Bergvallei Estates
Review Summary
Nico S - Dec 2020
Overall score
Net oorgeslaap. Alles wat ons nodig gehad het.
Juline M - Nov 2020
Overall score
Absoluut die geld werd.
Yolandi A - Sep 2020
Overall score
Nog nooit so onveilig by 'n oorslaap gevoel nie!
Read moreBergvallei Estates's response
Goeiedag Yolandi, ons is jammer om te hoor dat jy onveilig gevoel het. Die sekurteit is juis in plek vir veiligheid. Die mense wat julle gesien loop het op ons perseel is ons eie personeel wat woonagtig is op die perseel. Daar is baie informele kampe orals in Muldersdrift, maar ons het egter nog nooit enige sekuriteit probleme met hulle ondervind nie.
Beatrix P - Aug 2020
Overall score
Bergvlei was bereid om op baie kort kennis ons uit 'n moeilike situasie te help deur vir ons verblyf aan te bied. Ons het hulle gasvryheid en pragtige gastehuis baie geniet.
Coenrad N - Mar 2020
Overall score
Dit was baie rustig, netjies, uitstekende diens.
Wayne S - Mar 2020
Overall score
The perfect breakaway and at a very affordable price.
Read moreRuan J - Feb 2020
Overall score
Aaklig! Vuil! Swak diens! Nooit weer nie!
Read moreElsjé G - Dec 2019
Overall score
Chaos.
Read moreBergvallei Estates's response
Goeie dag Elsje,
Ons is jammer dat die ander gaste julle gesteur het. Daar is 'n nommer teen al die deure wat geskakel kan word sou gaste mekaar steur sodat ons dit dadelik kan uitsorteer.
Daar is 'n kragopwekker aan die akkommodasie gekoppel. Daar was ongelukkig 'n ander elektrise fout en die elektrisien het vroeg die oggend gekom om dit reg te maak.
Ons doen te alle tye alles in ons vermoe om al ons gaste gelukkig te hou.
Chantelle F - Dec 2019
Overall score
Value for money.
Lizette J - Dec 2019
Overall score
Gerieflik.
Willem G - Nov 2019
Overall score
Baie netjies, skoon en vriendelike en behulpsame staf.
Adele P - Nov 2019
Overall score
Friendly and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en netjies.
Puik diens, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann G - Oct 2019
Overall score
Very neat and friendly staff. Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en vriendelike personeel. Waarde vir geld.
Netjies. Skoon. Mooi boustyl amper Kaaps. Voel lekker tuis. Wonderlike atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele B - Oct 2019
Overall score
Venue was very nice. A bit close to Main Road.
Ricus F - Oct 2019
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Baie mooi en netjiese plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanjo D - Sep 2019
Overall score
Gemaklik genoeg vir een aand se oorslaap na 'n troue by Avianto.
Ronel V - Sep 2019
Overall score
Baie netjies, ekonomies, vriendelike ontvangs en diens.
Lisa V - Aug 2019
Overall score
Very comfortable venue.
Carina F - Jul 2019
Overall score
Baie vriendelike diens ontvang en die sekuriteitswag was so gaaf!
Arnu M - Apr 2019
Overall score
Agtergeblewe juweel.
Read moreBergvallei Estates's response
Bergvallei het 'n ou kaapse gevoel en die tema is nie modern nie. Daar was ongelukkig 'n geyser wat foutief was op hierdie dag, maar is toe herstel. Dit is jammer dat die gas 'n slegte opinie het omtrent die troue, aangesien die bruid en bruidegom gelukkig was met alles en Bergvallei gekomplimenteer het die volgende oggend. Die saak omtrent die oortyd gebruik van die venue was met die bruid en bruidegom uitgesorteer. Die menu vir die ontbyt was aan alle gaste gestuur en het duidelik genoem dat daar net roereier bedien word. Dit het hul vrygestaan om dit te bespreek of nie. Die prys is heeltemal binne perke as dit met 'n gewone restaurant vergelyk word. Alle personeel strewe na die beste en vriendelike diens te alle tye.
