Review Summary
Dawie V - Aug 2020
Overall score
Baie netjies, mooi gemeubileerd en stil.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Beste Dawie,
Baie dankie vir die terugvoer oor Berluda.
Ons is so bly om te hoor hoe wonderlike ervaring jy gehad het.
Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete Alexandra.
Catherine B - Jul 2020
Overall score
Breathtaking.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Dear Catherine
Thank you for taking valuable time to rate us.
Thank you for the opportunity to host and spoil you, please come back for more TLC.
Take Care
Anita
Nadia C - Dec 2019
Overall score
Verkeerde verwagting geskep deur die webtuiste, maar steeds lieflike akkommodasie.
Read moreBerluda Farmhouse & Cottages's response
Beste Coombe-gesin,
Dankie vir julle terugvoer. Dit help dat ons ons produk steeds kan verbeter. Ons is bly dat julle julle besoek geniet het!
Ons sal verseker ons webblad opdateer om seker te maak dat die korrekte inligting daarop verskyn. Kot 1 waar julle aanlyn geboek het, was die oorspronlike plaashuis, en die kamers is inderdaad baie klein, kleiner as die ander kothuise s'n. Die familie kothuise het ook almal koningin grootte beddens, terwyl die luukse kothuise koning grootte beddens het. Ons is jammer indien dit verwarrend op die webtuiste is. Ook is Kot 1 die enigste kothuis wat nie 'n jacuzzi bad in het nie, ons het dit 'n paar jaar gelede uitgehaal as gevolg van probleme wat ons daarmee gehad het. So dit was inderdaad misleidend aangesien die webtuiste duidelik sê dat alle kothuise en kamers jacuzzi baddens het. Ons is opreg jammer hieroor. Indien moontlik, gradeer ons graag gaste op na 'n groter huisie, maar daardie naweek was ons volgeboek as gevolg van die langnaweek.
Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms sal kan verwelkom.
Mag julle as familie 'n geseënde 2020 beleef!
Laura Schoeman
Rentia V - Sep 2019
Overall score
Goeie herhinneringe.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer oor Berluda. Ons is so bly om te hoor jul het heerlik gebly.
Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Groete
Elmarie
Retha V - Jul 2019
Overall score
Baie aandag aan detail, goed bestuurde gastehuis. Skoon, netjies en pragtig. Heerlike ontbyte.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dis so lekker om te weet dat ons julle verblyf besonders gemaak het. Sal julle baie graag weer wil ontvang.
Lida L - Jul 2019
Overall score
Heerlike plaasverblyf - sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Read moreBerluda Farmhouse & Cottages's response
Beste Lida,
Dis heerlik om te weet dat julle verblyf rustig en lekker was. Dit is wat 'n vakansie spesiaal maak - om net te kan ontspan en die mooi omgewing in te asem en te waardeer.
Kom asseblief weer kuier!
Groete,
Berluda Farmhouse & Cottages
Boyan G - Apr 2019
Overall score
The location is more then perfect!
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Thank you so much for staying at Berluda. We are so happy that you enjoyed our facilities.
We look forward to welcoming you back at Berluda!
Kind regards
Mark A - Apr 2019
Overall score
Nice place.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Thank you so much for staying at Berluda.
Kind regards
Berluda team
Nelis S - Mar 2019
Overall score
Wonderlik.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Beste Nelis,
Baie dankie, dit was heerlik om julle as gaste by Berluda te kon verwelkom.
Vriendelike groete,
Berluda span
Angelique M - Mar 2019
Overall score
Everything I was expecting. Picture perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ek verwag het. Prentjiemooi.
Pragtige plek, skoon en netjies. Baie goeie diens van die personeel. Kan die Meerkat Drive vroegoggend saam met Tanja en Leon aanbeveel. Kothuisies baie privaat en goed toegerus. Ontbyt was volledig en smaaklik, waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Beste Angelique,
Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste by Berluda te kon verwelkom!
