Still Bay East Accommodation at Bellevue Resort - Unit 10 | TravelGround
+10

Bellevue Resort - Unit 10

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 13 reviews for Bellevue Resort - Unit 10
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Liandi R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liandi R
Family with young children

Netjiese plek, stapafstand van lagoon.

Netjiese plek, veilige area en heerlik naby aan die lagoon. Die gebrek aan natuurlike lig en ventilasie maak dit egter gerieflik vir 'n aand of twee se oorbly, maar nie vir 'n volle vakansie nie.

Daniel A - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel A
Family with young children

It was worth it.

It was nice, would go back in future and stay in Unit 10.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die moeite werd.

Dit was baie lekker, sal graag in die toekoms weer eenheid 10 wil gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard V
Family with teenagers

Baie rustig en pragtige uitsig.

Sal beslis weer kom. Beplan weer vir volgende jaar, net langer die keer.

Petro V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Petro V
With spouse/partner

Baie geniet.

Julle adverteer daar is WiF,i het geen WiFi gekry nie en daar moet gekyk word na die stort, water baie sleg en die krane ook. Julle se daar is DStv, maar daar is net beperkte kanale - sê dit darem net, dan weet jy. Sê ook julle doen die wasgoed daar, wat groot voordeel is.

Danielle F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danielle F
Family with young children

Clean and neat.

The unit was very clean and everything we need was there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Die eenheid was baie skoon en alles wat mens nodig het, is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bellevue Resort - Unit 10's response

Baie dankie Danielle. Waardeer, ons probeer altyd ons bes om vir almal tevrede te stel.

Bellevue Resort - Unit 10
Erika S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Erika S
With spouse/partner

Kort nuwe beddegoed. Vadoeke is vol Jik-kolle en stukkend.

Verblyf was lekker. Net klein goedjies wat bietjie kan opgradeer. Die beddegoed is oud. As ek kan raad gee. Wit vertoon altyd beter, lyk vars en skoon. Kort nuwe vadoeke, is vol Jik-kolle en uitgerafel. Ek wil nie eers die kombuislappe gebruik nie. Vat my eie saam.

Bellevue Resort - Unit 10's response

Baie dankie Erika. Ons sal aandag aan jou voorstelle gee.

Bellevue Resort - Unit 10
Lee-ann C - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lee-ann C

Gemaklik.

Dit is die moeite werd om daar te bly, maar ek sal se slegs vir 2 mense veral as mens langer as 4 dae bly. Privaatheid - veral as daar net een man in die huis is en die res is dames.

Sunita M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sunita M
Family with young children

Small, but comfortable with everything you need.

Very friendly and helpful reception. Everything was neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Klein, maar gemaklik met alles wat 'n mens benodig.

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Alles was skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lou M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Lou M
With spouse/partner

Die woonstel word permanent bewoon en is nie geskik vir vakansieverblyf nie.

Eerstens was dit moeilik om iemand op te spoor om die woonstel oop te sluit. Die plek word permanent bewoon en dus is baie kaste gesluit. Geen skoonmaak van braaigeriewe is beskikbaar nie. Die addisionele R50 vir 'n naweeksleutel kan by die prys gevoeg word.

Bellevue Resort - Unit 10's response

Goeiedag. Dit word duidelik op die advertensie genoem dat die Bestuurder nie op die perseel woon en daarom sal daar nie altyd iemand op die perseel wees om dadelik oop te sluit nie. Daar bly beslis nie iemand permanent in die eenheid nie, nog nooit nie. Die kaste wat gesluit is het my (die eienaar) persoonlike besittings in soos bv. ekstra linne en breekgoed. Dit is ook net 'n lang maer kas met breekgoed en 'n kis met linne en 1 klein deurtjie van die hangkaste wat gesluit is. Hierdie is self-sorg en is mens veronderstel om self skoon te maak, selfs die braaigeriewe. Die R50 word ook gestip dat indien jy na ure arriveer sal die R50 betaling in werking tree. Meeste gaste arriveer binne die geskrewe tyd en daarom kan die R50 nie ingesluit word nie.

Bellevue Resort - Unit 10
Hannes J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannes J
With spouse/partner

Goed.

Sien die sterre.

Hannelie B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannelie B
With spouse/partner

Baie aangename plek.

Die wooneenheid is klein en "cosy" en het alles wat jy nodig het.

Leonie R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leonie R
Family with teenagers

Baie netjiese eenheid met die nodige geriewe.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief volgende jaar weer daar oorbly.

Amanda B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amanda B
With spouse/partner

Ideaal vir 2 persone.

Baie netjies en skoon.

From R650
per night (sleeps 4)
From R650
per night (sleeps 4)
From R650
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Osler Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkMjIxNWQ1LTIzYzctNGQ3Mi1hMGNhLTdiMGNhNDZlMzhiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 4) 13 5 1 5 8 Osler Street Still Bay East 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -34.368814007034 21.419193148613
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com