Kleinmond Accommodation at Berg en See | TravelGround
+34

Berg en See

21 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 21 reviews for Berg en See
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Antoinette V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
Family with teenagers

Uitstekende verblyf en diens - beveel dit ten sterkste aan!

Sien sterre.

Berg en See's response

Beste Antoinette en gesin
Ek hoop julle het 'n heerlike naweek in Kleinmond gehad. Baie dankie vir die positiewe resensie. Julle is baie welkom om weer eendag by ons te kom kuier.
Groete
Saryna van As

Berg en See
Chris M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
With spouse/partner

Skoon, netjies, gasvry, ligging onverbeterlik en waarde vir geld.

Weens die staking van Mango personeel het ons baie laat, (12:45 die oggend!) eers in Kleinmond aangekom. Die eienaars van Berg en See het spesiaal vir ons gewag en ons baie gul ontvang. Ons is soos ou vriende behandel. Ons sal beslis weer by hulle wil tuisgaan.

Berg en See's response

Beste Chris en Lettie,

Dit was heerlik om julle by Berg en See te ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer in Kleinmond te sien.

Groete
Bennie en Saryna

Berg en See
Francina S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francina S
With friends

Amazing.

You see the sea when you wake up. You see and smell the sea when you braai. What more could you ask for? Large comfortable rooms. Several hiking trails with lots of nice benches if you want to just sit and gaze over the sea. So much friendliness in the town. Excellent hospitality and help where needed. Found rest for our tired souls in this pretty, peaceful town. Left with a heavy heart!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik lekker.

Jy sien die see as jy wakker word. Jy sien en ruik die see as jy braai. Wat meer kan mens vra? Ruim gerieflike vertrekke. Verskeie staproetes met heelwat lekker sitbankies as jy net wil sit en tuur oor die see. Soveel van vriendelikheid op die dorp. Gasvryheid en hulp waar nodig was uitstaande. Rus vir ons moeë siele gevind op hierdie mooi rustige dorpie. Swaar afskeid geneem!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Berg en See's response

Francina, ons het julle kuiertjie terdeë geniet. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te sien. Groete
Bennie en Saryna

Berg en See
Elmar M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmar M
With friends

Lovely, with everything you need.

Very nice place and wonderful and friendly service. Not too far from everything. Patio was just a bit hot for the old people and we could only use it later that evening. Otherwise it was lovely, thank you so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik met alles wat jy nodig het.

Baie lekker plekkie en wonderlike vriendelike diens. Nie te ver van alles af nie. Stoep was net bietjie warm vir die ou mense en kon eers later die aand benut word. Verder heerlik, baie baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lafras F - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lafras F
With friends

It is a fantastic, big place.

From the very start we were completely surprised and the hospitality was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n fantastiese groot plek.

Vanaf die staanspoor was ons heeltemal verras en die gasvryheid was "great".

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Berg en See's response

Beste Lafras
Ons is bly dat julle die kuiertjie by Berg en See geniet het.
Groete
Bennie en Saryna

Berg en See
Gerda S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda S
Family with young children

We had such a nice rest!

Beautiful location, everything you could need is there. Beautifully clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gerus!

Pragtige ligging, alles wat mens kon nodig hê was daar. Pragtig skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Baba E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Baba E
With friends

Rustige atmosfeer met behulpsame gashere wat ekstra myl loop vir ons.

My hart verloor op Kleinmond. Tweede kuier in die pragtige rustige dorpie. Saryna en haar gade was baie behulpsaam. Ek was op krukke na knievervanging en hul het ons baie tegemoetgekom met hulp.

Ester B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Ester B
Family with young children

Almal in die groep was uitgesproke oor die gehalte van die verblyf.

Uitstekende verblyf, heerlike leefarea, die houtdek pragtig geplaas en die beddens tops! Sou net ons motors agter hekke wou hê, maar sal beslis weer daar kuier!

Hennie D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Baie lekke!

Vriendelike en hulpvaardige gasvrou en -heer. Baie gerieflik en sentraal geleë. Sal weer daar tuisgaan.