Vriendelike groete,
Berluda span
Mari W - Feb 2019
Overall score
Mooi en rustig.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beautiful and peaceful.
Our second time here, last 2010, still a wonderful place to stay. Love the breakfast on the patio watching the ostriches.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Dear Mari, thank you so much for visiting Berluda again! We are delighted that you love our facilities and returned for some rest! We appreciate your feedback. We sincerely hope to see you again.
Jacques K - Jan 2019
Overall score
Quiet atmosphere, exceptionally neat and staff were exceptionally friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer, besonder netjies en personeel was uitsonderlik vriendelik en hulpvaardig.
Huisie was besonder netjies en dit was duidelik dat dit goed onderhou word. Personeel het uit hul pad gegaan vir ons. Stel net voor dat jul kyk na lugversorging vir die ander kamers ook, die een in die sitkamer is nie voldoende om hele huis af te koel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Goeiedag Jacques, ons is so bly ons het aan julle verwagtinge voldoen en is baie dankbaar vir die terugvoer. Ons sal dit aan ons personeel oordra. Baie dankie, ons sal vir seker aan die lugversorging aandag gee! Kom kuier gerus weer!
Ilze V - Jan 2019
Overall score
Pragtige plek!
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Hi Ilze ! Baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit so baie! Ons is verheug dat dit 'n wonderlike ondervinding was, sal dit beslis deurgee aan die personeel en toergidse. Kom kuier gerus gou weer!
Santie V - Jan 2019
Overall score
Uitstekende verblyf!
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Hi Santie,
Ons is so bly dat julle Berluda, asook die fasiliteite, geniet het. Dit sal vir seker deurgegee word aan ons span! Ons hoop julle het lekker gerus en ontspan.
Besoek ons gerus gou weer!
Laura C - Dec 2018
Overall score
Stunning place.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Dear Laura,
Thank you so much for your review! We are delighted that you enjoyed your stay with us. Please visit us again soon!
Rozanne R - Dec 2018
Overall score
A wonderful getaway, it's peaceful and close to nature.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Dear Rozanne,
Thank you so much for your valued feedback. An absolute great summary of what Berluda offers. We hope to see you again in the near future!
Hilary W - Jul 2018
Overall score
A good place to relax and enjoy the view of the Swartberg Mountains.
Read moreBerluda Farmhouse & Cottages's response
Thank you for staying at Berluda! We are so happy you enjoyed your stay and the tour.
Kind regards
Annamarie R - Jul 2018
Overall score
Uitsonderlik.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Goeiedag Annamarie!
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ons gaste is ons nr 1 prioriteit en ons is verheug dat dit so ervaar word. Kom kuier gerus weer.
Liana L - Jul 2018
Overall score
Manjifiek!
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Beste Liana,
Dit is vir ons heerlik om sulke terugvoering te ontvang, ons waardeer dit opreg! Baie dankie dat julle Berluda gekies het, kom kuier gerus weer vir ons!
Christo S - Apr 2018
Overall score
Pragtige plek met alles wat jy nodig het in Oudtshoorn.
Read moreBerluda Farmhouse & Cottages's response
Ons is so bly Berluda het jul verwagtinge oortref. Kom kuier gerus weer - winter is om die draai en ons maak 'n lekker vuur met ontbyt waarna daar baie toere is wat uitstekende waarde vir geld bied.
Nathaniel M - Apr 2018
Overall score
Pleasant experience in a beautiful setting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ondervinding in 'n pragtige omgewing.
Vandat ons ingeboek het totdat ons weer uitgeboek het was dit 'n aangename ondervinding. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Dit is wonderlik om sulke terugvoer te ontvang, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!
Akbar Z - Jan 2018
Overall score
A piece of heaven on earth.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Thank you so much for your feedback regarding our property. We are most certainly working on the issues mentioned - please visit us again!
