Piet Retief Accommodation at BelAir Guest House | TravelGround
+44

BelAir Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 50 reviews for BelAir Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Jan V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan V
Individual traveler

Very convenient and clean, hospitable and good quality.

The place is very neat and clean. Everything needed was available. The food is also very well prepared. Can really recommend the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en skoon, gasvryheid van hoë gehalte.

Die plekkie is baie netjies skoon en ruim. Alles wat benodig word was beskikbaar. Die kos is ook baie goed voorgesit. Kan regtig die plek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robert S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert S
With spouse/partner

Very nice rooms and good breakfast.

Enjoyed our stay. Big parking area allowed us to park our boats overnight en route to Pongola Dam.

Nadjoema D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadjoema D
Family with teenagers

Russtop na Johannesburg.

Baie gerieflik en netjies. Perfekte oornagstop.

Ellen C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellen C
Family with young children

Wonderlike diens.

Weereens wonderlike diens en gasvryheid.

Theresa L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa L
Family with teenagers

Skoon, vriendelik en lekker.

Sien sterre.

BelAir Guest House's response

Hi Theresa

Baie dankie vir jou terugvoering, dit was n plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop om weer te sien

Voorspoedige 2020 vir jou en geliefdes.
Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Leonora V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonora V
Family with teenagers

Wonderlik.

Baie gasvry, skoon en netjies!

Sharmain B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharmain B
With spouse/partner

Excellent service.

Upon arrival we were welcomed and showed our room which warm an inviting. We got free sherry as it was very cold. What an awesome place to sleep at. We couldn't stay for breakfast and they were kind enough to offer to make us sandwiches for the road. We will definitely be back.

Gert V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Fantasties, baie gasvry.

Ontvangs was uitstekend, lekker gesels en gevoel of ons mekaar al jare ken, baie geniet en sal enige tyd weer van hulle gebruik maak om oor te slaap. 10 uit 10.

Bonita N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bonita N
Family with teenagers

Very clean and neat.

Very neat and pretty. The people are friendly and extremely helpful.

Jaco F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco F
Family with teenagers

Skoon, netjies, gemaklik en waarde vir geld.

Diens was uitstekend, van bespreking tot ontbyt voor ons vertrek. Lekker baie parkeerplek vir my karavaan.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Jaco, dankie vir goeie terugvoer, sit was n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om sommer vinnig weer julle hier te sien.

Mooi dag verder.

Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Koos S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koos S
With spouse/partner

Baie behulpsaam en vriendelik.

Vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies en modern. Enigste negatiewe aspek is die geraas van trokke in die aand.

Annelize A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize A
With spouse/partner

Very nice!

Thank you for the friendly reception, delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Dankie vir die vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius L - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius L
With friends

Vriendelike ontvangs, toegeruste kamers, heerlike ontbyt.

Ons was ontvang met 'n glimlag op die gesig. Die kamers is baie netjies en ten volle toegerus. Ons het baie veilig gevoel met al die sekuriteit wat BelAir Guest House bied. Sal beslis weer daar stop om oor te slaap.

BelAir Guest House's response

Goeiedag Amanda,

Baie dankie vir goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was vir my 'n voorreg om julle hier te kon akkomodeer. Hoop, glo en vertrou om julle weer te sien.

Mooi dag en vriendelike groete,
Carina

BelAir Guest House
Adri C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri C
With spouse/partner

Baie mooi skoon. Ontbyt heerlik.

Puik en sal weer daar bly.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Adri

Baie dankie vir goeie terugvoering. Wardeer baie dit was n plesier om julle te kon akkommodeer.
Hoop en vertrou ons sien weer.

Mooi dag verder.

Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Rhona W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhona W
Family with teenagers

Lieflike, groot kamers en gemaklike parkering.

Groot kamers, baie spasie vir parkering met karavaan, lekker groot ontbyt.

Marna V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna V
Family with young children

Bekostigbare verblyf. Baie netjies en veilig.

Bekostigbare verblyf wat baie netjies en veilig is. Sal definitief weer daar oorslaap as dit so nodig is.

Therese E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Therese E
With friends

Was geskik vir ons doeleindes.

Ons is vriendelik ontvang. Was bly dat ons, as twee volwasse vroue, die kamer toegeken is wat ons gehad het. Die kamer met slegs twee enkelbeddens sou te klein en beknop gewees het vir 3 nagte.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Therese,

Baie dankie vir n goeie terug voer wat julle vir ons gegee het. Dit was vir ons n plesier om julle te kon akkommodeer. Ons hoop en vertrou om julle weer eendag hier te kan akkommodeer. n Mooi 2018 vir julle tweetjies.

