Bergsig Self-Catering
Review Summary
Monique L - Oct 2020
Overall score
Dit was baie geselig en lekker
Monique L - Sep 2020
Overall score
Baie lekker en gesellig.
Bergsig Self-Catering's response
Baie dankie vir jou terugvoer Monique. Dit is baie waardevol.
Vriendelike groete
Loraine
Francois V - Feb 2020
Overall score
It was pleasant, clean and well equipped. Very good value for the price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam, skoon en deeglik toegerus. Baie goeie waarde vir die prys.
Beter veiligheid vir die motors sou baie meer waarde toevoeg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cathleen A - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Rozaan D - Jan 2020
Overall score
Dis 'n wonderlike plekkie!
Ashley H - Nov 2019
Overall score
Was baie lekker en rustig om daar te wees.
Bernd T - Nov 2019
Overall score
Did not feel very welcome. Facilities are okay.
Read moreDan D - Oct 2019
Overall score
Comfortable and spacious apartment with a fabulous view.
Chandre P - Jun 2019
Overall score
Beautiful place.
Gerhard S - May 2019
Overall score
Bergsig-eenhede is ruim, skoon, modern en gerieflik.
Monique L - May 2019
Overall score
It was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantaties.
Al was dit net een aand, dit was nietemin fantastiese veblyf, baie netjies en skoon, veilig and baie secure. Sal definitely weer bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon B - Apr 2019
Overall score
Neat, clean and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, privaat.
Die woonstel is netjies privaat en wel toegerus. Lieflike uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre F - Jan 2019
Overall score
Baie lekker gebly en alle versoeke was nagekom.
Elrico P - Nov 2018
Overall score
A little bit disappointed compared to my previous experience by other self-catering places.
Read moreSiphosihle X - Nov 2018
Overall score
Skoon, ruim en uitstekende kliëntediens.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Clean, spacious and excellent customer service.
Very convenient and safe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rowan D - Aug 2018
Overall score
Rustigheid en als wat jy sal verlang om tyd te spandeer saam met jou lewensmaat.
Carmen B - May 2018
Overall score
Bersig Self-Catering was clean and well equipped with everything that you need for a pleasant weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bersig Self-Catering was skoon en goed toegerus met als wat jy nodig het vir 'n lekker aangename naweek.
Ons het op die nippertie besluit om bietjie weg te breek vir 'n dag of 2. Die huisie was baie skoon en als was goed ingerig. Ons was baie beïndruk. Ek sal definitief weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pedro V - May 2018
Overall score
Fantasties en so veilig gevoel.
Christiaan M - Nov 2017
Overall score
Neat, clean, well equipped and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, goed toegerus en privaat.
Die eenheid het moderne afwerking en het voldoen aan al ons vereistes vir oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martli D - Oct 2017
Overall score
Ruim en netjies, twee minute se ry vanaf die see.
Marlene L - Oct 2017
Overall score
Our son was here from America and he was crazy about the place. I could not have asked for a better place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons seun van Amerika was hier en hy was mal oor die plek. Ek kon nie vir 'n beter plek gevra het nie.
Ons het die Bergsig blyplek bespreek vir 3 aande. Ons was aangenaam verras, dit was netjies en alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie ruim. Lorraine was baie behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza M - Oct 2017
Overall score
Bergsig Self-Catering had everything we needed. Neat and modern.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bergsig Self-Catering het alles gebied wat ons nodig het. Netjies en modern.
Bergsig Self-Catering het alles gebied wat ons nodig het. Netjies en modern.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Amaryllis Street, Mansfield, Gordons Bay, 7140, Western Cape
- All ages welcome