Bentonhof
Review Summary
Monique O - Jun 2022
Overall score
Rustige wegbreek.
Bentonhof 's response
Monique,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Hoop om jou in di toekoms weer te akkommodeer.
Geniet die dag.
Anita Bentonhof
Noel C - Jun 2022
Overall score
Wonderlik.
Bentonhof 's response
Hi Noel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek is bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou weer in die toekoms te ontvang.
Geniet die dag.
Anita Bentonhof
Gerda V - Apr 2022
Overall score
Die plekkie is in 'n stil area, jy kan die see sien en heerlik gaan stap of draf.
Bentonhof 's response
Gerda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer!
Hoop ons sien weer in toekoms.
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Alfred K - Apr 2022
Overall score
Excellent.
Bentonhof 's response
Hi Alfred,
Thank you for positive comment!
Hope toe see you in the future again!
Enjoy the day/ weekend!
Anita Bentonhof
Hermina Cornelia V - Apr 2022
Overall score
Alles wat ek verwag het, was voorsien. Die verblyf was baie kort, maar aangenaam.
Bentonhof 's response
Hi j'le was voorreg I'm te te kon akkomodeer!!
Hoop ons sien wr in toekoms!
Geniet dg!
Anita
Michelle V - Mar 2022
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Bentonhof 's response
Michelle,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Hoop om jou weer in toekoms te kan akkommodeer.
Geniet die naweek.
Groete, Anita Bentonhof.
Estelle P - Mar 2022
Overall score
Baie oulike plek.
Bentonhof 's response
Estelle baie dankie vir positiewe terugvoering!
Was groot voorreg om jou te kon akkomodeer!
Hoop om jou weer in toekoms te kan ontvang !
Anita Bentonhof
Esmeralda D - Mar 2022
Overall score
Rustig, mooi uitsig, naby alles.
Leegay B - Feb 2022
Overall score
Beste.
Bentonhof 's response
Leegay,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was plesier om j'le te kon huisves.
Hoop om j weer in die toekoms te akkommodeer.
Anita Bentonhof
Ernest B - Jan 2022
Overall score
Baie lekker gekuier.
Bentonhof 's response
Ernest,
Baie dankie vir jou verblyf!
Geniet aand!
Anita
Nadine B - Jan 2022
Overall score
Netjies, skoon en veilig.
Bentonhof 's response
Nadine,
Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Waardeer baie!
Was voorreg om vir julle te kon huisves.
Hoop om weer in die toekoms te sien!
Geniet die naweek!
Groete,
Anita Bentonhof
Chantall G - Dec 2021
Overall score
Was lekker tuiste gewees.
Pierre J - Dec 2021
Overall score
Die kamer se ligging was puik en het voldoen aan my behoefte vir 'n enkelnagslaapplek.
Bentonhof 's response
Was voorreg om julle te kan akkomodeer!
Hoop om jou weer te akkomodeer!
Lorrian J - Oct 2021
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nag se rus na 'n lang, vermoeiende dag se reis.
Bentonhof 's response
Lorrian,
Was groot voorreg om j'le b Bentonhof te akkomodeer.
Hoop om j wr in toekoms te kan akkomodeer.
Geniet dg!
Anita, Bentonhof
Heinrich C - Sep 2021
Overall score
Pleasant stay.
Bentonhof 's response
Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof. Kan jou verseker by see is "mildew" algemeen!
Na aanlleiding van my navrae of alles reg was by julle is en julle het geantwoord 100%!
Geniet dag!
Quezette V - Sep 2021
Overall score
Ons het 'n heerlike 4 dae gebly, die verblyf was alles wat ons verwag het en meer.
Bentonhof 's response
Quezette,
Was voorreg om julle by Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien julle weer in toekoms!
Groete,
Anita Bentonhof
Olet D - Sep 2021
Overall score
Heerlike rus.
Bentonhof 's response
Olet,
Was voorreg om julle by Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien julle weer in toekoms!
Groete,
Anita Bentonhof
Kobus R - Sep 2021
Overall score
Gerieflike, praktiese verblyf.
Bentonhof 's response
Kobus,
Bb dnki v j terugvoering!
Was plesier om j b Bentonhof te akkomodeer!
Hoop ons sien j wr!
Geniet dg!
Anita
Tommy M - Aug 2021
Overall score
Kuier was baie rustig.
Bentonhof 's response
Tommy, baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof.
Geniet dag!
Elsabe L - Jun 2021
Overall score
Baie gemaklik en gerieflik. Skoon en netjies.
Bentonhof 's response
Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof. Was voorreg om jou te kon akkommodeer!
Hoop ons sien jou weer in toekoms!
Sandra D - May 2021
Overall score
Baie geniet .
Bentonhof 's response
Dankie vir jou terugvoer. Daar is 'n ekstra wasbak om skottelgoed te was. Die kamer is slegs vir 2 persone so daar is 2 van elk van die gaste!
