The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Beesbos | TravelGround
+24

Beesbos

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 25 reviews for Beesbos
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Irene V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene V
Family with young children

'n Week weg wat soos 'n maand voel!

Die huisie het alles! Van glad wrap tot gaskaggel! Vars blomme, cosy en genoeg spasie vir almal!

Beesbos's response

Dankie! So bly julle het lekker gekuier.

Beesbos
Tommy V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tommy V
With spouse/partner

Beautiful, luxurious unit, a true gem in the Free State.

We really enjoyed every moment of our stay, from the first moment we set foot in the place until the last moment before we left. The unit is very clean and well-equipped with everything you will need to enjoy your time in Rosendal, from a welcome rusk, milk in the fridge, filter coffee machine right through to the paraffin lamps and spare water just in case loadshedding happens. The linen was nice and clean and the living areas were neat. Henriette, the lady that rents out the place, is truly a gem. She went out of her way to give us a real farm welcome and was friendly each time we phoned her to ask something. We will stay in Rosendal again, it was truly a very pleasant experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige luukse eenheid, 'n regte edelsteen in die Vrystaat.

Ons het nou regtig elke oomblik van ons verblyf geniet, vandat ons daar die eerste keer ingestap het tot die laaste moment voor ons vetrek het. Die woning is baie skoon en goed toegerus met alles wat iemand sal benodig om hulle tydjie in Rosendal te geniet, van 'n verwelkomingsbeskuitjie, melk in die yskas, filterkoffiemasjien regdeur tot parrafienlampies en spaarwater vir in geval beurtkrag inskop. Die linne was mooi skoon en die leefareas baie netjies. Henriette, die dame wat die plek verhuur, is regtig nou ook 'n diamant. Sy het uit haar pad gegaan om vir ons 'n regte plaaswelkom te gee en was elke keer baie vriendelik oor die foon wanneer ons haar gebel het om oor iets uit te vind. Ons sal weer gaan kuier in Rosendal, dit was vir seker 'n baie aangename ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Antoinette E - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette E
With friends

Beesbos-verblyf is uitstekend. Niks wat kort.

Baie lekker gekuier saam met vriende. Baie ruimtes om te beweeg en alles wat jy benodig is daar. Sal definitief weer by Beesbos boek.

Warren J - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Warren J
With friends

Totally awesome.

The house is excellent for small groups of friends and bigger families. Rosendal is what Clarens was to us 20 years ago. It's a great place to visit. Henriette was very friendly and gave us all the information we needed for our week. The only reason I gave the location a 4-star was that it wasn't at the dam, which would have given it a perfect score. Highly recommended.

Burger G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burger G
With friends

Wegbreek vir die siel!

Heerlike ontspannende naweek gehad in Rosendal, met hierdie groot, ruim huis met heeltemal alles wat nodig is en meer, nog nooit in 'n plek gebly met soveel beskikbare gebruiksitems nie. Volgende keer wil ons sommer kom groot kook en bak. En dan is dit nog so pragtig ingerig ook. Henriette het ons ook goed ingelig oor alles rakende die huis en die dorp en selfs toe ons vriend "loadshedding" skielik aangekondig word, ons ook op hoogte gehou, maar natuurlik was daar reeds oorgenoeg kerse, noodligte, 'n gasstoof en 'n kaggel om ons sommer meer tuis te laat voel. Word totaal en al aanbeveel!

Petro D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro D
With friends

Die huis is baie gerieflik en mooi en besonder goed ingerig.

Sal beslis die huis aanbeveel. Wil gou weer daar gaan bly.

Susan B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
Family with teenagers

Beesbos was fantasties!

Heerlike huis. Stylvol en gemaklik. Heerlik op die stoep gesit en eet. Julle het aan alles gedink. Baie dankie!

Penny W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Penny W
With spouse/partner

Pragtig en goed ingerigte huis. Bespreek meer as 1 aand en neem jou familie of vriende saam. Hierdie huis soek gesellige kuiermaats.

Elke ding wat jy dalkies kan nodig kry is in Beesbos. Dit is 'n heerlike groot kuierhuis met tonne spasie, perfek vir uitgerekte kuiers en rus vir die liggaam en siel. Regtig 'n oulike, unieke blyplek.