Die gaste van die troue moes stilgemaak geword het om 01:30 omdat hulle harde musiek by die akkommodasie gespeel het en dus nie ander gaste in ag geneem het nie.
Adéle N - Mar 2019
Overall score
Te duur vir swak kwaliteit kamer.
Bergvallei Estates's response
Ons is jammer oor die gas se opinie. Ons kamers is skoon en netjies met die basiese geriewe vir 'n gemaklike oornag. Die kamers word juis gebruik vir gaste wat na troues en funksies in die omgewing gaan en dan slegs basiese geriewe benodig teen die beste moontlike prys. Bergvallei het van die goedkoopste kamers in die area. As daar onnodige geriewe in die kamers gesit word sal die prys van die kamers aansienlik moet opgaan, wat nie 90% van ons kliente se behoeftes is nie. Daar is wel ander akkommodasie in ons omgewing teen 'n baie hoer prys wat wel TV's en ander geriewe het, waarvan kliente kan gebruik maak as dit hulle spesifieke behoeftes is.
Erika N - Jan 2019
Overall score
Skoon en netjies, maar slegs die basiese is beskikbaar - geen luukshede soos TV of radio.
Read moreGorete V - Jan 2019
Overall score
Fab staff.
Rene J - Dec 2018
Overall score
Lekker sentraal geleë.
Pippa S - Dec 2018
Overall score
Nie gekry wat ek bespreek het nie.
Tinus B - Dec 2018
Overall score
Very plain.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heel gewoon.
Dit lyk glad nie soos op die foto's nie. Baie ou gebou, maar heel netjies. Daar is glo 'n veiligheidswag, maar ons het hom nooit gesien nie so ons het nie baie veilig gevoel nie. Die luukse kamer is baie groter as die ander kamers en dit was darem 'n pluspunt. Ons het baie warm gekry en daar is nie aircons nie, as Bergvalei bietjie verbeterings wil aanbring sou my voorstel wees, om aircons in die kamers te sit en die afronding bietjie beter te maak. Niks is reguit in die kamer nie (bou gewys). Maar aan die ander kant, dit is 'n baie ou gebou, en mens kan niks van dit op die foto's sien nie. Baie vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Noldus G - Dec 2018
Overall score
Baie netjies en sentraal geleë.
Walt S - Dec 2018
Overall score
Very neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese plek.
Ontvangs was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alex H - Dec 2018
Overall score
Good enough for one night.
Nomsa N - Nov 2018
Overall score
The place did not look as nice as it did on the website, thus the pictures are not a true reflection of how the place looks.
Ben K - Nov 2018
Overall score
Clean and neat accommodation without luxuries, located well for a Wesrand visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon Netjies verblyf sonder luukshede, goed geleë vir Wesrand besoek.
Billike en bekostigbare, skoon netjiese verblyf. Goed geleë vir oornagverblyf aan die Wesrand. Veilig parkering met sekuriteitswag beskikbaar. Die enigste nadeel is die vroeë sluitingstye van die kantoor op die perseel. Sal weer gebruik maak van die geriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meyer M - Nov 2018
Overall score
Very neat, clean and friendly staff!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon, vriendelike personeel!
Baie lekker plekkie om te oornag! En sal weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marné C - Oct 2018
Overall score
Baie goeie waarde vir geld.
Read moreMmbengeni M - Oct 2018
Overall score
The rooms need updates. Beautiful gardens and relaxed atmosphere.
Samkelisiwe Z - Oct 2018
Overall score
I enjoyed myself and I felt as if I was at home. The food was amazing.
Janine J - Oct 2018
Overall score
Gerieflik en sentraal.
Bianca F - Oct 2018
Overall score
Very tranquil place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige plek.
Ons het net een aand oorslaap, en was baie rustig. Pragtige plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
A S - Oct 2018
Overall score
Excellent!
Jacques N - Sep 2018
Overall score
Glad nie voldoen aan vereistes nie!
