The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bell Rock 47 | TravelGround
+13

Bell Rock 47

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Bell Rock 47
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Thys L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys L
Family with teenagers

'n Naam om te onthou, Bell Rock 47.

Pragtig, gerieflikke plekkie met goed toegruste kombuis. Al wat kortkom is lugversorging, of dalk ’n waaier in elke kamer - dit sal help vir die warm somersnagte. Maar die plusse is baie meer as die een minus.

Jacques B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
Family with young children

Uiters goed toegerus.

Ons was verras om die volgende daar te vind: braaihout, meer as genoeg koffie, tee, melk, suiker en skoonmaakmiddels. Ons reis relatief gereeld en baie min plekke is so goed toegerus. Daar was selfs waspoeier vir die wasmasjien. Die eenheid is groot genoeg vir 6 mense om gemaklik te kan kuier en ontspan. Die trappe na die eenheid het handrelings wat baie gehelp het. Een van ons groep het mobiliteitsprobleme en kon sonder enige moeite die trappe op klim. Ons sal definitief Bell Rock47 weer gebruik wanneer ons in Plett is.

Annelise S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise S
With friends

Goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker hier gebly. Die eenheid was skoon en smaakvol ingerig en die gratis WiFi, en dinge soos Netflix was 'n lekker bonus.

Yolandi W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi W
With friends

Verblyf uit die boonste rakke!

Van ons eerste navraag, tot ons uiteindelike verblyf, was als net 'n plesier. Kommunikasie was eenvoudig en baie maklik. Verblyf was gerieflik. Die woonstel het alles wat nodig is.

Annette S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette S
With friends

Netjies, modern en veilig. Alles wat jy soek in verblyf.

Ons het heerlik by Bell Rock 47 gebly, eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die woonstel beskik oor alles wat jy benodig. Tot 'n koffiemasjien met pods! Dit is boonop baie modern en stylvol gemeubileer. Baie dankie vir puik verblyf.

Tina W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina W
Family with young children

Friendly welcome and beautiful clean apartment.

I will definitely come back to this unit and recommend the owners highly. Thanks for all.

Johannes S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes S
With friends

The best in the west!

All I can say is, it's the "best in the west"!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste in die weste!

Al wat ek kan sê is, dit is die "beste in die weste"!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alexandre V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alexandre V
With friends

Neat as a pin!

Now, that is a gem of an apartment. Obviously the whole place has been revamped recently and there is everything you need. Even an espresso machine with capsules. We'll be back.

From R1 005
per night (sleeps 6)
From R1 005
per night (sleeps 6)
From R1 005
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Bell Rock Avenue, Bell Rock 47, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADqDFXBKS2ng5SLso6OL3R7ia66LiJNqdUgk8YAKA5YPnuubItM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 005  per night (sleeps 6) 8 5 1 5 Bell Rock Avenue Bell Rock 47 6600 Western Cape 0860 022 102 15:00-23:00 10:00 -34.072533633537 23.368364915344
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!