The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bergvlei Country Cottage | TravelGround
+22

Bergvlei Country Cottage

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Bergvlei Country Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Willemien V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willemien V
With spouse/partner

Asemrowend mooi, onkant gevang met die pragtige landskap. Die cottage het alles wat ons nodig gehad het.

Die afdraaipad van die R543 na Luneburg was droewig, sou graag 'n alternatiewe roete wou probeer. Die omgewing het egter opgemaak vir die pad (wat seker ook as sekuriteit dien, jy ry dit net as jy regtig moet). Ons is gul ontvang en die huisie is pragtig en goed toegerus. Ons het ook die diere op die plaas genie,t maar jammerlik het die verkyker agterweë gebly en kon ons nie die voëls rondom die dam goed bestudeer nie. Ons kan Bergvlei beslis aanbeveel.

Bergvlei Country Cottage's response

Baie dankie Willemien, ons is bly dat julle dit geniet het en hoop ons sien julle weer.

Bergvlei Country Cottage
Anneke M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke M
With friends

Dit was baie lekker, stil en rustig.

Die pad daarheen is baie, baie sleg.

Chris D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Family with young children

Perfekte ligging!

Die huisie is perfek geleë met 'n uitsig oor 'n pragtige vlei en dam. Die uitkykplek oor Natal en die Pongola-riviervallei is asemrowend! Die plek was mooi skoon en Elsabeth maak elke oggend en aand die donkie warm and was skottelgoed. Bring maar al jou kos saam, die dorp is nie naby nie.

Carla P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla P
Family with teenagers

Lovely views!

Lovely stay in a clean home and could drive out the cold with the central fireplace and very hot water, thanks to Elizabeth's faithful heating of the donkey. Incredible stars at night and at daytime views of the dam and mountains make one get perspective again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike uitsigte!

Heerlik gebly in silwerskoon huis en kon koue verdryf met die sentrale kaggel en baie warm water, danksy Elizabeth se getroue stokery van die donkie. Ongelooflike sterre snags en bedags se uitsig oor die dam en berge maak dat mens weer perspektief kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bergvlei Country Cottage's response

Baie dankie, ons is baie bly dat julle dit geniet geniet het. Hopelik kom julle gou weer!

Bergvlei Country Cottage
Hennie P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie P
With spouse/partner

Alles was uiters skoon en netjies. Dit maak altyd 'n kuier spesiaal!

Die roete-aanwysings na Bergvlei Country Cottage was 100% voldoende. Die feit dat ons gasvrou kom inloer het was baie positief ervaar. Buite was dit bitter koud, maar daar was oorgenoeg hout om die kuierarea in die cottage, asook die slaapkamer wat ons gebruik het lekker warm te hou. Daar was ook voortdurend warm water in die badkamer en in die kombuis ten spyte van die afwesigheid van elektriese geysers. Ons sal beslis weer gaan!

Joshua A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joshua A
With spouse/partner

Peaceful and relaxing weekend in tranquil environment.

Beautiful setting and great!

Carien P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carien P
With spouse/partner

We had a wonderful time. Beautiful house, beautifully decorated, excellent views.

It's really a beautiful house with everything you need. Very clean, tidy and tastefully decorated. Unbeatable views and very quiet. We will definitely return with our children next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Pragtige huis, mooi ingerig, voortreflike uitsigte.

Dit is werklik 'n pragtige huis met alles wat jy nodig het. Baie skoon, netjies en smaakvol ingerig. Onverbeterlike uitsigte en baie rustig. Ons sal beslis weer wil kom en ons kinders saambring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bergvlei Country Cottage's response

Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet.

Bergvlei Country Cottage
Corlia B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corlia B
With friends

Verkwikkend.

Cottage is ruim en baie goed toegerus, uitsig is pragtig! Vuurherd binne is heerlik as dit koud is. Daar is geen elektrisiteit nie, wel sonkrag vir ligte en laai van selfone, gas vir kombuis en een badkamer en vuurmaak in donkie vir ander badkamer, heel opwindend! Selfoonontvangs as jy opry met die bergpaadjie, vanwaar ook asemrowende uitsig na die ander kant van die berg. Pad na cottage is nie vir lae voertuie nie maar eindresultaat is absoluut die moeite werd. Ingrid en almal is uiters behulpsaam, vriendelik en gasvry. Baie dankie julle!

Bergvlei Country Cottage's response

Baie dankie. Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle gou weer.

Bergvlei Country Cottage
From R1 900
per night (for 10 people)
From R1 900
per night (for 10 people)
From R1 900
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Labella Esperanza, Luneburg, 3183, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGIyYzZlLTRjNzEtNGUyMC05MTdmLTcyOGQ5MDQzNGQzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 900  per night (for 10 people) 8 5 1 5 Farm Labella Esperanza Luneburg 3183 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -27.303508333333 30.517936111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!