Bergvallei Estates's response
Die gas was geskakel, en 'n kontinentale ontbyt aangebied. Daar was eiers, spek, wors, gebraaide aartappels, meusli en yougurt met vars aarbeie, roosterbrood, hotcross buns, koffie, tee en sap. Dit vergelyk baie goed met enige ander restaurant. Ons wou hom nie voor die ander gas wat langs hom gestaan het verneder, om te noem dat 'n kontinentale ontbyt en buffet nie dieselfde ding is nie, en daarom het ons eerder net stil gebly en gesê: "Ons sal kyk daarna".
Die foto's waarna die gas moet kyk is wat nou op die webtuiste adverteer word, aangesien Bergvallei al baie jare lank bestaan en daar al veranderings gemaak is en dit onmoontlik is om van alle ou fotos op die internet ontslae te raak.
Ursula S - Sep 2018
Overall score
Glad nie soos die foto’s op internet nie. Skokkend hoe die plek in werklikheid lyk. Glad nie waarde vir geld en baie onveilig.
Bergvallei Estates's response
Ons is jammer dat hierdie gas dit nie geniet het by ons, soos meeste ander gaste nie. Die fotos op die webtuiste is soos wat dit hier nou lyk. Daar is geen probleme met sekuriteit nie. Bergvallei is nie 'n vakansie oord nie. Soos wat ons adverteer, lewer ons netjiese, skoon en bekostigbare oorslaap fasiliteite vir gaste wat troues en funksies bywoon by ons of in die omgewing.
Cecilia B - Sep 2018
Overall score
Waardevol.
Francois P - Sep 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Jenny S - Sep 2018
Overall score
Clean, comfortable, pleasant stay.
Mandy J - Sep 2018
Overall score
Will surely use Bergvallei Estates again. Lovely place.
Driena G - Aug 2018
Overall score
Netjies en stil.
Carike G - Aug 2018
Overall score
Goeie matrasse en baie skoon beddegoed.
Neelchund Chundupersad S - Jul 2018
Overall score
Beautiful accommodation.
Mark M - Jul 2018
Overall score
Baie lekker.
Leroy D - Jul 2018
Overall score
Excellent place to stay.
Annemarie N - Jul 2018
Overall score
Professional and friendly service.
Charmaine V - Jun 2018
Overall score
Was baie lekker en die plekkie is baie mooi.
Charlene S - May 2018
Overall score
Onveilig en verwaarloos.
Read moreBergvallei Estates's response
Daar is 'n wag deurentyd wat gekoppel is aan 'n 24/7 gewapende sekuriteits dienste wat beweeg rondom die parkeerarea en akkommodasie. Die koffie en tee word in 'n netjiese plastiese deursigtige toeknypsakkie voorsien. Die karakter van Bergvallei is outentiek en nie modern nie.
Karin P - May 2018
Overall score
This is a non-pretentious, beautiful venue that offers value for money.
Zelda M - May 2018
Overall score
Baie mooi geleë plek om te oornag.
Linda V - Apr 2018
Overall score
Friendly staff, but they need to look at the fine details.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike personeel, maar gastehuis kort die fynere details.
Ongelooflik raserig met 'n hol gevoel. Gebou is oud en pype raas deur die nag in die dak of mure. Ander gaste wat na middernag ingekom het in groepe is nie dadelik stilgemaak nie en het tot na 01:00 die oggend hard geraas terwyl ander gaste probeer slaap om vroeg die volgende dag te werk. Soos ander mense hier ook noem, eenvoudige goed wat nie baie kos om in die kamers te hê nie, soos water of 'n waterbeker is nie daar nie. Die plek is skoon, maar daar is een bottel pienk seep wat met vorige gaste gedeel word wat blykbaar alles in een is soos sjampoe, wasseep ens, maar is ook nie gemerk nie so mens is nie seker wat in die bottel is nie. Handdoeke is uitgerafel aan die kante en dus al redelik oud, maar dit was skoon. Hek en toegang tot die perseel is oop en nie omhein. Die personeel en bestuur is baie vriendelik en was vooraf baie betrokke by die reëlings.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergvallei Estates's response
Daar is notas op die kamer deure asook in die gang, wat gaste vra om stil te wees na 22:00. Daar is ook 'n nommer om te skakel sou ander gaste 'n lawaai maak.