Clarina E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clarina E
Family with young children

Ons het daar gebly saam met ons kinders en 4 jarige kleinkind en die mannetjie het die tyd so baie geniet saam met ons.

Die eienaar het self 'n klein plastiek motorfiets vir hom geleen wat sy dae gemaak het. Daar is 'n looppad al langs die see. Al is dit redelik ver van die strand was, het ons die rustigheid en veiligheid baie meer geniet. Ons sal beslis weer gaan as ons in die Kaap kom en ek glo my kinders wat in Kaapstad woon sal ook weer gebruik maak van die verblyf. Dankie aan die eienaars. Ons het die vakansie baie geniet. Die plekkie is baie ruim en ten volle toegerus. Oorgenoeg beddens. Ons het nie iets gemis nie. Inteendeel, daar was meer as wat ons verwag het. Die plekkie was pragtig skoon toe ons daar aangekom het. Ons is baie vriendelik ontvang en touwys gemaak. Saryna en Bennie was 'n wonderlike gasheer/vrou. Dit het gevoel of ons by familie gaan kuier het. Ons kan die plekkie beslis aanbeveel. Onthou net om julle dekodeerder en afstandbeheer saam te bring. (Ons het ons afstandbeheer vergeet, maar gelukkig een te koop gekry in 'n klein winkeltjie daar).

Hennie V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Hennie V
With spouse/partner

Ons het vier dae hier gebly in Maart 2015.

Die eenheid is skoon en netjies, meubels in die sitkamer oud en nie gemaklik nie en die TV het nie gewerk nie.

Peter M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter M

Dit is die beste en rustigste ervaring wat ek al ooit gehad het.

Sien die sterre hieronder.

Patsy A - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patsy A

Peace & tranquility.

The host and hostess are very friendly and helpful. It was really great spending time in Kleinmond, relaxing and very peaceful.

Francois V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois V
With spouse/partner

Baie goeie waarde vir geld, en 'n klipgooi van die branders af!

Ons het heerlik gebly. 'n Naweek was definitief te kort! Baie gasvrye mense en baie spasie.

Naomi S - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Naomi S
With friends

A lovely venue for a large family.

We had a great time exploring the rocks and the area around Kleinmond. The venue was neat and clean and very spacious.

Jacobus J - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus J
With spouse/partner

Puik waarde vir geld!

Kan ten alle tye aanbeveel word: baie hulpvaardig en vriendelike gasvrou en man.

Carel D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel D
With spouse/partner

'n Juweel van 'n plek!

Die beste see-verblyf vir 'n goeie prys, met alles onder die son wat jy kan nodig kry. Die beste van alles is die stilte, see en die vriendelikste ontvangs! Dit is regtig 'n plek wat my weer sal sien!

Cornelia H - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia H

Ongelooflik gasvry en fantastiese verblyf!

Teruggaan is 'n moet. Daar is soveel ruim spasie, dis naby alles, dis rustig en die verhuurders is so gasvry. 'n Mens voel onmiddellik tuis.

Anita B - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita B
Family with young children

Baie lekker gebly, maar die stoep is dalk bietjie gevaarlik vir klein kindertjies!

Daar's geen rede vir klagtes nie, want ons het baie lekker gebly, en die mense is baie gasvry. Pragtige see-uitsig, en 'n skoon, netjiese en gerieflike huis. Ons sal beslis weer daar bly wanneer ons in daardie rigting gaan!

Danie T - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie T
With spouse/partner

Baie aangenaam, mooi uitsig en gasvrye eienaars!

Ek het die afstandsbeheer gemis, maar die eienaar het onderneem om dit reg te stel. Verder was alles puik.

Sonja L - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja L
With spouse/partner

Heerlik en daar kom niks kort nie. Alles is daar!

Ek beveel regtig die gastehuis aan, want daar is baie ruimte.

From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Sixth Street, Kleinmond, 7195, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNzQwNDIwLWZhMTUtNDA1OC04NzljLTE1ZTYzNmVkZWQyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 4) 21 5 1 5 4 Sixth Street Kleinmond 7195 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -34.343876 19.0271909
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com