The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bed and Breakfast in Hatfield | TravelGround
+38

Bed and Breakfast in Hatfield

Review Summary

4.8 out of 5from 38 reviews for Bed and Breakfast in Hatfield
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Ledene H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ledene H
Individual traveler

Uitstekende verblyf.

Ek beveel Bed and Breakfast in Hatfield 100% aan. Baie netjies en skoon, in 'n rustige en veilige area. Daar is alles wat jy nodig het. Ek het die klein touches baie waardeer - van die beskuit, die daaglikse skoonmaak, tot die ekstra lamp wat in die kamer geplaas is vir wanneer daar loadshedding is. Ek sal julle definitief weer sien!

Lorraine B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine B
With spouse/partner

Beautiful, convenient, safe and neat.

Beautiful, peaceful and very safe. Very neat and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, gerieflik, veilig en netjies.

Pragtige, rustig en baie veilig. Baie netjies en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bed and Breakfast in Hatfield's response

Beste Lorraine,

Dankie vir jou mooi opmerkings. Jy so wel as jou man is meer as welkom om terug te kom indien julle weer in Pretoria/Hatfield is.

Gaste soos julle is 'n absolute plesier!

Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Christo G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo G
With friends

Eenvoudig, baie besonders.

Altwee gasvrouens is besonders hulpvaardig en vriendelik. Die woning is baie netjies en skoon gewees en alles wat nodig is om jou verblyf lekker te maak was daar. Ek en vriende het vir 'n tweede keer teruggekeur vir 'n verdere 2 nagte se verblyf en alles was, soos die eerste keer, netjies, skoon en almal vriendelik en aangenaam. Ek beveel Bed and Breakfast in Hatfield met graagte aan. Baie dankie en knap gedaan.

Bed and Breakfast in Hatfield's response

Beste Christo,

Julle was aangename gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang - sou julle weer die lang pad van Namibie af wou aandurf. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Koos P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos P
Family with young children

Rustige en huislike atmosfeer in die hart van Hatfield.

Skoon, netjies en baie huislike gastehuis. Naby TUKS is dit ideaal as jy jou kinders wat op universiteit is wil besoek. Die gesinseenhede met slaapplek vir tot 4 persone maak dat die hele gesin kan saambly. Daar 'n kombuis in die eenheid en selfs 'n braai buite wat bydra tot die huislikheid. Die ontbyt was heerlik voorberei deur Lizette en sy is baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Bed and Breakfast in Hatfield's response

Beste Adele,

Julle was sulke maklike gaste - julle is beslis welkom om ons weer te besoek. Dankie vir die mooi woorde - dit word opreg waardeer,

Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Michelle K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
Family with teenagers

We found the place to be spotless, surroundings peaceful and the host very friendly

We felt totally at home, and our host, Lizette, was a treasure. The room we stayed in was absolutely spotless and had everything that we required. The area was peaceful, very clean and I will definitely be recommending this to my friends who might be travelling in that direction. I will most certainly be back soon.

Bed and Breakfast in Hatfield's response

Dear Michelle,

You were stunning guests and are welcome to come back any time. Thank you for your kind words. Much appreciated!

Kind regards,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Santie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie V
Family with teenagers

Ideale verblyf in Hatfield.

Ek en my 2 dogters het hier gebly gedurende die Beeld Winterskool vir Graad 12's by Tukkies. Die familie-eenheid was netjies met alles wat ons nodig gehad het vir selfsorg, selfs 'n Nespresso-koffiemasjien! Dit was naby aan Tukkies en winkelsentrums. Ek sal beslis weer hier oornag en kan dit enige tyd aanbeveel.

Mariann H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariann H
Family with teenagers

Voldoende.

Baie eenvoudige basiese verblyf wat voldoen het aan ons behoefte. Skoon en gemaklike beddens. Die familiekamer met badkamer tussen die 2 kamers is net ongemaklik wat privaatheid en toegang tot die woonkamer beperk.

Debbie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie S
With spouse/partner

Comfortable and clean.

Close to the university.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon.

Lekker naby universiteit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolande J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande J

Conveniently situated close to University of Pretoria.

Very friendly service and neat and basic accommodation.

Ruan F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan F
Individual traveler

Bed and Breakfast in Hatfield is myns insiens perfek.

Dit is my tweede besoek aan Bed and Breakfast in Hatfield en dit het werklik gevoel of ek by vriende gaan kuier. Die kamer waarin ek gebly het, is ruim en luuks, maar huislik en gemaklik. Eintlik ideaal.

Limakatso T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Limakatso T
On business

Spacious and neat accommodation with very welcoming hosts.

Pleasant stay and will definitely use it again when in the area.

Pieter V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
Individual traveler

Vriendelike ontvangs en gerieflike skoon kamer.

