Hermanus Accommodation at Beaumonte Guesthouse | TravelGround
+100

Beaumonte Guesthouse

12 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Beaumonte Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Natie H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natie H
With spouse/partner

What a privilege to be able to stay at such a beautiful, neat guesthouse.

Thank you Isabeau for you unforgettable warmness, friendliness and hospitality. We felt at home from the moment we set foot in there. We had such a good time, enjoying the beautiful view from our room. Breakfast was lovely every morning. Your place is absolutely spotless. I would gladly recommend Beaumonte Guesthouse to anyone. What a good advertisement for our country, locally as well as internationally. Each tourist gets value for money. Also thank you to Crizelda and Derick for your warmness and friendliness. Would definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n voorreg om by so 'n mooi, skoon en netjiese gastehuis te kon tuis gaan.

Baie dankie Isabeau vir jou onvergeetlike hartlikheid, vriendelikheid en gasvryheid. Van die oomblik wat ons ingestap het, het ons tuis gevoel. Ons het so baie lekker daar by julle gekuier. Ons het die pragtige uitsig vanuit ons kamer so geniet. Die ontbyt was elke oggend smaakvol. Jul plek is uiters netjies en skoon. Ek beveel Beaumonte Gastehuis met die grootste vrymoedigheid aan. Julle is 'n baie goeie advertensie vir ons land, plaalik sowel as oorsee. Elke toeris kry waarde vir sy geld. Baie dankie ook aan Crizelda en Derick vir jul hartlikheid en vriendelikheid. Sal beslis weer daar by julle kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beaumonte Guesthouse's response

Sjoe, baie baie dankie vir jou mooi woorde. Jy laat my eintlik baie klein voel. Jou oorsig oor jul verblyf by Beaumonte Gastehuis word opreg waardeer.
Dit was vir ons baie lekker en net n groot plesier om jul as ons gaste te kon hê.
Hoop Beaumonte Gastehuis kan julle in die toekoms weer verwelkom.

Beaumonte Guesthouse
Rina T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina T
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring met 'n wonderlike uitsig, puik area en gasvryheid van die eienares.

Dit was vir ons as 'n gesin voorwaar 'n heerlike ervaring by Beaumonte. Die uitsig is bitter mooi, die wandelpaadjie langs die see 'n wonderlike ervaring. Dan is die eienares 'n ongelooflike gasvrou wat ons met ope arms verwelkom het en enigiets sou doen om ons verblyf net nog meer te verbeter. Sy is so gasvry en behulpsaam. Die kamers self is pragtig toegerus, die ontbyt was voortreflik. Daar is net niks negatiefs om oor hierdie plek te sê nie.

Beaumonte Guesthouse's response

Hi Rina.
Baie baie dankie vir jou opsomming oor Beaumonte Gastehuis, dit word regtig opreg waardeer.
Ek is so bly julle het julle tydjie hier by die see geniet; ag dit was so lekker om julle hier te gehad het. Ek hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien.

Beaumonte Guesthouse
Rudi J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rudi J
Family with teenagers

A great experience, thank you.

Most fantastic hosts that make you feel at home. Superb room with the attention to detail very pleasing and a fantastic view. Highly recommended.

Beaumonte Guesthouse's response

Thank you so much for your feedback. It is greatly appreciated.
It was such a pleasure for us to accommodated you as our guests.
Hope to see you soon in the near future.

Beaumonte Guesthouse
Lenise H - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenise H
With spouse/partner

Highly recommendable in all aspects,

Very high standard accommodation and view. We found it welcoming with exceptional hospitality!!

Alet S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alet S
With spouse/partner

Pragtige uitsig, vriendelike diens, uiters skoon en netjies.

Lieflike wegbreek vir 'n paartjie met 'n pragtige uitsig en vars seelug wat saans by die kamer se groot skuifdeure inkom. Ligging baie sentraal, 5 min na Onrus. Baie vriendelike diens van die eienaars. Kamer is lieflik ruim en skoon.

Antoinette L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette L
Family with teenagers

Pragtige huis, pragtige kamers, beste gasvryheid.

Mooiste uitsig reg op die see. Alles skoon, netjies en die ekstra detail was ooglopend. Beste gasheer en gasvrou.

Etienne B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Etienne B
With spouse/partner

Alles prima!

Alles prima behalve Wifi zeer matig.

Frans P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans P
With friends

Pragtige plek!

BAIE vriendelik gasvrou. Baie skoon en netjies. Algeheel 'n heerlike ondervinding.

Geraldine H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geraldine H
With spouse/partner

Puik!

Dit was baie lekker. Ons sal enige tyd weer daar bly!

Adrie F - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrie F
With spouse/partner

Absoluut ongelooflik, lekker gebly en sal Beaumonte vir almal aanbeveel.

Skoon en netjies. Asemrowende uitkyk op die see.

Elize E - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize E
With spouse/partner

Arrived as a guest, and left as a friend, truly outstanding hospitality.

Our honeymoon suite was large, comfortable and well appointed. Thank you to Isabeau, Derick, and Crizelda. We enjoyed every moment with you.

Petro V - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

'n Wonderlike gasvrou en pragtige plek!

'n Pragtige gastehuis wat baie gerieflik is, met 'n fantastiese uitsig om walvisse te kyk!

From R2 400
per night (for 2 people)
From R2 400
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R2 400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Alikreukelstreet, Vermont, Hermanus, 7201, Western Cape
  • No children under 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YmM0N2EwLWZiZTQtNGYzMC04MzY3LWQwYjU4MzI3YzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 400  per night (for 2 people) 12 5 1 5 15 Alikreukelstreet Vermont 7201 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.420398676015 19.148054122925
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com