The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bem-Vindo Lodge | TravelGround
+33

Bem-Vindo Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 26 reviews for Bem-Vindo Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.3/5
Adriana S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriana S
With spouse/partner

Puik.

Dit is baie aangenaam. Ek sal die lodge regtig aanbeveel. Al die personeel is baie gaaf en vriendelik.

Daniella V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniella V
With spouse/partner

Lovely atmosphere, warm and friendly people and lovely place to rest.

On arrival we were welcomed and felt immediately at home. The lady was so accommodating to our needs. Love the place and didn't want to leave. Will definitely be visiting again.

Althea C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Althea C
With spouse/partner

Baie lekker gekuier.

Mense is vriendelik en die kos was heerlik! Kamers was baie skoon en netjies. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Heinrich A - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich A
Individual traveler

Baie skoon en netjiese verblyf.

Die restaurant se kos is uit die boonste rakke en voortreflike gasvryheid is wat my weer sal laat terugkeer. Ek was aangenaam verras met my verblyf en het my alles gebied wat ek nodig gehad het. Dit was baie skoon en netjies met veilige parkering. Die restaurant maak ook die lekkerste kos en ek het myself met 'n biefstuk bederf wat uit die boonste rakke voorberei was. Die gasheer was ook baie vriendelik en het my bederf met twee sakke ys vroeg die volgende oggend vir my hengel uitstappie.

Abednego B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abednego B
With spouse/partner

Peaceful and tranquility.

I was warmly welcomed, felt at home away from home. Their facilities were unbelievable.

Daniel M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel M
Family with young children

Nice place.

Nice place and very safe.

Kobus P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Kobus P
Family with teenagers

Nie wat ek verwag het nie.

Net teleurgesteld ons kon nie kos maak nie. Boring.

Therese B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Therese B
With spouse/partner

Friendly lady, dark room.

We were warmly received. The room's brick wall and single window with almost black blinds make the room dark. I will use a cheerful wallpaper to make it friendlier. The towels were thin.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike dame, donker kamer.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamer se baksteenmuur en enkele venster met amper swart blindings, maak die kamer donker. Ek sal die muurpleister met 'n vrolike muurpapier om dit vriendeliker te maak. Die handdoeke was dun.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaana B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaana B
On business

Baie lekker.

Almal is so vriendelik en behulpsaam. Dis die oulikste plekkie. Naby als. Kos is heerlik en ek sal beslis weer daar oorbly.

Cornell D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornell D
Family with teenagers

Convenient and comfortable.

Neat, clean and comfortable location for overnight accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en gemaklik.

Netjies, skoon en gemaklike bestemming vir oornagverblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chris W
Individual traveler

Netjies, vriendelike ontvangs, goeie waarde vir geld.

Laat gearriveer, vroeg weer gery. Het voldoen aan die verwagtinge.

Christine C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine C
Family with young children

Welkom en tuis laat voel, gasvry, skoon en netjies.

Als baie netjies. Ons het welkom gevoel. Die mense is baie gasvry en bestuur is baie behulpsaam en gee om vir jou as persoon. Die ete was smaakvol bedien. Jul diens is puik en ons sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Martin V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
On business

Friendly, helpful, good help with moving the stay date.

Management was very experienced. We were immediately helped with dates. Rooms were ready on the day of arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, behulpsaam, goeie hulp met verskuiwing van verblyfdatum.

Bestuur was baie beleef. Ons was dadelik gehelp met datums. Kamers was gereed op die dag van aankoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Leon S
With spouse/partner

Oor die algemeen teleurstellend.

Ons kamer was ruim met gerieflike moderne badkamer. Ons het die idee gekry dat die eenheid nie voorberei was nie aangesien elektriese toebehore stuk stuk aangesit was en tweede stel handdoeke later afgegee is. Die kamerlig het nie gewerk nie en die voordeur moet gestamp of geskop word om oop te maak en ek het self 'n vensterknip wat nie werk nie herstel. Alhoewel die eenheid met lugreëling bemark word moes ons R100 betaal om dit te gebruik.

Rudolph B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rudolph B
With spouse/partner

Exceptional country hospitality.

Prepare yourself to be overwhelmed by country hospitality that knows no equal. Thanks that you made a difficult time for us so much lighter. Stephanie, Clair and Tessa, we enjoyed our stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitsonderlike plattelandse gasvryheid.