Ek is by Hatfield Gautrainstasie afgehaal as gevolg van reën. Lizette is uiters vriendelik en behulpsaam.

Emile T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emile T
Individual traveler

5 ster verblyf.

Die gastehuis is perfek geleë in 'n baie stil en boom ryke area. Die Gautreinstasie is so 5 min se stap van die gastehuis. Die LC de Villiers sportgronde is ook so 5 min se stap van die gastehuis. Die kamer waar ek gebly het was ruim en is ook baie goed ingerig met alles wat jy kan nodig. Sal gemaklik daar kon bly vir 'n langer tyd. Lizette het baie goed na my omgesien en die ontbyt was uitstekend. Ek sal die Bed and Breakfast in Hatfield aanbeveel vir enige iemand wat Pretoria of selfs Johannesburg (weens die naby ligging aan die Gautrain stasie) besoek.

Pieter B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
With spouse/partner

Fantastic! So worth it!

Very clean, neat, spacious accommodation. Everything you need and more. We were so impressed by the detail. They really thought of everything! The coffee machine with the capsules was great! The kitchen is well-equipped. Nice kitchen for meals and socials, and the chairs in front of the TV are soft and comfy. The aircon was awesome in the heat! Large bed and beautiful decor. Paintings and furniture was chosen as you would expect from an artist! The service was awesome and the people were so friendly. The dining room/restaurant is neat and breakfast has enough variety. Quick, friendly service. Delicious food! Decor there also topnotch! We're from the Cape and were in town to help our son move into res at the University, he's a first-year student. The guesthouse is comfy and close to the residences. We will definitely be book this place again whenever we visit from Pretoria. Thanks for the unbelievable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Oor en oor die moeite werd!

Baie skoon en netjiese, ruim verblyf. Alles wat mens nodig het, is daar en nog meer. Ons was verras om die detail te sien. Daar is regtig aan alles gedink! Die koffiemasjien met kapsules was tops! Kombuis is goed toegerus. Lekker kuiertafel vir etes en sagte, gerieflike stoele voor TV. Die aircon was 'n lafenis in die hitte! Reuse bed en pragtige dekor. Skilderye en meubels soos net 'n kunstenaar kan! Die diens was puik en mense baie vriendelik. Die eetkamer/restaurant netjies met ruim verskeidenheid ontbyt om van te kies. Baie vriendelike en vinnige diens. Lekker geëet! Dekor daar ook uit boonste rakke! Ons is van die Kaap en het ons seun, wat eerstejaar is, kom help intrek in koshuis by die Universiteit. Die gastehuis is gerieflik naby aan koshuise. Ons sal beslis weer hier oorslaap as ons Pretoria toe kom. Dankie vir ongelooflike verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Genell P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Genell P
With spouse/partner

Calm atmosphere with quality service.

My second time with them. Always satisfied with the service. Value for my money. I will stay there again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer met gehaltediens.

My tweede keer by hulle. Altyd tevrede met die diens. Waarde vir my geld. Ek sal weer van die verblyf in die toekoms gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minette C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette C
Individual traveler

Perfek gelëe vir Universiteits besoek én soveel meer.

Perfek gelëe vir Universiteits besoek, maar ook hartlike en baie bekwame welkom! Kamer is pragtig en modern, ruim en sorgvuldig uitgerus. Selfs vars melk en Nespresso en beskuit, daagliks aangevul! Definitief 'n tien-uit-tien ervaring!

Bed and Breakfast in Hatfield's response

Beste Minette,
Jy was 'n model gas en is meer as welkom om ons in die toekoms weer te besoek. Baie dankie vir jou mooi woorde.
Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Muller L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Muller L
With friends

Baie lekker, dankie.

Ontvangsdame was baie vriendelik en hulpvaardig.

Jan W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan W
Family with teenagers

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly! Ontbyt was baie lekker! Sal weer by julle kom bly!

Inga En Hans S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inga En Hans S
With spouse/partner

Fantastische locatie.

Een zeer goed verblijf in een oase van rust in een drukke omgeving. Erg smaakvol ingericht. Erg vriendelijke eigenaars die er voor zorgen dat er niets ontbreekt. Een geweldig uitgebreid ontbijt gehad. Een goede tip gehad voor een restaurant in de buurt goed om uit te eten.

Jaun L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaun L
Individual traveler

Very comfortable.

Reception was friendly and accommodation was very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Ek was baie vriendelik verwelkom asook die netheid van die verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne S
Family with teenagers

Tranquil atmosphere close to the university.

Very neat accommodation, friendly reception, exceeded all of our expectations. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer naby die universiteit.

Baie netjiese verblyf, vriendelike ontvangs, al ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elrinet C - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrinet C
Individual traveler

Stunning rooms and peaceful.

Breakfast was delicious every morning and the area and guesthosue is very neat with stunning rooms. I enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamers en rustig.

