The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bertus se Huisie | TravelGround
+11

Bertus se Huisie

68 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 68 reviews for Bertus se Huisie
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Mariska F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska F
With spouse/partner

Absoluut ongelooflik.

So rustig en netjies. Die honde het hulle moeg gehardloop op die groen grasperk, terwyl ons rustig op die stoep of voor die vuurtjie in die kombuis kon kuier. Saligheid vir die siel.

Janine M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine M
With friends

Amazing!

What a delightful, peaceful place for a getaway! The cottage has everything you need with breathtaking views over the farm. Highly recommended and we will definitely be going back again!

Hayley R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hayley R
With spouse/partner

Very calming, perfect little stay.

We loved our few days and wanted to stay longer especially since our two dogs enjoyed the safe, enclosed and neat space.

Jerome A - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jerome A
With friends

Most pleasant, secluded, away from the hustle and bustle of the city.

The tranquillity of the farm was really appreciated by us for our 2-day stay. We are definitely going back again.

A.j. V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
A.j. V
With friends

Sal met plesier weer besoek.

Die GPS-aanduidings van Riviersonderend se kant af is misluidend. Dit was vir ons nodig om met Bertus te skakel om die plek te kry. Ons het al die seisoene op een dag gehad. Lekker sonskyn, groot wind, ligte reën deur die nag en toe lekker koud in die oggend. Ons hondjies het dit ook terdeë geniet.

Neill M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neill M
With spouse/partner

Thoroughly enjoyable stay

Really enjoyed our weekend away at Bertus se Huisie. Bertus made us feel very welcome when we arrived and gave us good info on things to see/do while we were there. Nice hiking trail at the back of the farm is worth doing. The stay surpassed our expectations and we had a very relaxing time. The house was quite spacious, with a big bathroom with hot shower and good water pressure. Great braai area, stocked kitchen and plenty of outside area for the dog to run around. Try the honey and eggs produced on the farm - you won’t be disappointed. Would definitely recommend to friends and family.

Picca D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Picca D
With friends

Rustig, veilig en pragtige landskap.

Rustig, veilig en pragtige landskap. Perfek vir fiets en staproetes.

Bennie B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie B
With spouse/partner

So baie dankie, was een van die lekkerste plekke nog! Sterk aanbeveel!

Alles was net reg! Ons het die wegbreek regtig nodig gehad en die plaasatmosfeer en rustige, goed versorgde, keurige huisie het aan al ons wense voldoen! Kan nie wag vir die volgende keer nie! Hoop dis gou! Baie dankie dat julle dit met ons deel! O ja, die yskas is absolute fantasties!

Christa S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa S
With spouse/partner

Stukkie hemel op aarde.

Wat 'n amazing awesome plekkie. Love die groot oop grasperk voor die huis. Die huisie, what is there not to love? Die stilte, die netheid en die huisie het alles en nog meer. Ma se hondekind het vrye teëls gehad, en my peetkind wat al 15 operasies gehad het, ons engelkind, kon bietjie seuntjie wees saam met ons. Hy wou hê ons moes daar bly vir altyd. Of ek hom sal aanbeveel? Yes, yes, yes, al klaar navrae gekry op Facebook. Julle het 'n swtukkie hemel op aarde, ek is jealous op 'n mooi manier. Hy kry 5 sterre by ons. Sal ek terugkom? Maar natuurlik. Sien julle weer in die toekoms.

Kimberley B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kimberley B
With spouse/partner

Relaxed, nature-filled getway.

Really beautiful location to get away for a lovely nature-filled, relaxing weekend. Just be cautious of bees.

Ferdinand S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand S
With spouse/partner

Fantasties, rustig, mooi.

Ag, man, was dit nou lekker. Bertus se huisie, is 'n prentjiemooi plekkie met alle geriewe wat mens voor kan vra. Die huisie is geleë op 'n afgesonderde deel van die plaas, op 'n baie mooi groen lappie gras wat baie goed versorg is, en ten volle omhein is. Die huisie is baie mooi oorgedoen! Die kombuis het 'n groot genoeg yskas met vrieskas wat bitter koud maak, 'n gastweeplaatstoof en 'n binnebraai. Ons was 90% van die tyd op die stoep wat lekker beskut is en ook 'n lekker braai het. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Shana W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shana W
With spouse/partner

A piece of heaven on earth.

We spent our honeymoon at Bertus se Huisie and I can honestly say it was the most perfect and absolutely breathtaking place we could have ever chosen. Away from the hustle and bustle of the city, Bertus se Huisie was situated in God's most exceptional handy work. The tranquility and view is second to none. We were worried about the dirt road but that wasn't as big of a problem as we anticipated. I would recommend that anyone looking for a piece of heaven be sure to stay at Bertus se Huisie for a few nights. You'll definitely come back feeling rejuvenated and refreshed. The people are the most friendliest and most kind hearted. Greeting warmly and with the biggest of smiles. Can't wait for our next stay.