Ons doen alles in ons vermoë om gaste te vra om ander te respekteer wanneer hulle laat die aand, nadat hulle by troues of funksies in die omgewing was, inkom.
Daar is nou water glase in die kamers aangesien die kraanwater drinkbaar is. Al die handdoeke is ondersoek om te kyk hoekom die gas noem dat dit uitgerafel is, maar geen is gevind nie.
Daar is 'n wag deurnag wat aan 24/7 "armed response" gekoppel is.
Corne D - Mar 2018
Overall score
Kon meer doen.
Bergvallei Estates's response
Die kamers is koste effektief met alles wat nodig is vir oornag. Die fotos van die kamers is geneem van hoe die kamers lyk en kan dus nie misleidend wees nie. Slegs die gordyn, gooi-kusssings en matjies se kleure verkil van kamer tot kamer in die familie kamers. Ons het 24uur "armed response" asook ons eie sekuritiets wagte. Slegs die sement pad wat op 'n afdraande gebou is het krake in, maar ry steeds baie glad. Daar loop slegs vroeg oggend en laat middag mense naby die dienspad verby, tussen hulle werke en wonings, wat nie 'n vreemde verskynsel in Suid Afrika is nie.
Aranda R - Feb 2018
Overall score
Rooms are old and very very cracked. Not clean at all in the room.
Bergvallei Estates's response
Dear Chantall,
The bath can be seen in the bottom right corner of the picture for the room that you had booked.
The staff is meticulous about cleanliness in the rooms. Unfortunately, we were not informed that the room was dirty upon your arrival, otherwise, we would have addressed the matter immediately.
Simoné L - Jan 2018
Overall score
Kort, maar prettig.
Anita L - Dec 2017
Overall score
Baie lekker en netjies.
Hanri C - Dec 2017
Overall score
Netjiese en bekostigbare verblyf.
Willem E - Dec 2017
Overall score
Gemaklik, kort en eenvoudig.
Rene V - Nov 2017
Overall score
Was a very nice stay. Thanks.
Ilze V - Nov 2017
Overall score
Rustig.
Gerrit K - Nov 2017
Overall score
Netjies sonder bling.
Gerda C - Nov 2017
Overall score
Very old.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oud.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Virginia S - Nov 2017
Overall score
Clean and made us feel at home.
Paul C - Nov 2017
Overall score
Dit was plek om te bly na 'n laat aand.
Glenn K - Oct 2017
Overall score
Kon bietjie meer doen.
Magda L - Oct 2017
Overall score
Baie vriendelik en skoon.
Chris W - Oct 2017
Overall score
The location was beautiful and our room was nice and spacious.
Charmaine M - Oct 2017
Overall score
Baie rustig.
Madelein M - Oct 2017
Overall score
Baie tevrede.
Lizzy L - Oct 2017
Overall score
Baie lekker.
Agnes S - Sep 2017
Overall score
Safety is a factor, the first night heard people screaming from the nearby settlement.
Laura G - Sep 2017
Overall score
Vriendelike personeel. Goeie kommunikasie.
Riana V - Sep 2017
Overall score
Netjies en skoon.
Valmaine D - Sep 2017
Overall score
Net slaapplek, niks anders.
Ruan B - Sep 2017
Overall score
Skoon en vars slaapkamers, netjies en skoon.
Sunette J - Sep 2017
Overall score
Not what we expected at all.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Glad nie wat ons verwag het nie.