Vriendelike Groete,
Carina.

BelAir Guest House
Johan V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Johan V
With spouse/partner

Dit het voorgekom of die mense nie tyd gehad het vir ons nie het ons kort-kort gebel voor aankoms.

Daar was geen ontbyt soos aangedui nie en dit het voorgekom of die mense jou heeltyd net daar uit wil kry.

BelAir Guest House's response

Goeie dag,
Ek is ongelooflik jammer dat ek julle so laat voel het dis nie die geval gewees nie. So is ek baie jammer dat ek wel geskakel het. En ongelukkig gee ons nie ontbyt op 'n Sondag omdat ons kerk toe gaan. Baie jammer oor als waaroor julle ontevrede was.
Groete,
Carina

BelAir Guest House
Elize S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize S
With spouse/partner

Sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak. Decor baie spesiaal!

Baie dankie vir 'n aangename oornag. Ek kan verseker BelAir Guest House aanbeveel vir enige iemand wat 'n veilige, skoon en gerieflike oornagplek in Piet Retief soek.

Gerrit C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerrit C
With spouse/partner

Baie vriendelik.

Die diens was puik en ons het baie welkom gevoel.

Stevie O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Stevie O
Individual traveler

Die mense was baie gasvry en het lekker geëet.

Dit is sover die beste plek in Piet Retief waar ek geslaap het ek hou van die spasie kamer en sal altyd eerder daar wil gaan slaap.

BelAir Guest House's response

Goeiedag Stevie,

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit beteken vir my en my mense baie. Vertrou om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Carina

BelAir Guest House
Pieter B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

Good.

Clean and neat, very friendly service and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed.

Skoon en netjies, baie vriendelike diens en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Swannie S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Swannie S
Individual traveler

Friendly, accommodating.

I just stayed overnight, but felt welcome from the get-go. Arrived late and they were quick at the gate and the breakfast carried me through the day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, tegemoetkomend.

Ek het net oornag, maar het uit die staanspoor welkom gevoel. Het laat aangekom en hulle was flink by die hek en die ontbyt het my deur die lang dag gedra.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BelAir Guest House's response

Swannie

Baie dankie vior jou goeie terugvoering. Dit word waardeer.
Ons hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete
Carina

BelAir Guest House
Anton N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton N
Family with young children

Friendly, and very neat.

We were welcomed and immediately taken to our rooms, the service was excellent and the rooms very well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, en baie netjies.

Ons was verwelkom en dadelik na ons kamers gevat, die diens was uitstekend en die kamers baie goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rowan F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rowan F
Family with young children

Baie dankie vir 'n aangename ervaring.

Ons het oornag by Bel-Air op pad kus toe en kan dit sonder twyfel aanbeveel.

Nadine B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadine B
With spouse/partner

What a pleasure to stay at BelAir Guest House.

I was already impressed at BelAir even before I arrived there. This was due to the excellent customer contact by Carina beforehand - she really went out of her way to accommodate us with our special requirements around dinner. By the time we arrived we'd already become "good friends" through our phone conversation. Regarding the accommodation I can only testify that it was a pleasure and privilege - clean and neat, dinner was a lovely treat of good "boerekos". Breakfast was also good. I truly want to thank Carina and her husband for their friendliness and hospitality. We will definitely go there again on our way to our holiday destination.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n plesier om by BelAir gastehuis te kon oornag.

BelAir het reeds indruk op my gemaak selfs voor ons daar oornag het. Dit alles te danke aan die uitstekende kliënte skakeling deur Carina voor die tyd - sy het werklik uit haar pad gegaan om ons tegemoet te kom met ons spesiale versoek vir aandete. Met ons aankoms was ons al reeds "goeie vriendinne" so oor die foon. Wat die verblyf self betref kan ek net sê dit was 'n plesier en voorreg - skoon en netjies, aandete was 'n heerlike bederf van goeie boerekos. Ontbyt was ook goed. Ek wil werklik dankie se aan Carina en haar man vir hulle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal verseker weer daar aangaan op pad na ons vakansiebestemming.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Nadine.

Voorspoed vir julle met 2017, alles wat mooi is word julle toegewens.
Baie dankie vir die besonderse mooi woorde jy maak my dag. Dit was vir my n plesier om julle te kon huisves.

Hoop ons sien binnekort weer.

Vriendelike Groete,
Carina

BelAir Guest House
Sieglinde V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sieglinde V
With spouse/partner

We had a great stay.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BelAir Guest House's response

Goeie More

Baie dankie vir die mooi verwysing dit beteken baie.

Hoop ons sien binnekort weer.

