Belgravia Bed and Breakfast
Review Summary
Sweder V - Dec 2019
Overall score
Helpful hostess.
Belgravia Bed and Breakfast's response
It was a pleasure to have you as our guests. Will definitely have a look at the shower.
Frikkie D - Jul 2019
Overall score
Skoon en netjies. Dankie!
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie, Frikkie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te huisves. Ek hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Groete, uit 'n koue Kimberley.
Heidi
Cyril V - Mar 2019
Overall score
Excellent!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Sjoe! Wat 'n heerlike plek om te oornag. Presies wat benodig word om na 'n lang rit te rus. Vriendelike verwelkoming van gasvrou, Heidi, alles skoon, netjies en keurig versorg. Plek is toegerus met alle benodigdhede vir oornag en langer. Heerlike vars kontinentale ontbyt. Ons maak gebruik van gastehuise oral in Suid-Afrika op 'n gereëlde basis en Belgravia Bed and Breakfast is los hande van die beste plekke wat ons al in tuisgegaan het. Ons kan hulle met groot vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien. Diebare gaste soos julle is kosbaar.
Belgravia groete
Heidi
Madelein P - Jan 2019
Overall score
Beautiful and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, netjiese verblyf.
Pragtige kamer met alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens met heerlike swembad en springmat. Sal beslis weer hier oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie Madelein. Lilo die hasie mis sy maatjie.
Talita D - Sep 2018
Overall score
Lovely stay in historic surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf in historiese omgewing.
Belgravia B&B is baie gerieflik geleë binne loopafstand van talle pragtige historiese huise. Dit is baie netjies en gerieflik ingerig. Baie dankie Heidi, jy het ons só welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie liewe Talita. Ek het julle geselskap so geniet.
Glenda V - Aug 2018
Overall score
A sparkling diamond in Kimberley.
Read moreBelgravia Bed and Breakfast's response
So great to hear from you again, Glenda. Thank you for the lovely review. Guests like you are highly appreciated!
Helena W - Aug 2018
Overall score
Goed.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie Helena. Gaste soos julle is kosbaar.
Andrea V - May 2018
Overall score
Netjies, huislike verblyf. Tuin pragtig.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie Andrea. Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon ontvang. Ons waardeer gaste soos julle sommer baie.
Groete, Heidi.
Petro S - Dec 2017
Overall score
Wonderful good quality accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike goeie kwaliteit verblyf.
Rustige omgewing en gawe gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Baie dankie liewe Petro! Waardeer jou 'rating' so baie
Johan B - Oct 2017
Overall score
Gerieflik en vriendelike diens.
Belgravia Bed and Breakfast's response
Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te huisves.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Elsmere Street, Belgravia, Kimberley, 8301, Northern Cape
- All ages welcome