Ons het gearriveer by Bergvallei om 'n prentjie te vind wat heeltemal anders lyk as dit wat uitgebeeld word. Geboue en die algemene terrein is nie in stand gehou, die akkommodasie kom soos 'n "koshuis" voor en ek sal nie gemaklik slaap met die mate van sekuriteit nie. Dis 'n verskriklike groot instansie met een sekuriteitswag en 'n gewone draad waarlangs talle mense aanhoudend op en af stap na hulle huise. Die kamers het binne-in netjies gelyk maar ongelukkig het ons net te onveilig gevoel om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergvallei Estates's response
Die kliënt was ongelukkig omdat daar nie TV's is in ons kamers nie, soos aangedui in, en was gevolglik slegs vir 'n paar minute op die perseel. Ons kon ongelukkig nie soos per die kliënt se versoek 'n terugbetaling doen op hul verblyf nie, aangesien dit wel aangedui word dat hierdie gerief nie in die kamers beskikbaar is nie.
Die terrein word wel ten volle onderhou en dus is hierdie stelling onwaar. Die sekuriteitswag beweeg slegs om die akkommodasie blok en parkering terwyl die instansie ook gekoppel is aan 24-uur "armed response". Ons voel verseker dat ons kliënte wel veilig is.
Sarie B - Sep 2017
Overall score
Aangenaam.
Read moreAnnemie V - Sep 2017
Overall score
Gerieflik.
Lize R - Sep 2017
Overall score
Fantasties.
Willem Nicolaas V - Sep 2017
Overall score
Maklike en gerieflike verblyf.
Bonita J - Aug 2017
Overall score
It was a neat and quiet place.
Annette W - Aug 2017
Overall score
Naby alles in omgewing van Krugersdorp.
Bergvallei Estates's response
Dankie vir die komplimente. Daar is 'n wag deur die nag by die parkering en akkommodasie area. Hy was dalk net nie raakgesien nie aangesien hy swart klere aanhet.
Andre B - Jul 2017
Overall score
Baie goeie diens en baie goeie mense.
Suane J - Jul 2017
Overall score
Netjiese kamer.
Bergvallei Estates's response
Ongelukkig het die harde musiek gekom van 'n plek wat omtrent 2 km vanaf ons is. Ons en ander mense in die omgewing het die polisie geskakel deur die nag. Die Muldersdrif polisie is nou bewus van die probleem en die klagtes van almal in die omgewing. Daar sal opgetree word om die probleem op te los.
Anna M - Jul 2017
Overall score
Nie baie lekker nie.
Annemi J - Jul 2017
Overall score
Baie rustig en kalmerend.
Yvonne C - Jul 2017
Overall score
Clean, neat and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en rustig.
Dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tessa E - Jul 2017
Overall score
Noisy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Raserig.
Baie netjies en gemaklike beddens alhoewel ons glad nie kon slaap nie. Mense gesels tot 1 uur in die nag en a.g.v. akostiek kan mens elke klank hoor. Net sodra ons gedink het nou kan ons slaap, het iemand êrens buite begin musiek speel. Die het omtrent half twee die oggend begin en aangegaan tot om en by 5 uur. Ons het niks geslaap nie. Sal nie aanbeveel vir slaap nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bergvallei Estates's response
Daar is 'n nota op elke kamerdeur om gaste te vra vir stilte na 22:00. Daar word ook 'n selfoon nommer verskaf wat geskakel kan word, sou ander gaste nie daarby hou nie. Daar is ook nog verdere tekens in die gange aangebring om gaste te vra om stil te wees na 22:00, en ander gaste in ag te neem.
Melinda W - May 2017
Overall score
No hot water.
Bergvallei Estates's response
Unfortunately the client did not contact us on the provided number in the room to make us aware of this, as we would have tended to it immediately in the evening already. The geyser supplying this room is in working order, but we suspect that the client did not wait for the hot water to reach the taps, as the room is located on the top storey and its geyser is on the bottom level. Our apologies for the inconvenience. We strive to keep all our clients comfortable.
Elaine V - May 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Die plek is baie mooi. Die kamers is lekker groot en skoon. Die personeel is baie vriendelik en het my sommer dadelik laat tuis voel. Ek het vir my man gesê ons moet weer trou en dan sal ek dit beslis daar hou. Baie romantiese trou venue plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lenel V - May 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Dit was mooi en rustig. Baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lionel B - May 2017
Overall score
Value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld!
