The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Benri B&B Self-catering | TravelGround
+31

Benri B&B Self-catering

B&B

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Benri B&B Self-catering
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Maryna S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maryna S
With spouse/partner

Pragtige omgewing en uitsig. Baie goeie ontbyt.

Die kamer was teleurstellend vir die bedrag wat betaal is. Baie klein. Die kamer kort definitief aandag en 'n opgradering. Die toebehore en geriewe in die kamer was tweedehands en kort aandag en herstel. Die matras was baie laag en die beligting was nie baie goed nie. Oor die algemeen was die kamer maar baie gemiddeld.

Benri B&B Self-catering's response

Good day, Maryna.

Thank you for your honest feedback. Here at Benri, we try cater for a low budget, and a high budget guest.

May I suggest you book a larger room in the future?

Warm Regards
Management

Benri B&B Self-catering
Gert K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert K
With spouse/partner

Uitstaande verblyf.

Dit was baie lekker om daar te bly. Heerlike ontbyt. Pragtige gastehuis.

Benri B&B Self-catering's response

Good day Gert,

Thank you, we look forward to accommodating you in the future.

Benri B&B Self-catering
Gillian W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gillian W
With spouse/partner

Lovely place.

Clean place, friendly staff.

Leon K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Ons was hartlik ontvang deur Daisy wat ons kamer vir ons gaan wys het. 'n Glasie sjerrie om ons te verwelkom was welkom. Die kamer was toegerus met 'n lugversorger, dakwaaier, yskas en al die ander benodighede. Die bed was koninggrootte met 'n baie goeie matras. Die badkamer was 5-ster en baie skoon. Die kamer het sy eie uitgang na buite waar jou motor veilig parkeer staan. Benri is reg teen die see geleë en loopafstand na verskeie restaurante. Ons was bederf met 'n vyfster ontbyt en was net oor een ding jammer, en dit was dat ons nie langer by Benri vertoef het nie. Ons het by ses gastehuise tuisgegaan tydens ons Kaapse toer, maar Benri het loshande uitgestaan as die heel beste. Ons kan Benri sonder aarseling aanbeveel.

Graham L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graham L
With spouse/partner

Great.

Really have nothing but praise for this B&B.

Benri B&B Self-catering's response

Thank you so much for your great review, Graham. I'm looking forward to having you stay here again.

Benri B&B Self-catering
Pieter D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Family with teenagers

It was more than we needed, excellent.

Clean and neat, friendly service, excellent location and I will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was meer as wat ons benodig het, uitstekend.

Skoon en netjies, vriendelike diens, uitstekende ligging en ek sal enige tyd weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neels V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Fantastic.

Everything was perfect and neat. Thanks to the staff for your care. Will recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Alles was perfek en netjies. Baie dankie aan die personeel vir jul omgee. Sal dit vir almal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wessel J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel J
On business

Perfect self-catering overnight stop in East London!

Secure parking, super neat, friendly service, literally everything you need to sleep comfortably. Private self-catering accommodation and in beautiful area close to the sea. Home-away-from-home, close enough to shops too. Thank you, see you soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte selfsorg-oornagplek in Oos-Londen!

Veilige parkering, super netjies, vriendelike diens, letterlik alles wat jy benodig om gemaklik en lekker oor te slaap. Privaat selfsorg-blyplek en in pragtige area digby die see. “Home-away-from-home”, naby genoeg aan winkels ook. Dankie, julle - sien jul gou weer!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Benri B&B Self-catering's response

Thank you so much, Wessel.

We are super happy that you enjoyed your stay. See you soon.

Benri B&B Self-catering
Cecilia K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia K
With spouse/partner

Jy kan nie net vir een nag daar bly nie.