Ontbyt was elke oggend baie smaaklik en die area en gastehuis is stil en baie netjies met pragtige kamers. Ek het lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marianne F - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Marianne F
With spouse/partner

Convenient accommodation 5 minutes from the university.

I will always go this guesthouse when I have business in the area. Very convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf 5 min se ry vanaf die universiteit.

Ek sal altyd van hierdie gastehuis gebruik maak wanneer ek sake in die omgewing het. Baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With spouse/partner

Stylish accommodation at an affordable price.

We had an enjoyable stay. Would definitely come back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvolle verblyf teen billike prys.

Ons het baie lekker gebly. Sal verseker terugkom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne H - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne H
On business

Very comfortable.

Very tidy, comfortable, value for money. Will book Bed and Breakfast in Hatfield again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Baie netjies, gerieflik en waarde vir geld. Sal weer gebruik maak van Bed and Breakfast in Hatfield.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hendrik V
Individual traveler

Warm reception and friendly service.

Spacious room with all the necessary facilities, easy access and enough safe parking. I was warmly welcomed and the service was prompt and friendly. Didn't have breakfast, but it looked very nice! Thanks for the hospitality. I will recommend Bed and Breakfast in Hatfield anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

’n Gul ontvangs en vriendelike diens.

Ruim kamer met al die geriewe, maklike toegang en genoeg, veilige parkering. Ek is hartlik verwelkom en die diens was flink en vriendelik. Het nie ontbyt gehad nie, maar dit het baie lekker gelyk! Baie dankie vir die gasvryheid; ek sal Bed and Breakfast in Hatfield enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Astra F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Astra F
Individual traveler

Comfortable and clean. Pleasant surroundings. Friendly staff.

Although I prefer to stay in a property with a separate bedroom and separate kitchen, the spacious room including the beds, comfortable chairs etc had all that one would require i.e. microwave, fridge, etc. The room and bathroom were clean. The staff were friendly and I was collected from the Gautrain station almost as soon as I had called to inform them that I had arrived. Impressive.

Maryka B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka B
On business

Lekker rustige hoekie na lange dae in vergaderings.

Die perfekte plek vir rus as sakereisiger. Na aan als, heerlike ontbyt, vriendelike diens met skoon fasiliteite.

Engela S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Engela S
Family with young children

Nice.

See the stars.

Daleen V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen V
On business

Uitstekend en heerlik.

Heerlik gebly, gerieflik en privaat. Daar is baie moeite gedoen met ontbyt. Baie gerieflik naby aan die universiteit. Sal beslis weer hier bly.

Cynthia B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cynthia B
With spouse/partner

Baie geniet vir die kort tydjie wat ons oorgeslaap het.

Dis naby al die winkels en universiteit en baie lakker naby die hoofweg.

Burgert S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burgert S
On business

Baie netjies, heelwat luukser as wat ek verwag het!

Baie aangename verblyf: mooi netjies en luuks (baie mooi badkamer), stil en rustig midde-in Pretoria. Ek sal weer hier bly as ek in die omgewing is.

Riette T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riette T
Individual traveler

Eienaar vriendelik en behulpsaam, area stil en veilig, kamer skoon en koel. Uitstekende verblyf in die stad.

Vriendelike personeel en eienaars. Skoon en netjiese kamers. Veilige parkering vir voertuig. Stil en rustige omgewing.

Roelof C - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelof C
With spouse/partner

Ons het geen klagtes nie; ons het ons verblyf terdeë geniet!

Ons is by die stasie kom afhaal en weer teruggeneem. Ons het heerlik gebly en het geen klagtes nie. Ons sal dit definitief aanbeveel vir ons vriende.

Paul D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul D
On business

Voortreflik!

Die selsorg eenheid het volkome voldoen aan my behoefte. Die ontvangs was vriendelik en doelmatig. Ontbyt was baie goed.

Sue N - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue N
Family with teenagers

Exactly what we had hoped for

3 generations stayed over 3 busy days, and each of us was well accommodated!

Josua S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josua S
With friends

Awesome! Heerlike ontbyt!

Dankie vir 'n great blyplek!

Leon B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Het baie lekker gebly.

Al wat kort is 'n aanwysing bordjie na die eetsaal. Baie van die gaste het by ons kamer ingeloer en gedink dit is die eetsaal. Maar verder baie lekker gebly.

From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 12:00 to 21:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 1265 Arcadia Street , Hatfield, Pretoria , 0083, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MzdiNjQ2LTQ3NzctNDI1YS04MjAxLWMwMTliNzA5ZTdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R920  per night (for 2 people) 38 5 1 5 1265 Arcadia Street Hatfield 0083 Gauteng 0860 022 102 12:00-21:00 11:00 -25.7475 28.243055555556
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!