Belvedere B&B
Review Summary
Thando B - Mar 2020
Overall score
Beautiful.
Belvedere B&B's response
Thank you for your kind words. Looking forward to hosting you again at Belvedere Cottage
Adele W - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Gys B - Aug 2019
Overall score
Onverbeterlik.
Belvedere B&B's response
Goeie dag Alta,
Baie dankie vir die positiewe kommetaar, dit word opreg waardeer. Dit was net 'n groot plesier om julle te kon huisves.
Dankie vir die lekker gesels !
Oosie O - Jun 2018
Overall score
Skoon, netjies, rustig.
Belvedere B&B's response
Baie dankie vir die positiewe opmerking. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Mavis A - Oct 2017
Overall score
All in all, a totally perfect spot. I cannot fault anything.
Belvedere B&B's response
Thank you so much for the kind words. It was a pleasure having you as our guests, looking forward to host you again in the future.
Nadia L - Jul 2017
Overall score
Vriendelik, skoon, gerieflik en veilig!
Belvedere B&B's response
Baie dankie vir die positiewe kommetaar . Was 'n voorreg om julle te huisves.
Linda D - Feb 2017
Overall score
Comfortable.
Belvedere B&B's response
No problem. When a single person prefers a queen-bed, it can be arranged.
Kind regards,
Annalise
Carina D - Dec 2016
Overall score
Comfortable and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en skoon.
Ons het in 'n baie droë, warm Grahamstad aangekom. Ons gasvrou het dadelik heerlike yswater met suurlemoen vir ons voorgesit. Alles was skoon en met sorg en smaak. Heerlike nagrus gehad voor ons Transkei aangedurf het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrew B - Sep 2015
Overall score
Conveniently situated and quiet.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Bath Road, Grahamstown, 6140, Eastern Cape
- All ages welcome