Mens moet ook in gedagtes hou dat dit 'n gastekamer is en al die ander ekstras soos eergerei, koffie, melk, en tee 'n bonus is.
Erich F - May 2021
Overall score
Baie gerieflik en ons het 'n aangename tyd gehad.
Bentonhof 's response
Erich,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Was voorreg om julle kon akkommodeer! Bb bly j het j tyd geniet!
Hoop om j in toekoms te akkommodeer!
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Mari M - May 2021
Overall score
Wonderlik.
Bentonhof 's response
Mari,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete, Anita Bentonhof.
Malinda S - Mar 2021
Overall score
Belewenis
Bentonhof 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Dit was voorreg om jou by Bentonhof te akkommodeer.
Hoop om jou weer by ons te ontvang!
Lee-ann J - Mar 2021
Overall score
Dit was baie fantasties, ons het ’n lieflike tyd in ’n baie rustige en liefdevolle plek gehad.
Bentonhof 's response
Lee-ann,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Was 'n voorreg om jou by Bentonhof te kon huisves.
Hoop om jou weer te kan akkommodeer.
Geniet dag.
Anita Bentonhof
Phaezzle A - Feb 2021
Overall score
Asemrowend.
Bentonhof 's response
Hi Phaezzle,
Dit was voorreg om julle kon huisves. Hoop ons sien jou weer by Bentonhof.
Geniet jou dag
Anita Bentonhof
Andries K - Jan 2021
Overall score
Baie rustig, koel en gerieflik.
Bentonhof 's response
Andries,
Dit was voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer.
Hoop om julle weer te ontvang.
Geniet dag.
Bentonhof-groete
Anita
Chris V - Jan 2021
Overall score
Great price for a nice flat right next to the heart of Hartenbos.
Bentonhof 's response
Chris, thank you for staying at Bentonhof.
Hope to see you again in the future.
Enjoy your day.
Anita Bentonhof
Dalene V - Dec 2020
Overall score
Besondere gasvryheid en baie netjies.
Bentonhof 's response
Magdalena
Dit was voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer. Hoop om julle weer te ontvang.
Geniet dag.
Anita Bentonhof
Loré O - Nov 2020
Overall score
Lekker plekkie vir 'n vinnige oorbly.
Bentonhof 's response
Hi Lore,
Was 'n voorreg om jou by Bentonhof te akkommodeer.
Geniet dag.
Anita Bentonhof
Louisa R - Oct 2020
Overall score
Lekker snoesig en rustig
Bentonhof 's response
Louisa
Was voorreg om j b Bentonhof te kon ontvang.
Hoop om j weer b ons te ontvang!
Geniet aand!
Anita
Johan G - Sep 2020
Overall score
Rustig en aangenaam.
Bentonhof 's response
Hi Johan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Hoop om jou weer te akkommodeer in Bentonhof.
Geniet jou dag.
Groete
Anita Bentonhof
Annatjie S - Aug 2020
Overall score
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Bentonhof 's response
Annatjie,
Baie dankie vir jou verblyf by Bentonhof! Hoop om jou weer te huisves by ons! Ons voorsien wel braai rooster en pragtige stoep met see-uitsig! Jammer nagelaat om vir jou te sê omdat die weer nie by gunstig was nie. Mense bly wel by langer. .Omdat ons ook by sentraal geleë is.
Geniet dag
Anita Bentonhof
Vera V - Mar 2020
Overall score
Was in a quiet and neat area, close to the beach.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Was in 'n rustige en netjies omgewing, naby die strand.
Was baie lekker, Anita was baie vriendelik en behulpsaam en het kort-kort gevra of ons iets nodig het. Die see was sommer 'n paar tree van ons af en die omgewing was baie stil en veilig. Parkeerplek was bietjie ongemaklik, maar daar was nie rêrig fout nie. Als was naby die winkels en mall gewees en sommer stapafstand van die strand. Beveel aan vir enige ordentlike en netjiese paartjie of enkellopende aan. Dankie Anita van Bentohof vir die moeite en vir die skoon en netjiese plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bentonhof 's response
Hi Vera
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Hoop om julle weer spoedig by Bentonhof te sien.
Geniet die dag.
Anita Bentonhof
Jenny R - Mar 2020
Overall score
Adequate for 1 night stopover.
Marelize D - Feb 2020
Overall score
Wonderful place especially for a couple or single person.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plekkie veral vir 'n paartjie of enkelpersoon.
Plekkie is baie netjies en ideaal geleë vanaf die see. Eienaars is baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou tyd by hul aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bentonhof 's response
Marelize,
Was voorreg om j by ons te kon huisves!
Hoop ons sien j weer!
Geniet dag!
Groete,
Anita
Jaco C - Jan 2020
Overall score
Was baie wonderlik en die feit dat Langerberg mall baie naby was het dit vir ons baie bekostigbaar ook nog gemaak.
Bentonhof 's response
Hi Jaco,
Was 'n groot voorreg om julle by Bentonhof te akkommodeer!