Vanaf die intekening by die kantoor tot by die verblyf was absoluut die moeite werd om vanaf Hermanus na Gonubie te ry. Hulle het ons so goed behandel. Die ontbyt was elke dag uitstaande en ook anders as die vorige dag. Daisy, Lizette en haar dames wat in die kombuis wat help het dit so smaakvol aangebied. Ons laaste dag kon ons nie aansit vir ontbyt nie want ons moes 6 uur ry, hulle het vir ons padkos gepak en varsgebakte wortelmuffins wat 20h00 aan ons gebring is. Baie dankie aan almal van julle.

Benri B&B Self-catering's response

Goeie middag Cecilia :-)
Baie dankie vir jou positiewe verwysing, maar dis eintlik julle wat vir ons so geseën het. Dis waar vriendskappe gesluit word en ons nie wil hê ons gaste moet huis toe gaan nie!
Ek glo julle het veilig gereis en is bly om weer tuis te wees. Wees geseënd met goeie gesondheid!
Sjalom,
DAISY

Benri B&B Self-catering
Izelle D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izelle D
With spouse/partner

Lovely atmosphere and view. Convenient.

The guesthouse is located in a very peaceful environment with a stunnig sea view. The rooms are neat and conveniently appointed. The breakfast was excellent, prepared and presented with a lot of care and a big variety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike atmosfeer en uitsig. Gerieflik.

Die gastehuis is geleë in 'n baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die see. Die kamers is netjies en gerieflik ingerig. Die ontbyt was uitstaande, met baie moeite voorberei en voorgesit, en 'n groot verskeidenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Benri B&B Self-catering's response

Goeiedag Izelle,

Dit was n kort kuiertjie, wou so graag nog eers gesels, ek hoop ons sien julle weer.

Geseënde week vir julle.

Groete
Daisy

Benri B&B Self-catering
Martie R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Martie R
With spouse/partner

Dit was 'n ontspannende aand, en aangename oornagverblyf.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, het selfs kospakkie vir volgende dag gepak omdat ons voor ontbyt wou reis.

Benri B&B Self-catering's response

Hi Martie :-)
Ek is bly julle het darem veilig gearriveer. Dit was gaaf om kennis te maak, ons sien uit na n volgende kuiertjie!
Hartlike groete
Daisy

Benri B&B Self-catering
Jakkie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie V
With spouse/partner

The prettiest view and excellent service!

It was pleasant to stay at Benri. Beautiful accommodation and wonderful view. The only recommendation I can make is shaded parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die mooiste uitsig en puik diens!

Dit was baie aangenaam om by Benri tuis te gaan. Pragtige blyplek en wonderlike uitsig. Ek beveel net aan dat skadunet parkering aangebring word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie B
With spouse/partner

It was very pleasant.

Very neat, friendly and hospitable with a delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam.

Baie netjies, vriendelik en gasvry asook smaaklike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Benri B&B Self-catering's response

Baie dankie, dit was so lekker om julle te ontmoet en so bietjie te kuier. Puruma Pride se kaartjies is nou mooi op ons Visitor's Info bord geplak.
Ek hoop ons sien julle weer een van die dae!
Lizette

Benri B&B Self-catering
Megan O - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan O
With spouse/partner

Was just lovely!

One thing that really stood out for me was that the day we were leaving we had to be on the road very early so would miss breakfast, Benri had such an awesome breakfast pack packed for us which we enjoyed on the road home. Benri is so accommodating and friendly. We really enjoyed it and are planning to go back!

Benri B&B Self-catering's response

Hi Megan(My celebrity):-)
Thank you for your lovely review and thank you for blessing us with your stay! We would LOVE to spoil you again sometime soon?
Pray God's blessings over you and your family.
Warmest regards
DAISY

Benri B&B Self-catering
From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
From R790
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 77 Oceanway, Gonubie, East London, 5256, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MjY0MDQwLWUwNDEtNGE4Ny04NTI4LWE0NGNjNTgyMzJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R790  per night (for 2 people) 14 5 1 5 77 Oceanway Gonubie 5256 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.950685296959 28.015201091766
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!