Morne S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Morne S
With spouse/partner

Ongelooflik.

Pragtige huis met als wat jy verwag. Sal enige dag weer daar gaan bly.

Kevin D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin D
Family with teenagers

Uitstekend vir oornag of langer.

Kan Beesbos aanbeveel vir die persoon wat in stilte en gerief wil ontspan. Uitstekend toegerus.

Johan S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With friends

Baie aangename verblyf met als wat jy nodig mag hê.

Die mooiste dekor. Laat voel jou baie tuis met lekker stilte en veilige gevoel. Als mooi skoon en gerieflik. Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand wat in die omgewing moet oorbly.

Lucia D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia D
With friends

Very pleasant.

Although there was no one to receive us, arrangements and communication were fairly in place. The house was unlocked and we could confirm that we were at the right destination. We had a good time and slept well. The bathroom facilities are excellent. The house is spacious, tidy and we had everything needed. The kitchen is well equipped - just looked for the can-opener, but we managed. It looks like this is someone's home and not just a guest spot and testifies to good taste. It was our first visit to Rosendal and we stayed there just because we were on tour, but we will visit again if we go that direction and hopefully stay longer to appreciate the tranquility.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam en gesellig.

Alhoewel daar niemand was om ons te ontvang nie, was reëlings en kommunikasie redelik in plek. Die huis was oopgesluit en ons kon bevestig dat ons by die regte bestemming is. Ons het lekker gekuier en heerlik geslaap. Die badkamergeriewe is puik. Die huis is ruim, netjies en ons het alles gehad wat nodig was. Die kombuis is goed toegerus - soek net die bliksnyer, maar met 'n boer wat 'n plan kan maak het ons reggekom. Dit lyk asof hierdie iemand se huis is en nie net 'n gasteplek nie en getuig van goeie smaak. Dit was ons eerste besoek aan Rosendal en ons het net daar oornag, want ons was op toer, maar ons sal weer hier kuier as ons daardie rigting gaan en hopelik dan langer bly om die rustigheid beter te waardeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Werner D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner D
Family with young children

Peace on earth.

We were pleasantly surprised with the size of the house and how comfortable everything was. Geiser burst with the previous guest and was immediately replaced and still the same evening there was hot water for everyone. Just the right place for a getaway weekend with the family, and all the necessary amenities are at hand. Rooms are all well equipped. Just take extra wood, especially in winter I believe it gets pretty cold. There is more than enough room for children to play around, just be careful of the stairs up. It may be a little steep for smaller children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vrede op aarde.

Ons was aangenaam verras met die grootte van die huis en hoe gerieflik alles was. Geiser het met die vorige gas gebars en was dadelik vervang en nog dieselfde aand was daar warm water vir almal. Net die regte plek vir 'n wegbreeknaweek saam met die familie, en al die nodige geriewe is byderhand. Kamers is almal goed toegerus. Vat net ekstra hout saam, veral in die winter glo ek raak dit vrek koud. Daar is meer as genoeg plek vir kinders om rond te baljaar, wees net versigtig vir die trappe na bo. Dit mag bietjie steil wees vir kleiner kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
Family with young children

Fantastiese gesinswegbreek.

Foto’s doen dit nie gestand nie. Die huis is volledig toegerus met oorgenoeg spasie vir ‘n gemaklike gesellige gesin. Die plek is pragtig en die gasvrou is baie behulpsaam. Ons het die naweek so baie geniet en beplan om in die toekoms weer daar te draai!

Beesbos's response

Dankie vir jou mooi woorde, Juanita.

Beesbos
Joeninne J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joeninne J
With friends

Absoluut perfek - skoon netjies en baie goed toegerus.

Dit was ons 2de kuier hier en ons kom beslis weer so gou as wat ons kan. Baie dankie vir 'n heerlike oorbly - die gaskaggel was weer eens die hoogtepunt van 'n koue naweek. Die kinders kon in die bome klim - en selfs die hondekinders was welkom. Ons het langer gebly as bespreek en dit was absoluut geen probleem.

Gail L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail L
Family with teenagers

Absolutely beautiful.

