The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Beach Studio | TravelGround
+16

Beach Studio

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 16 reviews for Beach Studio
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Limeece B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Limeece B
With spouse/partner

The place was amazing, neat, quite all great facilities. Super friendly and helpful staff, will definitely go again.

Definitely worth your money for all the facilities that it includes. Great place to go with spouse for some quite time.

Beach Studio's response

Thank you for your kind words. I am glad you had a good time.

Beach Studio
Megan C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan C
With spouse/partner

Amazing!

Our stay was absolutely wonderful and Rene was so helpful and truly amazing.

Pieter L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
With spouse/partner

Netjiese, skoon eenheid naby strand en winkels.

Baie gerieflike, skoon eenheid naby die strand en winkels sentrums. Rene het ons vriendelik en gasvry ontvang. Eenheid uitstekend toegerus met onderdak parkering. Regtig baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly!

Ariska M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ariska M
With spouse/partner

Dis was rustig en heerlik.

Ons het baie lekker gebly, was skoon en netjies en so lekker naby die see. Ons kom uit die Noord-Kaap en was lekker om so naby die see te kon bly.

Riedwaan H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riedwaan H
With spouse/partner

Definitely value for money.

We utterly enjoyed our stay at the beach studio. It's clean,safe and well equipped and you can never get bored. Perfectly situated and everyone is very friendly. It's very quiet and peaceful. I would definitely go there again.

Samantha B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha B
With spouse/partner

Safe, clean and neat.

Value for money. Had a great time. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, skoon en netjies.

Waarde vir jou geld. Het baie lekker daar gekuier. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wadia B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wadia B

Dit was baie rustig en nice.

Die naweek was fantasties.

Dewan L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewan L
With spouse/partner

Heerlike, netjiese, goed toegeruste en sentraal geleë akkomodasie.

Sal weer die Beach Studio besoek en sal dit definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Maretta T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretta T
With spouse/partner

Oulike plekkie vir 2 mense en het alles in wat mens nodig het.

Goed geleë - oor die straat en jy is op die strand. Ons is baie goed ontvang deur Jeff en hy het ons alles deeglik gewys. Een voorstel is dalk 'n waaier. Die haardroër is ook buite werking. Groot TV en WiFi is beslis 'n lekker bonus.

Annekie H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annekie H
With spouse/partner

Ontspanne.

Die plekkie is nie te sleg nie wat waarde, ligging en veiligheid betref nie, maar die feit dat daar net 1 stel vensters en 1 deur is maak dit moeilik wat ventilasie betref, en die ruite op die stoep buite kan nie oopgelos word nie, want enige iemand kan daar inkom. Die kombuis is goed toegerus wat yskas en mikrogolf betref, maar die kombuisware soos messe en vurke kan beter, daar is nie slaaibakke in die huisie nie, ook nie opskepbakke en vleisbakke beskikbaar nie. Die panne binne-in die oond was nie skoon nie, en die braai-area buite is baie klein. Dit kan wees dat die skoonmakers miskien nie altyd so skoon maak as wat hulle moet nie. Maar dis baie gerieflik as jy Kaapstad, en Stellenbosch toe wil gaan, is dit is naby. Oor die algemeen seker aanvaarbaar. Dankie.

Andries V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With spouse/partner

Relaxing, luxury accommodation. Friendly reception.

Rene, our host, welcomed us warmly. We were surprised by the neat, luxury accommodation and the extra facilities in the complex was a nice bonus. Very nice accommodation, we felt at home far from our real home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en luukse verblyf met vriendelike ontvangs.

Ons gasvrou Rene het ons ontvang met vriendelike verwelkoming. Ons is verras met die netheid en luukse verblyf en was verbaas toe sy ons al die bykomende geriewe in die kompleks wys. Ons verblyf was 'n welverdiende verblyf ver van ons tuiste wat ons tuis laat voel het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette E - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette E
With spouse/partner

Die Beach Studio is sentraal geleë en veilig en sakpas vir 2 volwassenes.

Die eenheid beskik oor alles wat nodig is vir heerlike selfsorgverblyf vir 2 volwassenes. Dit sentraal geleë na al die onderskeie roetes na die Kaap en omgewing. Dankie Rene vir julle vriendelikheid.

Wessel D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel D
With friends

The best place to stay in Strand!

The apartment was picture perfect, had a good layout and the owner was friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste plek om te bly in die Strand!

Die woonstel was prentjiemooi, goeie uitleg en die eienaar is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marinus B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marinus B
With spouse/partner

Lekker, maar die studio kort aandag.

Die blinders het 'n stuk weg. Die lugversorging-pype stukkend kan nie by venster uit nie. Die buitestoele is stukkend, messe handvatsels gebreek, die ketel sit nie af, glas wynglase almal verskillend , toilet sitplek los en gekraak yskas was nie skoon ou ys was vas gevries. Die muur-horlosie werk nie, WiFi werk nie het dit net aanvaar. Die kussings op bed baie swak en plat.

Anel G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anel G
With spouse/partner

Perfek geleë en waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Stap afstand van die strand en naby die Somerset Mall. Net jammer die woonstel het nie 'n stranduitsig nie.

Magrieta T - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magrieta T
With spouse/partner

Fantasties.

Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Die plek was skoon en netjies en baie veilig. Dit was rustig en het alles wat nodig is asook die geriewe.

From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: A0 Cape Sands, 202 Beach Road, Strand, 7940, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b40bcf48a13dec878c8aefb1cb717a57d8bc99ec0d6c9add706f3da2f9f215193e15406e22039bed9022736693172ca394f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 16 5 1 5 A0 Cape Sands 202 Beach Road 7940 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -34.10221714531 18.816138840475
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!