Yolanda G - Aug 2017
Overall score
Fantasties en wonderlik met honde saam.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie trots daarop dat ons 'n 2018 top-dierevriendelike instansie toekenning gekry het. Kom kuier gerus weer!
Ilze D - Jul 2017
Overall score
Berluda is beautiful and well situated if you want to visit the Kango Caves.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Berluda is pragtig en goed geleë as mens die Kangogrotte wil besoek.
Berluda is 'n pragtige plaas en die gesinshuise is baie netjies. Daar word voorsiening gemaak vir die koue wintersaande deur elektriese komberse en baie warm beddegoed. Vriendelike diens die volgende oggend met ontbyt. Ek sal egter aanbeveel dat hulle op die webtuiste waarsku dat die 'free' WiFi eintlik nie baie goed is nie. Daar word ook aangedui dat daar 'n TV is wat die basiese kanale opvang maar die TV het geen kanale opgevang nie en glad nie gewerk nie. Dit kon wees a.g.v die weersomstandighede dat die WiFi en TV glad nie gewerk het nie, maar dan moet hulle dit regstel of dan glad nie so op hul webtuiste adverteer nie. Verder was die ontbyt heerlike en was die diens goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons het dadelik werk gemaak van die Wi-Fi en televisie.
Ons hoop dat u ons weer sal besoek om dit ten volle te geniet.
Quinton P - Jul 2017
Overall score
Very nice, will stay there again if I'm in the area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en sal weer as ek in die area is daar oorbly.
Ons het lekker gebly en die kothuis was baie goed toegerus. Dit was netjies en ook baie gemaklik. Die braaipak wat ons by die restaurant gekoop het was rerig baie lekker met die slaaie wat saam verskaf is. Ons sal beslis weer hier bly in die toekoms en kan Berluda aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer terug te verwelkom!
Abram S - Jan 2017
Overall score
Lovely experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike ervaring.
Baie lekker gebly. Sal weer daar oobly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Dit is so lekker om dit te hoor. Kom kuier gerus weer, ons maak 'n lieflike kaggelvuur in die winter.
Donne S - Dec 2016
Overall score
Fantastic!
Read moreBerluda Farmhouse & Cottages's response
This is so lovely to hear, thank you so much for the great feedback. We love to keep our guests happy.
Please return!
Heinrich S - Dec 2016
Overall score
My home in Oudtshoorn.
This review has been translated,click hereto view the original version.
My huis in Oudtshoorn.
Baie goeie diens en soos 'n baba geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly u het dit geniet, en kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Nak V - Oct 2016
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Baie lekker en nogmaals lekker!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Berluda Farmhouse & Cottages's response
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Tracy H - Jul 2016
Overall score
Absolutely awesome!
Rene D - Jul 2016
Overall score
Wens ons kon langer hier bly - dit was fantasties!
Anton N - Jan 2016
Overall score
Fantasties sal weer kom besoek.
Anel S - Dec 2015
Overall score
Baie gerieflik en het die plaas-atmosfeer vreeslik geniet!
Suzanne C - Jul 2015
Overall score
Diens was vriendelik en behulpsaam, kothuise gemaklik, skoon en netjies, pragtige uitsigte.
Marinelle Q - Jul 2015
Overall score
Rustige atmosfeer met al die luukshede.
Hein V - Apr 2015
Overall score
Die 2 nagte wat ons daar oornag het asook die ontbyt was van die heel beste.
Ronelle M - Jul 2014
Overall score
Mooi omgewing!
Marlette H - Jul 2014
Overall score
'n Ruim en gerieflike plaaskothuis in 'n pragtige omgewing!
Barbara D - Apr 2014
Overall score
Pragtige, netjiese verblyf, met baie vriendelike personeel.
Carien V - Aug 2013
Overall score
Beste selfsorgverblyf ooit!
Cara O - Jul 2013
Overall score
Ons het heerlik gebly!
- Capacity: 46 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Berluda Farm, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Western Cape
- All ages welcome