Groepie was baie ingenome met hulle verblyf al was dit kort. Sal enige tyd aanbeveel. Waardeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jean L - Mar 2017
Overall score
Exactly what we wanted, a clean comfortable place to sleep over and not break the bank.
Marius M - Mar 2017
Overall score
Bergvallei bied skoon, netjiese, bekostigbare akkommodasie binne 'n veilige omgewing.
Nicolaas S - Mar 2017
Overall score
Great.
Felicity J - Mar 2017
Overall score
Very disappointed with the amount of red ants in the room. Very unsatisfied.
Bergvallei Estates's response
Unfortunately the ants came into the room after the staff cleaned the room and we were not aware, or made aware, of the problem by the guest. The problem have been subsequently sorted out.
Piet L - Mar 2017
Overall score
Beautiful gardens and surroundings.
Noel M - Feb 2017
Overall score
No service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Geen diens
Geen opvolg nie. Net sekuriteitswag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Obie V - Feb 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Skoon en netjiese verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter B - Jan 2017
Overall score
Enjoyable. Would have like to see more of the Estate, but it rained.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Genotvol. Sou meer van die Estate wou sien, maar dit het gereën.
Dit is 'n juweel in die middel van die stad. Heerlik gebly in ruim kamer wat al die nodige toebehore gehad het. Sal definitief die blyplek sterk aanbeveel en sal weer daar bly as ons in die omgewing is. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carmen G - Dec 2016
Overall score
It was not what I expected.
Bergvallei Estates's response
The family rooms are clearly advertised to only have a shower. We also do not advertise that we have TV's or air-conditioning. We do have fans in all the rooms. Changes have been made in the last few years so there are some old photos on the internet which is not possible to eliminate completely, but the photos on any of our advertising sites, as well as our website and TravelGround are all up to date.
Jean L - Dec 2016
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het orals in Muldersdrift area gesoek vir 'n skoon en netjiese plek wat oorslaapgeriewe het teen 'n billike prys vir 4 mense, aangesien ons 'n troue in die area bygewoon het. Bergvallei het meer as net voldoen hieraan. Ek verwag nie vyfster-geriewe teen hierdie prys nie. Die dames in die kantoor was ook baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janetha F - Dec 2016
Overall score
Enjoyed the stay very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie lekker daar gebly. Baie mooi en skoon en die diens is goed en ontvangs was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monica D - Nov 2016
Overall score
Rooms were clean except for the shower.
Dorothy B - Nov 2016
Overall score
Quiet and comfortable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gemaklik.
Die plek lyk baie ouderwets en is net 'n slaapplek. Dink dis die moeite werd om bietjie meer moderne goedjies in te bring. Die rame in die kamers en die prente is baie oudtyds. Badkamers ook baie oud en daar was ook nie 'n toiletpapierhouer in die toilet nie. Vir die doel waarvoor ons dit gebruik het was dit oukei, maar ek sou nie lank daar wou bly nie. Baie mooi, maar het werk nodig en baie verbeterings sal beslis mense lok.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman H - Nov 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ander gaste het bietjie lawaai, maar andersins het ons baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Walter S - Oct 2016
Overall score
Nie baie happy nie.
Chantelle J - Sep 2016
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was lekker.
Die kamer het net baie na rook geruik. Bietjie verwaarloos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna W - Jul 2016
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
AWESOME!
Sal hulle enige tyd aanbeveel, uitstekende diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ghita R - Jun 2016
Overall score
Tranquil, good beds, pretty place. I would have liked a microwave, fridge and hairdryer for convenience though.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, goeie beddens, mooi plek. Sal wel mikrogolfoond, yskas en haardroër wou hê vir gerief.