Carina

BelAir Guest House
Bessie B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie B
With friends

Unique, fantastic accommodation.

We were pleasantly surprised by reception, accommodation and breakfast we received at BelAir. We will definitely stay over there again when next we're in Piet Retief. Thanks and keep it up. We were crazy about the theme of the guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Unieke, fantastiese verblyf.

Ons was aangenaam verras deur die ontvangs, verblyf en ontbyt wat ons by BelAir ontvang het. Ons sal definitief weer daar kom slaap wanneer ons onsself in Piet Retief bevind. Baie dankie en doe zo voort! N.S. Ons is mal oor die tema van die gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BelAir Guest House's response

Dankie, Loraine, vir jou positiewe terugvoer. Dit was ook lekker om julle hier by ons te kon huisves.
Vriendelike groete.
Carina

BelAir Guest House
Ritha M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ritha M
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en sommer tuis gevoel. Die ontbyt was ongelooflik. Baie dankie.

Die gastehuis is baie spesiaal met die vintage motortema. Dit bring goeie herinneringe na vore. Die ligging, diens en voorkoms van die huis is puik.

Riaan B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan B
With spouse/partner

Perfect.

Neat, clean with friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek.

Netjies en skoon en vriendelike hulp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurie V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie V
On business

Jewel in Piet Retief.

What a wonderful experience. Carina and Kotie welcomed us warmly. All the electricity was out and they came to greet us with a light in hand. The power was restored again quickly. The guest house's vintage car theme is something different and worth a photograph. The rooms are spacious and mine had a bath and a shower. The finer things like potpourri in the cupboard was extraordinary. Carina made a special effort and rose before sunrise to make provisions for my journey (takeaway breakfast). Only one night and it felt like I was leaving family behind. Thank you Carina and Kotie!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Juweel in Piet Retief.

Wat 'n wonderlike ervaring. Carina en Kotie het ons baie vriendelik ontvang. Al was die krag af het hulle ons met lig in die hand begroet. Krag het vinnig weer aangekom. Die gastehuis se ou motortema is werklik iets anders en foto's waardig. Die kamers is ruim en myne het bad en stort gehad. Die fyner dinge soos lekker ruik dingetjie in die kas was buitengewoon. Dan het Carina spesiale moeite gedoen en voor hoenderkraai opgestaan om vir my padkos (wegneem ontbyt) te maak. Net een aand en dit het gevoel ek ry weg van familie af. Baie dankie Carina en Kotie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Jurie

Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg uit my hart wardeer. Hoop ek sien julle sommer gou weer.

Mooi dag vir julle.
Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
James C - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
James C
Family with young children

Very neat units.

Warm water and water pressure is a problem. The units are beautiful. Sadly no breakfast before 07:00.

Karolien P - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karolien P
With spouse/partner

Gerieflik

Baie gerieflik en naby restaurante.

Ronald F - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald F
On business

Baie lekker aangename verblyf.

Baie netjiese plek. Dit is wel goed geleë. Kliëntediens is uitstekend.

Frikkie C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie C
Family with young children

Gerieflike verblyf.

Netjies.

Ludwig V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludwig V
With spouse/partner

Very enjoyable stay accompanied by great hosts and a delicious breakfast.

We will definitely stay there again. We were met with friendliness, walked into a clean comfy room and ended our stay with the delicious breakfast while enjoying the conversation of other patrons.

Fred G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred G
With spouse/partner

BelAir Gastehuis is uitstekend!

Ons was vir 2 nagte bespreek by BelAir gastehuis. Vriendelike Carina het ons buite ingewag en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons was in kamer 9 en was verras oor die ruimte in die kamer en badkamer. Die kamer was lekker lig, vars, pragtig gemeubileer en silwerskoon. Die ontbyt was vars voorberei, netjies voorgesit en meer as genoeg. Baie geluk aan die eienaar en Carina (wat die gastehuis vir hom bestuur) julle het 'n pragtige gastehuis en ons wens vir julle is dat die besprekings van krag tot krag sal gaan - ons lief die ou motortema en daai petrolpomp in die eetkamer (as hy verdwyn, weet julle waar om te kom soek). Ten tyde van ons verblyf was die eienaar besig om 'n pragtige lapa te bou waar die gaste 'n braai sal kan geniet. Alles wat mooi is vir julle en Carina, jy sien ons beslis weer al ry ons net deur Piet Retief. Baie dankie nogmaals vir jou gasvryheid en warm persoonlikheid.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Fred en Elsa
Baie dankie vir die mooi woorde, dit word opreg uit die hart waardeer.
Mag ek julle sommer gou weer sien, mooi bly.
Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Maritha K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritha K
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Ons was op pad na Mosambiek en het daar oorgeslaap en met die terugkom weer. Daar is 'n heerlike braaihoekie. Kamers is baie skoon en die diens baie vriendelik. Ek kan die plek beslis aanbeveel.

