350
R1 350 R1 215
per night (sleeps 4)
From R1 350
R1 350 R1 215
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 30 Kob Street, Glengariff, 5259, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b168845d24745ec31a2b4ce787d8a2c2a7b4dcf3eabd631d8a69125f4eb596936d077d1e3e6f02b72749cc49273753ed235?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350, now From R1 215  per night (sleeps 4) 7 5 1 5 30 Kob Street Glengariff 5259 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -32.893135635188 28.088639609724
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!