Beausa Chalets
Review Summary
Hendrik J - Sep 2020
Overall score
Ons huis reis saam.
Beausa Chalets's response
Dankie, Hendrik, so dankbaar julle kon dit geniet. Julle altyd welkom.
Vriendelike groete.
Hettie
Marietjie S - Sep 2020
Overall score
Fantasties
Kobus P - Feb 2020
Overall score
Dit was 'n heerlike blyplek met alles wat die oornagreisiger benodig.
Kowie D - Sep 2019
Overall score
Fantastic area and accommodation is well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese omgewing en die verblyf is goed ingerig.
Woonstel het alles wat jy nodig het. Tuin is pragtig en die eienaars baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salome M - Aug 2019
Overall score
Fantastic!
Frikkie N - Apr 2019
Overall score
Perfect location to explore the area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte ligging om area te besoek.
Hierdie was op 'n perfekte ligging om die omgewing te kan toer. Sal dit beslis aanbeveel vir enige klein familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anne S - Mar 2019
Overall score
Very nice and clean chalet.
Karin E - Jan 2019
Overall score
Breathtaking, hospitable and a place to rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend, gasvry en 'n plek om te gaan rus.
Ek sal Beausa Chalets aanbeveel vir enige persoon wat in Graskop wil gaan bly. Dit is naby alle aktiwiteite en loopafstand vanaf die dorp. Chalets is superskoon en die gasvryheid van eienaars is puik. Niks het ontbreek nie en jy het jou vryheid ten alle tye. Dit is 'n puik plek. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunette B - Jan 2019
Overall score
Dit was ongelooflik lekker gewees.
Daniel A - Nov 2018
Overall score
Garden of Eden.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tuin van Eden.
Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Laat jou onmiddellik op jou gemak voel. Woonstel geleë agter in 'n pragtuin. Ideaal geleë op die platorand in Graskop en naby besienswaardighede. Sal enige tyd aanbeveel en sal graag weer gebruik wil maak in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon S - Oct 2018
Overall score
Baie aangename gasvrou en gasheer, netjies, skoon, veilig.
Pieter P - Oct 2018
Overall score
Uit die boonste rakke en sal altyd weer daar gaan bly.
Jimmy S - Oct 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Mees vriendelike mense wat ek nog ooit tee gekom het. Pragtige chalets.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marielle M - Aug 2018
Overall score
Toe ons daar inry het die eienaars ons so by die huis laat voel.
Carel V - May 2018
Overall score
Rustig en huislik.
Maud B - Apr 2018
Overall score
Super accommodatie, lieve en hartelijke onthaal.
David P - Apr 2018
Overall score
Vreeslike lekker tyd.
Carien O - Mar 2018
Overall score
Felt like a home not a chalet.
Dirk B - Nov 2017
Overall score
Huis weg van die huis.
Nickie N - Apr 2017
Overall score
'n Baie netjiese, goed onderhoude gastehuis.
Patrisia L - Feb 2017
Overall score
Very hospitable and friendly. Chalet very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en vriendelik. Chalet baie skoon en netjies.
Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die eenheid is toegerus met enigiets wat ons moontlik nodig sou kry en dit was baie skoon en netjies. Ons is selfs met hout voorsien vir die kaggel en braai wat baie waardeer was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenda R - Jan 2017
Overall score
Ongelooflik lekker en eienaars baie gasvry.
Connie G - Jul 2016
Overall score
It was the best guesthouse my husband and I have stayed at to date.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die beste gastehuis waarin ek en my man al ooit gebly het!
Dit was die beste gastehuis waarin ek en my man al ooit gebly het! Vanaf die tyd wat Hettie my geskakel het om te hoor of ons "ok" is, tot die tyd wat ons die volgende oggend moes ry, was soos om in die paradys te wees. Die vriendelikheid, die skoon, netjiese blyplek, die warmte van ontvangs! Ons was so spyt dat ons net aand kon oorslaap. Aan Dr. Ligthelm en Hettie, baie baie dankie vir julle vriendelikheid. Jammer ons kon nie langer kuier en lekker gesels nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco J - Jun 2016
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig.
Ons wou na die wildtuin gaan vir 'n dag en dan vir 'n dag na die watervalle en goed gaan kyk, Beausa se ligging was ideaal vir dit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eddie P - Feb 2016
Overall score
Die verblyf was heerlik.
Wilma H - Oct 2015
Overall score
Dit was 'n baie ontspanne kuier.
Abel S - Sep 2015
Overall score
Uitstekend.
Ryno S - Aug 2015
Overall score
Uitstekend!
Niel V - Apr 2015
Overall score
Nice and clean stay over.
Joseph S - Apr 2015
Overall score
Excellent service and hospitality.
Kobie J - May 2014
Overall score
Puik diens, skoon en netjies ... die eienaars hou die plek in 'n puik toestand en is baie gasvry.
Marietjie B - Apr 2014
Overall score
Beslis waarde vir geld en kan dit aanbeveel.
Martin G - Dec 2013
Overall score
What a pleasure to stay
Martin G - Jan 2013
Overall score
Excellent
Klaas D - Jan 2013
Overall score
Wonderful
Haranath G - Jan 2013
Overall score
It was a pleasant stay
Janak M - Dec 2012
Overall score
Good experience
Michaela G - Dec 2012
Overall score
The place and the people are very nice and friendly
Eugene M - Nov 2012
Overall score
Excellent accommodation close to town
Antoinette J - Dec 2011
Overall score
Beautiful chalet with all you need ...
Marius P - Jan 2011
Overall score
Was die beste vakansie nog gewees.......
Laura B - Aug 2010
Overall score
Good experience
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 71 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
- All ages welcome