Worcester Accommodation at Bergland Accommodation | TravelGround
+154
+154

Bergland Accommodation

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for Bergland Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Bonita V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonita V
With friends

Friendly and prompt service, beautiful views, lovely, clean and neat.

We knew ahead of time exactly where to go. They really provided for all our needs. Have a look yourself.

This review has been translated, click here to view the original version.

Vriendelike en flink diens, pragtige uitsig, lieflik skoon en netjies.

Ons het voor die tyd presies geweet waarheen ons moet gaan. Hulle het regtig in al ons behoeftes voorsien. Gaan kyk gerus self.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bergland Accommodation's response

Baie dankie vir jou resensie en dat jy tyd afgestaan het daarvoor. Dit is altyd lekker om sulke vriendelike mense hier te he!
Ons is regtig bly julle het jul tydjie hier geniet! Ons hoop om julle weer te sien!!

Bergland Accommodation
Annelize E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize E
Family with teenagers

Beautiful surroundings and accommodation.

Loved the beautiful nature all around and friendly service.

Allen G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Allen G
With spouse/partner

Perfect quick getaway in countryside.

The units are clean and tidy. Proximity to the mountains and views over the valley are great. One note though, the location of the units in close proximity to the functions venue. A quiet escape in the countryside could possible be disturbed by the music of a happy and lively party deep into the evening. It may not be appreciated by everyone. Other than that, a very nice stay.

Hanri M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanri M
With friends

Gerieflik en mooi toegerus met pragtige uitsig!

Sien sterre.

Bergland Accommodation's response

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie! So jammer ek het julle gemis Saterdag.

Bergland Accommodation
Nadia K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia K
With friends

Accommodation was great!

Bergland is great! Such a tranquil atmosphere. Theresa is hospitality at its finest. Thank you, our stay was awesome!

This review has been translated, click here to view the original version.

Verblyf was amazingly great!

Bergland was tops! So 'n rustige atmosfeer. Theresa was die gasvryheid vanself met ons aankoms. Baie dankie, ons verblyf was awesome!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bergland Accommodation's response

Baie dankie vir jou resensie op Bergland, dit word opreg waardeer!

Bergland Accommodation
Rene V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene V

Heerlik.

Die verblyf was iets anders. Huisie was gerieflik. Die gasvrou was baie hulpvaardig. Die akkommodasie was ver en naby genoeg aan die plekke in die omgewing. Dit was bietjie koud, maar die lugversorger het baie gehelp. Die omgewing was wonderlik. Ek sal definitief teruggaan in die somer. Sal gaaf wees om inligting van die omgewing te vind in die akkommodasie plekke.

Bergland Accommodation's response

Baie dankie vir jou resensie, Rene, dit word baie waardeer. Ek sal vir seker aandag gee aan die voorstel om inligting van ons omgewing in die akkommodasie te plaas. Julle is baie welkom om weer te kom kuier en ons omgewing in die somer te beleef, julle sal nie spyt wees nie!

Bergland Accommodation
Janet S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet S
With friends

Gemaklik en genotvol, danksy puik diens en opvallende plattelandse gasvryheid.

Ons was 'n klompie Kapenaars wat 'n bekende plaaslike fees in die Breederiviervallei bygewoon het. Vir ons eie veiligheid het ons besluit om 'n oornagplek te kry. Bergland kon maklik ons hele groep akkommodeer. Die kamers was bitter netjies en baie mooi ingerig. Ek het baie minder verwag vir die prys. Die asemrowende uitsig vanaf die voet van die Brandwagberge is natuurlik 'n gratis bonus gewees. Bergland is 'n uitstekende keuse vir 'n Worcester-wegbreek!

Bergland Accommodation's response

Hi Janet,
Baie baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te kom skryf hier oor Bergland, dit word baie waardeer. Dankie vir die mooi woorde en julle vriendelikheid, dit is lekker om mense soos julle hier te hê!

Bergland Accommodation
Roeleen W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roeleen W

Juweel in die berge!