Beesbos was twice the size I had imagined. Absolutely everything that you could ever think of to use in a kitchen is there and then some. The rooms are perfect and the house has plenty of bathrooms for 6 people. Very warm bedding and underfloor heating was greatly appreciated along with the gas fireplace. Big built in braai on the patio with an outside table in a very quiet setting. It was very serene. My whole family loved the house and the hamlet of Rosendal. Thank you Henriette for letting us rent your place, it really is gorgeous! We couldn't have chosen a better place to spend my little girl's birthday weekend. We will be back!

Lizbe B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizbe B
With friends

Very nice and spacious, well equipped house!

The house has a very practical layout and is very pretty. Very well equipped with pretty furniture and decor. Spacious veranda with a braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en ruim goed toegeruste huis!

Huis aansig en uitleg is prakties en baie mooi. Baie goed toegerus en mooi meubels en dekor. Groot stoep om te kuier en te braai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre S
With spouse/partner

Perfekte stilte in goeie, netjiese huis.

Baie netjies en veilig, goed gemeubileerd en baie veilig. Mooi groot huis in die middel van nêrens. Perfekte wegbreek vir man en vrou om stilte saam te geniet.

Therese H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Therese H
With friends

Baie mooi en netjies.

Huis is mooi skoon en netjies. Als wat mens nodig het! Sal verseker weer daar bly.

Joeninne J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joeninne J
Family with young children

I have never stayed in such a beautiful self-catering place, there's everything - even a jafel pan!

Fantastic. This is a senior self-catering house. Everything perfect - from the cleanliness to the beautiful linen and the special atmosphere in the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het nog nooit in so 'n mooi selfsorg oorgebly nie, daar is alles - selfs 'n jaffel-pan!

Fantasties. Hierdie is 'n senior selfsorg-huis. Alles perfek - van die netheid tot die pragtige linne en die besonderse atmosfeer in die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Winnie-isabel L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winnie-isabel L
With friends

Fantastic surprise!

We are 4 golfing friends and we were completely surprised by Beesbos! We got value for money, everyone had their own bedroom. The bathrooms were lovely, the gas fireplace was lovely. We will definitely overnight there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verrassing!

Ons vier gholfvriendinne was heeltelmal verras deur Beesbos! Ons het waarde vir geld gekry, almal het hul eie slaapkamer gehad. Die badkamers was lieflik, die gaskaggel was lieflik. Ons sal beslis weer by Beesbos gaan oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryka N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka N
Family with young children

Ongelooflik!

Ons was pleasantly surprised! Dit is die kleinste dorpie wat ek nog ooit besoek het, maar die juweel van Beesbos het dit so die moeite werd gemaak om Rosendal te besoek. Die huis is asemrowend mooi en die uitleg daarvan is puik. Ek het die huis gelove en kon nie vir beter waarde vir geld gevra het nie. Alles was skoon en netjies, met ontvangs was ons vriendelik ontvang en alles mooi gewys. Sal vir seker weer van Beesbos gebruik maak en vir ander mense aanbeveel. Regtig amazing gewees!

Gina S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gina S

Beautiful, cosy house, wonderful facilities.

The arty and cosy house was a wonderful discovery. The jar of cookies was a winner!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, gesellige huis, wonderlike geriewe.

Die kunstige, gesellige huis was 'n wonderlike ontdekking. Die fles koekies was 'n wenner!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Penny S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Penny S

Quirky, delightful home with all the modcons you require!

How special is BeesBos! We loved staying here, perfectly suited for a large group. Spacious and more than what we expected. Thank you Dahla and your team, we will definitely visit here again!

Beesbos's response

Hope to see soon, sorry we missed you.

Beesbos
De Wet J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Wet J
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Vir die prys is dit 'n baie goeie huis om te huur vir 'n groter groep.

From
R1 600
per night, for 6 ppl
From
From R1 600
per night, for 6 ppl
From
R1 600
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 107 de la Harpe Straat, Rosendal, 9720, Free State
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOjjGceRrW1wVshcpoJ6z4ZL6Gsz31dV6Tv7W0OXNBCc1rwBU92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 600  per night, for 6 ppl 25 5 1 5 107 de la Harpe Straat Rosendal 9720 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.501374571376 27.934476728836
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!