Hoop om julle weer hier te sien!
Anita
Bentonhof
Chris B - Jan 2020
Overall score
As jy net slaapplek soek is dit die regte plek.
Bentonhof 's response
Hi Chris,
Baie dankie vir jou verblyf in Bentonhof.
Geniet dag!
Anita Bentonhof
Lacya G - Jan 2020
Overall score
Heerlik, rustig en baie skoon.
Bentonhof 's response
Hi Konsul
Dit was groot voorreg om julle by Bentonhof te kon akkommodeer.
Ons hoop om julle weer by ons te ontvang.
Groete, Anita Bentonhof.
Marianne S - Dec 2019
Overall score
They have everything you need if you stay for a short while, privacy close to the swimming area. Was an absolute bonus, and luxurious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat 'n mens nodig het as jy vir 'n kort rukkie bly en privaatheid en so naby swemplek. Was 'n absolute bonus en luukse.
Ons kom definitief weer en sal hoogs aanbeveel. Baie goeie waarde vir geld. Sou net 'n klein yskassie waardeer het in plaas van 'n vrieskas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bentonhof 's response
Goeie dag Marianne,
Was voorreg om julle by Bentonhof te kon huisves!. Hoop ons sien julle weer.
Geniet feesgety!
Groete
Anita
Bentonhof
Theo V - Oct 2019
Overall score
Gerieflike verblyf en goed geleë.
Bentonhof 's response
Theo,
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering! Julle was aangname en vriendelike mense en net 'm plesier om te huisves!
Sal julle graag weer Bentonhof wil ontvang!
Groete
Anita Bentonhof
Ndzuzo N - Oct 2019
Overall score
It was amazing wish we could stay for long it was great staying there.
Bentonhof 's response
Hi Ndzuzo,
Thank you for your good review !
It was a pleasure to accomodate you!
Hope to see you again in Bentonhof!
Enjoy your weekend!
Anita Bentonhof.
Gert S - Sep 2019
Overall score
The building's name isn't clear.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die blok woonstelle se naam is nie duidelik gemerk nie.
Die glas afskorting by die bad is vasgesit en dit maak dit moeilik om die stortkop, badprop en krane by te kom as mens nie lang arms het nie. Die rand om die bad is vuil en waarskynlik ook moeilik om skoon te maak omdat die glas afskorting 1 m wyd is. Die duvet het 'n onaangename reuk - na my mening word dit nie gereeld gewas nie. Parkering is op die grasperk voor die eenheid - geen heining of veilige parkering nie. Skynbaar was daar nog nooit enige insidente nie - dalk wag dit net om te gebeur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bentonhof 's response
Beste Gert,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer as die verblyf nie na jou smaak was nie. Ja die glas is lank, maar dit keer ook dat die badkamer nie nat word tydens 'n stort nie. Ek kan jou verseker dat die linne na elke kuier gewas word en is daar meer as een paar linne wat gebruik word vir hierdie doel. Veiligheid soos jy sal sien is glad nie 'n probleem nie. Talle inwoners van ons woonbuurt se motors word buite gestal. Mense loop restaurante toe en mense is baie aktief met fietsry en draf. Ons is bevoorreg om hierdie relatiewe vrede en veiligheid te geniet.
Ons verblyf is baie goedkoop en volgens terugvoering van vorige inwoners was die verblyf nog altyd goeie waarde vir geld.
Beste wense
Anita
Raymond S - Jul 2019
Overall score
Very nice place and very friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plekkie en ongelooflike vriendelike mense.
Baie lekker kamer, stap-afstand van die strand af. Sentraal vir alles om te sien op die Tuinroete. Vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bentonhof 's response
Beste Raymond,
Julle was goeie, aangename gaste om te huisves. Ons hoop om julle weer te kan huisves.
Geniet die dag!
Groete,
Anita
Anthony M - Jul 2019
Overall score
Fantasties, sal weer gaan.
Bentonhof 's response
Beste Anthony,
Dit was aangenaam om julle te huisves.
Die parkering voor die kamer is baie veilig om te gebruik.
Geniet die dag!
Groete,
Anita
Lené V - Apr 2019
Overall score
Perfek vir 'n kort see-naweek!
Bentonhof 's response
Baie dankie, dit was 'n groot voorreg gewees om julle hier huisves.
Ernst M - Feb 2019
Overall score
Find rest at Dias' anchorage.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vind rus by Dias se ankerplek.
Anita het vir ons vooraf 'n verwelkoming WhatsApp gestuur met 'n Google Maps verwysing. Welkom laat voel met sjokolades op kussings. Aangename, skoon verblyf binne stapafstand van see. Uitstekende waarde vir geld in vergelyking met wat in Hartenbos beskikbaar is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bentonhof 's response
Baie dankie. Dit was groot voorreg om julle te huisves.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Hannes Pienaar Drive, Bentonhof 7, Mossel Bay, 6500, Western Cape
- All ages welcome