Maak jouself reg om oorrompel te word deur plattelandse gasvryheid wat geen gelyke ken nie. Dankie dat julle ‘n moeilike tyd vir ons ligter gemaak het. Stephanie, Clair & Tessa ons het ons tyd by julle geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos H
Individual traveler

Absolutely worth it. Thank you.

Enjoyed it very much. Received good service and even booked my room for the following weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut die moeite werd gewees. Baie dankie.

Het dit baie geniet. Baie goeie diens gekry en sommer vir volgende naweek weer my kamer geboek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phillip J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Phillip J
Family with teenagers

Dit het die doel gedien waarvoor ons dit gebruik het - slaapplek.

Dit was slaapplek vir 'n nag. Niks meer nie. Koffiebekers in die kamer was nie skoon nie en hulle restaurant (kroeg) het na 9nm nie meer koffie gemaak nie, want die kombuis was reeds toe, regtig?

Stoffel L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stoffel L
Family with teenagers

Wonderful experience.

Friendly hostess in a beautiful unit. The dinner was delicious and freshly prepared. Will recommend this place anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike ervaring.

Vriendelike gasvrou in 'n pragtige eenheid. Die aandete was heerlik en vars voorberei. Sal hierdie plekkie enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Candy C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candy C
Family with young children

Highly recommended.

Stephanie, thanks to you and your lovely staff for making us feel very welcomed. The food was excellent and your pasta was the best! We will definitely be back if we ever pass through there again. We felt very much at home. Thank you!

Matilda B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Matilda B
With spouse/partner

Uitstekende diens!

Was baie lekker om daar tuis te gaan. Eienaar het baie moeite gedoen vir ons. Sou gaaf gewees het as die WiFi in die kamers werk.

Annette D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette D
With spouse/partner

Relaxing and homely.

I would recommend this lodge if you want a real break away. Relaxing atmosphere and the food is great. Thank you to the management and staff.

Louis S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Louis S
Individual traveler

Lekker rustig.

Restaurant met lekker kos. Bestel en kry room service. Baie lekker gebly.

Martie P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martie P

Vriendelike ontvangs.

Baie rustig en veilig. Die plek maklik gevind.

Claudie K - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Claudie K
With spouse/partner

Was lekker gewees.

Dink hulle kan kamers bietjie update en net ook ekstra komberse iewers sit, was baie koud toe ons oorgeslaap het.

Bem-Vindo Lodge's response

Hallo Claudie, jammer ek antwoord nou eers. Baie dankie vir jou terugvoering, dis altyd welkom en a.g.v. jou resensie gaan ons die vier oudste kamers op gradeer. Terwyl ek hier tik is Ranch Meubels besig om vier dubbel beddens en vier jonkmanskaste spesiaal vir ons te bou. Ja,'n jonkmanskas vir elke kamer vir klere en sommer addisionele komberse vir die koue aande. Elke badkamer gaan sommer ook dan nuut gedoen word en ek bedoel alles in die badkamers om by die nuwe kamers te pas. Onthou asseblief ek en Schalla is 24 uur beskikbaar vir ons gaste, of dit nou dringend of vir sommer net is, ons is beskikbaar. Die vier betrokke kamers sal vanaf 5 Desember tot 17 Desember nie beskikbaar wees vir ons gaste nie.
Beste groete en ons hoop om julle gou weer te sien, Stephanie.

Bem-Vindo Lodge
Sunette R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette R
With spouse/partner

Friendly service, clean and neat.

Friendly service, reception and very neat place. Highly recommended to anyone travelling through Koster.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Vriendelike diens ontvang en baie netjies plek. Ek sal die plek voorstel vir enige persoon wat deur Koster reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bem-Vindo Lodge's response

Beste Thys, baie dankie vir julle kuier. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Schalla, Steph en Personeel.

Bem-Vindo Lodge
Hennie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie B

Beautiful place with a peaceful atmosphere and friendly staff.

Can definitely recommend Bem-Vindo Lodge. Warm reception. The premises and unit were beautiful and convenient. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met rustige atmosfeer met vriendelike personeel.

Kan beslis Bem-Vindo Lodge aanbeveel. Ons is hartlik ontvang. Die perseel en eenhede is pragtig en gerieflik. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bem-Vindo Lodge's response

Beste Charmaine,

Baie dankie vir julle kuier. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Beste groete,

Schalla, Steph en Personeel.

Bem-Vindo Lodge
From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Rissik Street, Koster, 0348, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YWYzMTU5LTQyNGItNDAyNS1iMjM5LWIyODFiOTZiNTNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 26 5 1 5 15 Rissik Street Koster 0348 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.86035 26.89643
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!