Gerieflik, groot kamers, skoon en netjies. Sal graag yskas en/of mikrogolfoond wou gebruik omdat ons langer as 'n dag oorbly en nie altyd wil uiteet nie. Geen haardroërs en geen handdoek-hakies/reëlings nie, maar anders mooi en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre-juan V - May 2016
Overall score
Wat 'n lekker tyd!
Sanet D - May 2016
Overall score
Skoon en netjies met vriendelike diens.
Louis H - Mar 2016
Overall score
Kamer was vol miere en baie bedompig.
Bergvallei Estates's response
Die mier probleem in daardie kamer is nou uitgesorteer. Ons is jammer dat miere vir julle 'n indruk van onnetheid geskep het en dat a.g.v. daarvan nie skoon gevoel het nie. Miere is maar seisoenliks en ons sorter dit uit sodra ons daarvan bewus is. Miere is nie 'n refleksie van skoon of vuil nie.
Antoinette M - Feb 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Ilse H - Jan 2016
Overall score
Netjies, die natuurlike beligting is pragtig.
Johan V - Jan 2016
Overall score
Teleurstellend.
Bergvallei Estates's response
Ons was in die proses om die fontein (dit is nie 'n swembad nie en is slegs 'n paar sentimeter diep - ons adverteer nie dat ons 'n swembad het nie) oor te verf en verander. Dit is nou voltooi. Daar is "Raid mosquito plugs" in elke kamer, wat die gas net moes aanskakel. Dit werk 100% om muskiete weg te hou.
Bianca N - Dec 2015
Overall score
Pateties.
Leandri H - Dec 2015
Overall score
Effens teleurstellend.
Read moreBergvallei Estates's response
Ons adverteer slegs oornag fasiliteite, en nie selfsorg vakansie eenhede nie. Ons was ongelukkig in die proses om die fontein oor te verf en te verander.
Liesl V - Dec 2015
Overall score
Rustige omgewing met pragtige uitsigte.
Maryka N - Nov 2015
Overall score
Baie prakties en netjies.
Tersia L - Nov 2015
Overall score
Dit was perfek!
Shannon K - Nov 2015
Overall score
Heerlik!
Wayne S - Sep 2015
Overall score
This was a very pleasant stay. The venue is neat and clean and the grounds are very beautiful.
Read moreMarda V - Aug 2015
Overall score
Teleurgesteld, nie wat ek verwag het nie.
Bergvallei Estates's response
Alle kamers is reeds in die proses om oorgeverf en opgeknap te word. Gaste wat van troues en funksies af kom, kom eers laat in die aande by hulle kamers aan aangesien meeste troues maar laat in die aande eers eindig. Daar is bordjies op om gaste te vra vir stilte na 10 nm, asook 'n nommer om te skakel, sou ander gaste steurend wees. Hierdie gas het nooit geskakel nie, en dus neem ons aan dat dit maar net met die ander gaste se aankoms vir 'n ruk raserig was.
Michelle F - Aug 2015
Overall score
The accommodation was convenient as we attended a wedding at the venue.
Rosalyn E - Jul 2015
Overall score
Sal dit aanbeveel.
Read moreBergvallei Estates's response
Die sekuriteitsman staan op die perseel self, aangesien die hoofhek 'n entjie van die geboue af is. Ons maak ook gebruik van "armed response"wat 24 uur beskikbaar is. Die gordyne wat na die badkamers gaan in die familiekamers is nou ook vervang met nie-deursigtige gordyne vir meer privaatheid.
Riaan M - Jul 2015
Overall score
Beslis nie die moeite of geld werd nie. Foto's 'n absolute wanvoorstelling van die realiteit.
Bergvallei Estates's response
Beste Riaan,
Baie dankie vir die terugvoer. Die 'grouting' in die storte, wat wel skoon was, het vlekke op gehad het en dus dalk 'n vuil indruk geskep het. Dit is intussen oorgedoen wat ook dan nou 'n skoner indruk gee.
Groete,
Bergvallei Estates - bestuur
- Capacity: 62 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 54 van Wyk Restant, Muldersdrif, 1747, Gauteng
- All ages welcome