The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bello Narnia | TravelGround
+20

Bello Narnia

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 7 reviews for Bello Narnia
Cleanliness
5.0/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Danie V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
Family with teenagers

Rustige wegbreek.

Ons het heerlik gebly in die pragtige huis. Die huis is heerlik ruim en netjies gewees. Die bordspeletjies was 'n treffer en Leana was 'n uitstekende gasvrou. Ons sal beslis weer daar wil bly!

Wendy G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wendy G
Family with teenagers

Amazing verblyf.

Ons het die huis vreeslik baie geniet, die plek is pragtig en is geleë in 'n sekuriteits-woonarea. Leana is so 'n amazing vriendelike gasvrou. Vroegoggende en saans op die houtdek met die pragtige uitsigte was amazing, en ons het natuurlik die braai ten volle benut. Ons het bietjie gesukkel met die deure se slotte(moontlik a.g.v die vogtige lug), maar Leana en haar seun het gou-gou die voordeurslot kom vervang. Andersins was ons verblyf awesome, ons kom beslis weer.

Leelah Z - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leelah Z
With friends

Fantasties.

Wat 'n wonderlike huis om in te bly! Die area is ongelooflik mooi en ons het vroegoggend die voëltjies op die balkon gevoer en laatmiddag 'n stappie deur die rustige buurt kon doen. Leana was so vriendelik en behulpsaam en het moeite gedoen met klein personal touches wat dit soos huis laat voel het - thank you, Leana! Ons sal beslis weer daar bly as ons in Knysna moet gaan kuier.

Chris K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris K
Family with teenagers

Great.

Baie netjiese huis, gasvry eienaar, baie lekker huis wat alles bied soos wat jy by jou eie huis sal he. great plek.

Mariette H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mariette H
With spouse/partner

Lekker huisie in ‘n mooi omgewing.

‘n Baie mooi omgewing om in vakansie te hou. Ongelukkig was die ekstra slaap- en badkamer vir ons net te klein. Daar was nie ‘n spieëlkas, asblik of kragpunt naby die spieël in die kamer nie. Die spasie in die badkamer was baie klein met geen stortmatjie. Die hoofslaapkamer was wel ideaal vir ‘n huwelikspaartjie, maar ons was 2 huwelikspaartjies wat gemak verwag het. ‘n Klein ding wat ons wel in die kombuis gemis het was ‘n skêr. Anders het ons regtig baie lekker gebly en gekuier in die ruim leefarea.

Bello Narnia's response

Beste Mariette,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek sal dit met die eienaar deel vir verandering.

Groete
Lizemari

Bello Narnia
Jacques F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques F
With friends

Loved the place.

Great Friday market close.

Taryn A - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Taryn A
Family with teenagers

Stunning place, highly recommend staying there.

One of the best places we have stayed at, we will definitely be back. Comfortable, clean and it had everything we needed and such wonderful hosts.

From R2 700
per night (sleeps 5)
From R2 700
per night (sleeps 5)
From R2 700
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Narnia Lane, 41 Narnia Village, Knysna, 6570, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyI1kzluO1ABhKmOfofmtTKyK1reP5cNulQQUVN492RaX9mRnEl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 700  per night (sleeps 5) 7 5 1 5 Narnia Lane 41 Narnia Village 6570 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 09:00 -34.03172 23.02306
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!