Langebaan Accommodation at Bella Casa | TravelGround
+17

Bella Casa

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 10 reviews for Bella Casa
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Johan B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with teenagers

Baie lekker.

Bella Casa is alles wat jy wil hê gedurende jou vakansie.

Bella Casa's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om u binnekort weer te sien na die "lockdown" period.

Die Span by Bella Casa

Bella Casa
Rudiger W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudiger W
With spouse/partner

Woorde kan die plek nie beskryf nie, baie mooi en modern.

Dit was my 2de keer in die country estate. Dit is elke keer so lekker, almal wat daar bly is altyd vriendelik. Sal aanbeveel vir mense wat wil gaan vir die strandomgewing. Baie lekker plekkies om te eet en mooi markies.

Jacques V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques V
Family with young children

Best place to stay, clean and location is great.

This is a wonderful place to stay, everything you need is there. My kids had an awesome time. The surroundings are quiet and just stunning. Location is close to everything and is very safe. It's nice going somewhere where everything is so neat. Well done Bella Casa!

Henk V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk V
With friends

Aangenaam, aanwysings swak.

Daar moet aanwysings by elke straat-ingang geplaas word, want dit was 'n pyn om Bella Casa in die donkerte te vind.

Luschanté C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Luschanté C
Family with teenagers

Rejuvenating, had a awesome time.

My verblyf daar was wonderlik.

Edgar H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edgar H
With friends

Uitstekende verblyf.

Bella Casa was lekker om vakansie te hou. Het dit geniet.

Marisa C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marisa C
Family with young children

It was a lovely break away from the hustle and bustle of the city.

Great service, beautiful place.

Bella Casa's response

Thank you for the feedback Marisa. We hope to see you again soon.

The Team at Bella Casa
Managed by Langebaan Holiday Homes

Bella Casa
Candice C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Candice C
With friends

Dit was waarde vir geld.

Ek sal weer die plek besoek.

Bella Casa's response

Beste Candice,

Baie dankie, jou terugvoer word waardeer! Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Bella Casa
Alwyn L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alwyn L
With spouse/partner

Die verblyf was aangenaam, alhoewel die netheid en instandhouding van die eenheid teleurstellend was.

Ek was verbaas en teleurgesteld oor die feit dat die eenheid nie deeglik skoongemaak word nie, bv. duidelike wit hare op die mat in die woonkamer. Word die skoonmaak gekontroleer? Die eenheid se instandhouding word nie gereeld gedoen nie, bv. lekplek op die stoep, duidelike tekens van lekplek in die hoofslaapkamer en kussing op die eetkamerstoel se bandjies is af - kan nie vasmaak aan die stoel nie. Die eenheid is nie volledig toegerus nie, bv. geen "adapter" vir tweepunt van selfoonlaaier, geen haardroër, net 2 plekmatjies vir 4 persone. My algemene indruk is dat dit nie 4 sterre werd is nie.

Bella Casa's response

Hallo Alwyn,

Baie dankie vir die terugvoer oor Bella Casa. Jy is heeltemal reg, die skoonmaak moet gekontroleer word en ons sal onmiddellik aandag gee aan die kwessies wat jy genoem het. Ons waardeer dit en hanteer dit dadelik.

Beste Wense,
Bella Casa Bestuur

Bella Casa
Mario R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mario R
Family with teenagers

Lekker ruim en 'n rustige area.

Ons het ons tydjie baie geniet. Die verblyf het alles gehad wat ons wou hê. Dit was regtig waarde vir geld.

From R1 383
per night (sleeps 4)
From R1 383
per night (sleeps 4)
From R1 383
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1335C Vogelgesanck Street, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bikZD3s4D1NayTse87dNWa1C6IWvvonIuDNNz57tZiFVNdtet?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 383  per night (sleeps 4) 10 5 1 5 1335C Vogelgesanck Street Langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -33.063505 18.046628
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com