The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Belvedere Gastehuis | TravelGround
+15

Belvedere Gastehuis

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Belvedere Gastehuis
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Louis J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis J
Family with teenagers

Baie lekker gebly en die swembad geniet. Bonus - die yskas het oor naweke bier en wyn en koeldrank ingehad waarvoor jy moet betaal.

Met ’n oop venster in die stortkamer het muskiete kom kuier.

Nikita C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nikita C
With friends

Great!

Baie vriendelik en behulpsaam.

Herta F - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Herta F
With spouse/partner

Baie lekker rustig.

Braai moet asb. bietjie opgeknap word. Vuurbak. Sit asb. twee borde, mes en vurk neer. Dankie.

Debbie S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie S
With friends

Goeie, vriendelike diens. Skoon, netjiese en gerieflike kamer.

Ons kon heerlik ontspan langs die swembad na 'n lang dag se reis. Die kamer was baie skoon en netjies. Kan Belvedere beslis aanbeveel.

Esme K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme K
With spouse/partner

Oornagverblyf na lang rit

Dit wat adverteer is op die web, is presies volgens ons verwagting gevind en niks minder nie. Baie vriendelik ontvang. Maak egter seker dat die restaurant oop is indien jou beplanning daarop staat maak, veral met Covid-19 kan dit dalk vir goeie rede nie oop wees nie. Baie sentraal geleë vir hoofroetes (dog stil) en kan maklik by die winkelsentrum 'n draaitjie maak - stapafstand. Ons sal weer daar tuis gaan indien ons wil oornag.

Andre G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Andre G
Family with teenagers

Goed vir een nag. Niks spesiaals, geen uitsig. Ontbyt nie by prys ingesluit nie in vergelyke met ander verblyf in selfde prysklas, aandetes word nie aangbied.

Handdoeke gee wolle af. Geen noodlig vir as krag afgaan nie. TV- en DStv-liggies (blou lig) pla. Veiligheidswag aan diens. Gee gemoedsrus. Kamer netjies maar klein vir 3 persone, definitief net een nag nie meer nie.

Rita E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita E

Netjies, veilig en vriendelik.

Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Blyplek baie netjies en skoon. Kos uitstekend! Sal beslis weer daar tuis gaan.

Piet N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet N
With spouse/partner

Vriendelik, ontspannend, netjies, gerieflik, mooi.

Hartlik ontvang. Heerlik by die swembad gekuier terwyl ons gebraai het. Ons het ontspan. Die geriewe was netjies. Badkamer en kamer is moderne en skoon.

Heleen K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen K
With spouse/partner

So lekker oorgeslaap.

Alles was netjies en skoon en ons was met soveel gasvryheid ontvang. Die ontbyt by die koffiewinkel was smaaklik en smaakvol voorgesit. Sal definitief aanbeveel.

Frans V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans V
With spouse/partner

Pragtige eenheid ongelukkig geen mikrogolf

Absoluut netjies onberispe .

Paula R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula R
With spouse/partner

Ruim kamer en baie vriendelike gasvrou. Netheid is vir my belangrik en ek kon geen fout vind nie.

Netheid is vir my belangrik en ek kon geen fout vind nie.

Santjie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santjie D
With friends

Lekker blyplek.

Goeie waarde vir geld, baie gerieflik. Gasvrou het aandete op kort kennisgewing gereël.

Elbie V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elbie V
With friends

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Toegangspad na gastehuis is baie ongelyk. Ontbyt was duur en nie keurig voorgesit nie. Geen garnering of kleur op bord nie

Louret O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louret O
Family with teenagers

Ete was heerlik. Verblyf pragtig skoon. Beveel beslis aan!

Baie gasvry! Gerieflik!

Marika S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marika S
With spouse/partner

Helga was fantastic.

Helga is the heart of place. Braai fire, plates etc. arranged plus a bouquet of flowers on the table. She's 100% committed. Great thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Helga was fantasties.

Helga is die hart van plek. Braaivleisvuur, borde ens. gereël plus 'n ruiker blomme op tafel. Sy's 100% toegewyd. Fantasties dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
With spouse/partner

Satisfied.

Will go back anytime. Staff on duty were very friendly and helpful, quiet and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Tevrede.

Sal enige tyd teruggaan. Personeel aan diens was baie vriendelik en behulpsaam, stil en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Belinda S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With friends

Het soos 'n oase in die middel van die woestyn gevoel.

Vriendelike personeel wat die ekstra myl loop om hulle kliënte gelukkig te hou. Ruim kamers met 'n bietjie antieke sjiek. Die Rose Cafe met Koos aan die stuur 'n fees. Die kos is heerlik en bekostigbaar en dit is nie nodig om na 'n ander restaurant in die dorp te gaan nie. Die tweede aand het ons langs die swembad gebraai. Die personeel het vir ons die patio-tafel kom dek en selfs teen 'n addisionele koste vir ons slaai gemaak en weer agterna opgeruim. Dankie Henna en Hetta. Julle is fenominaal en ons het julle praatjies en grappies terdeë geniet.

Garth L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Garth L
On business

Nice stay in Northern Cape.

Nicely located. Very convenient. Clean. Good facilities.

Nici K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nici K
With spouse/partner

Friendly, neat and clean, a true gem.

There couldn't be a better stay we could hope for. Hospitable staff with very neat and clean room. A bonus was the nice interior decoration and tasty food we could order. The name is somewhat confusing as it is Belvedere Guest House and on the website it is referred to as Accommodation Kakamas.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, netjies en skoon, 'n ware juweel.

Daar nie 'n beter verblyf waarvoor ons kon hoop nie. Gasvrye personeel met baie netjiese en skoon kamer. 'n Bonus was die mooi binneversiering en smaaklike kos wat ons kon bestel. Die naam is ietwat verwarrend, aangesien dit Belvedere Gastehuis is en op die webtuiste word dit aangedui as Accommodation Kakamas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liezel D
With spouse/partner

Dit was baie netjies en skoon. Ons het kort maar lekker gebly.

Sien sterre.

From R630
per night (sleeps 2)
From R630
per night (sleeps 2)
From R630
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 1 2de Avenue, Kakamas, 8870, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiLj8zTFpLRAPEJVIs97XOY8436aiKnXSYFF8GHEeqv1FD98DbO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R630  per night (sleeps 2) 20 5 1 5 1 2de Avenue Kakamas 8870 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 11:00 -28.770077132123 20.613182839148
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!