Meer-en-See Accommodation at Benguela B&B | TravelGround
+22

Benguela B&B

2 reviews
Guest House

Review Summary

2.9 out of 5from 2 reviews for Benguela B&B
Cleanliness
2.5/5
Service
3.0/5
Location
3.5/5
Safety
2.5/5
Value for money
3.0/5
Christo L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo L
Individual traveler

Baie lekker daar gebly. Dankie.

Ek het baie lekker daar gebly. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer waarin ek gebly het was gerieflik en skoon. Ek kon my vriende uitnooi vir 'n rukkie waar ons om die swembad gekuier het.

Benguela B&B's response

Beste Christo,

Baie dankie, dit was 'n plesier om jou te huisves.

Groete,
Lyndy

Benguela B&B
Tertia C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Tertia C
Family with young children

Plek kan opgegradeer en skoongemaak word, veral badkamer en kombuis, asook beddegoed.

Plek is uiters vuil op sekere plekke, deur kan nie mooi sluit nie. Die toilet lyk of dit in die vroeer 90`s ingesit is en nooit skoongemaak word nie, net so ook die shower. Die beddegoed is oud en ook vuil.

From R967
per night (for 2 people)
From R967
per night (for 2 people)
From R967
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 11:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Bream Hill, Meerensee, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM5YTE5YzM5LTExODctNGM0Zi1hN2U1LTg4MWEwZmFkNjI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R967  per night (for 2 people) 2 5 1 3 22 Bream Hill Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 0860 022 102 11:00-21:00 10:00 -28.784153 32.091932
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com