Maria T - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria T
With friends

Baie mooi en skoon.

Ons het heerlik geslaap vir die een nag wat ons bespreek het. Die pad langsaan is bietjie bedrywig wat swaarvoertuie aanbetref indien jy buite sit, maar nie gepla in kamer nie. Watertoevoer in stort in die Ford kamer nie na wense (warm, dan koud en dan weer warm).

Shepherd N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shepherd N
Family with teenagers

This was a very welcoming place.

Keep up the good work you are doing. Never ever drop down your standard. We enjoyed our stay with you.

Penelope G - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Penelope G
Family with young children

On the way to the coast, a very practical stop-over.

It was very new and the lady who managed it was very helpful and polite. She did everything she could to help us out. However, some rooms were close to the main road can be noisy from the cars passing plus the mattresses were rather hard. Overall, a very decent place to stay on a roadtrip.

Colleen V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colleen V
Individual traveler

Extremely pleasant experience.

Although the municipal water pressure is very weak, the owners have gone the extra mile to have their own generator to ensure that you can enjoy a warm shower. The breakfast was lovely, well presented and with warm hospitality. I would highly recommend Bel Air for a stop over.

BelAir Guest House's response

Colleen baie dankie vir jou mooi woorde, dit beteken vir my baie.

Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.

Mooi dag.
Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Dawn K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawn K
Family with young children

Pleasant, friendly and very comfortable.

Space for the kids to run and stretch their legs. Carlien is helpful and friendly. We enjoyed our stopover and I especially appreciated the well lit mirror with a table and plug nearby for a hairdryer. We would certainly stay over again.

Renaldi F - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renaldi F
On business

Good service from the operator.

Good breakfast, fast check in and nice room.

BelAir Guest House's response

Hi Renaldi

Baie dankie vir jou terugvoering oor die verblyf. Ek sien n 3 ster vir cleaning ek sal daarop let om nog skooner te maak as wat dit reeds is.

Hoop ek sien gou weer.
Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Andre K - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre K
With spouse/partner

Gemiddeld.

Goeie punte: die kamer is groot en gerieflik en die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Slegte punte: daar is geen lugversorging nie en die vragmotors ry by die gastehuis verby en is baie steurend deur die nag.

BelAir Guest House's response

Goeie Dag Andre, baie dankie vir die gedeeltelike goeie terugvoering. Ongelukkig in dit die pad vir die swaar motorvoertuie volgens dorpsbeplanning.

Hoop ek sien jou weer.

Vriendelike Groete
Carina

BelAir Guest House
Solomon M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Solomon M
With spouse/partner

The owner is very professional and friendly.

The owner knows how to make her guests feel at home. She makes customer service a priority and that makes her different from others. The breakfast was just outstanding. Carina, you got a thing going on there... Keep it up and I will see you soon.

Nadia C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia C
Family with young children

Skoon, vriendelik, vars voedsel, gasvryheid, netjies - dis huis!

Ons het al in gastehuise oorgebly en eerlik, BelAir is die heel eerste plek wat ons sal na terug keer. Skoner as skoon, lekker kos en geselskap. Baie privaat en perfek vir 'n besigheidstrip of net om uit te kom en weg van die stad se geraas en gejaag. Ons kan nie wag om weer oor te gaan slaap nie. Hulle is rolstoelvriendelik vir ons kinders en dit maak dit 'n lekker en gemaklike kuier vir die hele gesin. As jy waarde vir geld soek - dan moet jy nie BelAir mis ry nie!

Annelize A - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize A
With spouse/partner

Baie lekker!

Baie geniet. Ontbyt was uitstekend. Trokke raas bietjie in nag.

Peter P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter P
Family with young children

Excellent service!

We enjoyed our stay mainly because the Caretaker, Karina, was very welcoming and went the extra mile to meet our requirements. For example, we wanted eggs prepared a certain way and she personally made an effort to match that. The accommodation itself is very clean and we were so comfortable that we'd stay there again.

Mariaan V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
With spouse/partner

Alles was perfek! Dankie.

Ons het alles geniet.

From R860
per night (for 2 people)
From R860
per night (for 2 people)
From R860
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKM942PCQYc9ViSt043zDArxaeHShJKmmPpGcWINYO9r0toyXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R860  per night (for 2 people) 50 5 1 5 Markstraat 2 Piet Retief 2380 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.995018650218 30.79692543804
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com