Bell Rosen Guest House
Review Summary
Dirk V - Aug 2021
Overall score
'n Oase.
Bell Rosen Guest House 's response
Goeie dag
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons strewe daarna om al ons gaste die beste ervaring te gee en dit is verblywend om te hoor dat julle dit so ondervind het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete,
Ryno Fourie
Nicola D - Dec 2017
Overall score
Aangename, vriendelike personeel en skoon gerieflike kamers.
Lucille V - Apr 2017
Overall score
Baie lekker gebly! Bed net baie hard.
Bell Rosen Guest House 's response
Hello Lucille
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Ons is bly dat jul die verblyf by ons geniet het.
Die Cloud Nine matrasse in die kamers is nog baie nuut en dus mag dit dalk nog hard voel.
Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike Groete
Bell Rosen Gastehuis
Anne-marie V - May 2016
Overall score
Wat 'n wonderlike ervaring! Ons het soos konings gevoel in die Chester Williams suite!
Bell Rosen Guest House 's response
Beste Anne-marie,
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer! Ons is so bly dat jul die verblyf by Bell Rosen geniet het. Dit is altyd 'n plesier om jul hier te verwelkom.
Vriedelike groete,
Elize
Bell Rosen Gastehuis
Barend V - Oct 2015
Overall score
Baie aangenaam in ruim vertrekke en puik ontbyt.
Annemieke V - Apr 2014
Overall score
Goed, maar stort in bad onaangenaam.
Marius L - Feb 2014
Overall score
Very good
Martie S - Aug 2013
Overall score
Very pleasant stay. All services rendered with a warm and welcoming smile.
Warren A - Oct 2011
Overall score
Awesome stay
Professor Ger V - May 2011
Overall score
Excellent
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 116 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Western Cape
- All ages welcome