Wat 'n aangename verrassing het op ons gewag! Ons was 'n groep kollegas wat Saterdagaand by Bergland oornag het vir bietjie spanbou. Daar was 'n heerlike lapa tot ons beskikking met 'n binnebraai, lang tafels en toegerus met tweeplaatstoof en mikrogolf. Die kamers was perfek vir ons behoeftes ─ pragtig en skoon met wit beddegoed. Theresa was 'n uitstekende gasvrou en het ons dadelik gehelp met 'n versoek (ekstra komberse!) Ons sien uit na die volgende kuiertjie by Bergland!

Bergland Accommodation's response

Hi Roeleen
Baie dankie vir jou mooi woorde, julle is duidelik 'n lekker klomp mense wat lekker saam werk en kuier.
Ek is so bly julle het lekker gekuier hier by ons, so in die hartjie van die winter!!
Ek wens vir julle alle sterkte toe vir jul besigheid se toekoms.

Bergland Accommodation
Morne D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne D
Family with teenagers

Lovely.

Beautiful place. Very peaceful and nice to relax.

This review has been translated, click here to view the original version.

Heerlik.

Pragtige plek. Baie rustig en lekker om te ontspan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bergland Accommodation's response

Dankie vir jou resensie op Bergland, dit word baie waardeer!

Bergland Accommodation
Wayne G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wayne G
With spouse/partner

Great for weddings. Very simple.

We enjoyed our stay. It was a quick one-nighter, but enjoyable. Theresa was lovely.

Bergland Accommodation's response

Hi Wayne

Thank You so much for taking the time to write a nice review about Bergland, it is greatly appreciated!!
It was so nice having a nice group of people like you guys here!!

Bergland Accommodation
Retha V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Retha V
With spouse/partner

We had a lovely stay in the beautiful area.

Very neat, clean accommodation in a beautiful area. The kitchen is an excellent idea - spacious, well-equipped and a lovely entertainment area. The room is comfortable with enough plugs. A couple of recommendations to improve the experience even more: some soap and shampoo in the bathroom and a dustbin there. We will stay there again if we are in the area. Thank you for friendly service.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons het heerlik gebly in die pragtige omgewing.

Baie netjiese, silwerskoon verblyf in 'n pragtige omgewing. Die kombuis is 'n uitstekende idee - ruim, goed toegerus en 'n heerlike kuierplek. Die kamer is gerieflik ingerig mét genoeg muurproppe. Enkele voorstelle om die ondervinding nóg beter te maak: 'n titseltjie seep en shampoo in die badkamer, sowel as 'n asblikkie daar, sou welkom wees. Ons sal weer daar oorbly as ons in die omgewing is. Dankie vir die vriendelike diens.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Bergland Accommodation's response

Hi Retha

Baie dankie vir jul terugvoering oor ons akkommodasie, dit word ter harte geneem en ons sal verseker kyk na die voorstelle wat jy genoem het, ek waardeer dit.

Bergland Accommodation
Rosina R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosina R
With friends

Fantasties.

Dit was 'n belewenis. Sal weer kom.

Rene K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K

Wonderlike veilige, rustige huisie in die berge.

Baie oulike plekkie. Goed toegerus. Baie netjies, skoon en veilig. Pragtige uitsig oor die vallei en plaas. Naby genoeg aan Worcester. Theresa is wonderlik en baie behulpsaam as jy enigeiets nodig het. Sal dit vir seker aanbeveel.

Bergland Accommodation's response

Baie dankie Rene, dit was lekker om vriendelike, lekker mense soos julle hier te onvang.

Bergland Accommodation
Janet V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet V
With friends

Fantasties.

Ons het die verblyf by Bergland baie geniet. Die verwelkoming was vriendelik en warm. Die huisie binne was baie skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer terug gaan na bergland Accommodation.

Andries B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andries B
With spouse/partner

Te lang grondpad wat alles stowwerig maak.

Mooi omgewing. Kamer netjies ingerig. Nie regtig geskik vir net oornag nie.

From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Bergland Akkommodasie, Apiesklip, Worcester, 6849, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4YszN4lz28PKtkqxCgcCZBz7nni8UsO6opbOWjSo8CpMXWWWe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 Bergland Akkommodasie Apiesklip 6849 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.586647231779 19.370053747364
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com