Belle Chambre
Review Summary
Ben E - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly.
Hannetjie V - Nov 2020
Overall score
Netjiese, veilige verblyf in rustige omgewing.
Jeanne M - Nov 2020
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gerieflike verblyf en 'n gasvrou wat uit haar pad gegaan het vir ons, alles teen 'n baie redelike tarief.
Read moreGert P - Nov 2020
Overall score
Ideaal vir ons omstandighede.
Martin D - Sep 2020
Overall score
Apart from the hot water boiler that was not working, the accommodations were perfect.
Doreen A - Jan 2020
Overall score
Baie netjiese eenheid.
Deon B - Dec 2019
Overall score
Baie gerieflik!
Ansie L - Nov 2019
Overall score
This guest house feels like home.
Sonja J - Nov 2019
Overall score
It suited us well.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het ons goed gepas naby waar ons wou wees.
Dit is gerieflik, skoon en netjies, het als wat ons nodig gehad het om te oornag. Sal definitief weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carl B - Nov 2019
Overall score
Weereens voortreflik.
Kobus M - Oct 2019
Overall score
Friendly reception/departure, neat, safe and central.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs/vertrek, netjies, veilig en sentraal.
Ons is vriendelik ontvang asook met ons vertrek. Baie veilig en sentraal. Netjiese plekkie. Sal beslis weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa D - Oct 2019
Overall score
Very nice place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plek.
Gasvrou is baie aangenaam. Het heerlik gekuier. Plek is skoon en netjies. Sal beslis weer van Belle Chambre gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lungile M - Oct 2019
Overall score
A very safe and clean place.
Lizzy L - Oct 2019
Overall score
Lekker!
Eudene M - Sep 2019
Overall score
Presies waarna on uitgesien het. Uitstekend.
Annette H - Sep 2019
Overall score
Niks om oor te kla nie.
Carl B - Sep 2019
Overall score
Kan met vertroue aanbeveel!
Estie V - Sep 2019
Overall score
Lekker.
Wilma R - Sep 2019
Overall score
Beslis moeite werd.
E D - Sep 2019
Overall score
Netjies, skoon - ontvang vriendelik en hulpvaardig.
Johan V - Aug 2019
Overall score
Dit was fantasties gewees. Baie vriendelik en behulpsaam.
Anneli W - Aug 2019
Overall score
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Gertien V - Jul 2019
Overall score
Will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer daar bly.
Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christa D - Jul 2019
Overall score
Good experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie ervaring!
Skoon, netjies, veilig en aangenaam. Dankie Belle Chambre!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carina D - Jul 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Sally M - Jun 2019
Overall score
Baie vriendelike ontvangs en baie rustige area. Die eenheid is baie netjies en alles wat jy nodig het.
Annelle R - Apr 2019
Overall score
Baie vriendelike mense en pragtige kamers.
Martie V - Apr 2019
Overall score
Net baie dankie sê vir Junita, haar ma en haar man bedank vir hul gasvryheid. Hul diens was puik.
Taleta C - Apr 2019
Overall score
Real value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regtig waarde vir geld.
Alles wat nodig is was daar. Ons het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rozanne S - Apr 2019
Overall score
Ons het lekker gebly, die area is rustig en die kamers is skoon en netjies en bied alles wat mens nodig het.
Read morePieter S - Mar 2019
Overall score
Rustig, veilig, skoon en netjies.
Eksabe V - Mar 2019
Overall score
Baie aangenaam en net lekker.
Kgomotso P - Feb 2019
Overall score
Peaceful and very clean place.
Reynier K - Oct 2018
Overall score
Puik.
Hester B - Sep 2018
Overall score
Ek sal weer daar oorbly.
Carike G - Aug 2018
Overall score
Definitief die moeite werd.
Neels F - Aug 2018
Overall score
Safe, peaceful atmosphere, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, rustige atmosfeer skoon en netjies.
Baie lekker gebly. Veilig, rustige atmosfeer skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brandon D - Jul 2018
Overall score
Felt like home.
Johan V - May 2018
Overall score
Pleasantly surprised!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras!
Puik waarde vir geld! Sal beslis weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roland N - May 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Vriendelike ontvangs. Mooi en gerieflike woonstel. Ligging uitstekend. Baie mooi versorgte tuin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melissa E - Apr 2018
Overall score
'n Huis weg van die huis af.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 26 Victor Street, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
- All ages welcome