Jean D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean D
Family with young children

Huweliksherdenkingnaweek weg met gesin en honde.

Ons het ‘n heerlike naweek weg gehad by Bertus se Huisie. Ons kinders en honde het veral die groot groen grasperk geniet. Die omheinde erf het beteken dat ons met gemoedsrus die honde kon los en uitry na die Hemel-en-Aarde-vallei vir wynproe. Verder was die huis silwerskoon en netjies, en het alles gehad wat ons benodig het. Met die sonkragpaneel sal jy nie eens agterkom dat daar nie krag is nie. Ons gasheer Bertus was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer bespreek.

Marinette K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinette K
With spouse/partner

Ontspanne naweek met die mooiste uitsig.

Wat 'n heerlike wegbreek vanuit die stad om te kom ontlaai tussen die velde en berge. Netjiese akkommodasie, vriendelike diens, goed toegerus. Sal beslis Bertus se Huisie aan beveel en sal beslis weer daar gaan kuier.

Bertus se Huisie's response

Hi Marinette baie dankie vir jou pragtige resensie. Dan vir elkeen wat al 'n resensie geskryf het, ons waardeur elke een ongelooflik baie. Bertus se Huisie hoop om julle elkeen weer te sien en puik diens te lewer.

Bertus se Huisie
Patrick J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick J
Individual traveler

The house is situated in a beautiful location and is comfortable and well maintained.

This suited me perfectly as a first destination on a break from Cape Town. I loved getting off the beaten track and into the Overberg countryside. The cottage is ideal for an individual, a couple or a small family. In addition to a stoep with a braai area, there is a nice big fireplace in the kitchen.

Renette P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette P
With friends

Rustig, Prentjie Mooi en Veilig

Dit was 'n ongelooflike plekkie. Dit was so prentjie mooi mens was elke oggend verbaas as mens wakker word. Dit is baie veilig daar en vreeslik ontspannend. Wens ek kon sommer 'n jaar lank daar bly aan een. Wonderlike wegbreek plekkie. Hulle sal ons beslis weer sien!

David M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David M
Family with teenagers

It was awesome and the host was very supportive and friendly.

This was my second time at Bertus se huisie and I will definitely come again.

Renee B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renee B
Family with teenagers

Rustig, pragtig, goed vir die siel. Sal baie graag weer wil besoek.

Sien sterre.

Antoinette H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette H
Family with teenagers

Besonderse mooi ligging.

Wind het vreeslik gewaai, maar ons het nogsteeds heerlik gekuier. Die weer het nie 'n demper op enigiets geplaas nie.

Nadi C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadi C
With spouse/partner

Honde bederf!

Heerlik gebly en gerus saam met ons honde. Goed toegerus. Lekker staproetes naby.

Cobus B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus B
With spouse/partner

We were looking for a quiet place where we could just switch off and relax.

Bertus se Huisie is the perfect place to just relax and experience nature. It is sometimes difficult to find pet-friendly accommodation with secure fencing. The yard has plenty of space for children or a dog to run around. It was a pleasure to stay here and would like to come here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het gesoek vir 'n stil plek waar ons net kan af skakel en ontspan.

Bertus se huisie is die ideale plek om net stil te raak en die natuur te beleef. Dit is soms moeilik om diere-vriendelike akkommodasie te kry met veilige omheining. Die erf het heelwat spasie vir kinders of 'n hond om rond te hardloop. Dit was 'n plesier om hier te bly en sal graag weer hier wil kom rustig raak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chad G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chad G
With spouse/partner

Die mees gasvrye mense in die mooiste omgewing!

Gerhard en Bertus is seker die vriendelikste en gaafste mense wat ons nog ooit ontmoet het. Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Die omgewing was beeldskoon en so rustig. Die sonkrag was geen probleem nie, ons was daar vir net minder as 'n week en het nooit gesukkel nie. Die hondekinders was welkom, wat Nuwejaar soveel beter gemaak het. Met 'n lekker groot erf om op te speel. 'n Week van lees, braai en saligheid. Ons sal beslis terugkom! Het al klaar gepraat oor wanneer 'n goeie tyd sal wees hierdie jaar!

Ockert V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ockert V
With friends

Gesellig en intiem met die mooiste natuurskoon!

Die weer het nie heeltemal saamgespeel nie, maar die cosy kombuis en stoep het heeltemal opgemaak vir dit! Die natuurskoon is ongelooflik en die feit dat 'n mens die werf kan toemaak en die kinders lekker kan speel op die groot grasperk is awesome!

Andrea S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea S
Family with young children

A charming, cosy and tastefully decorated cottage in the Overberg farmlands.

We had a fantastic time at Bertus se Huisie. The cottage is lovingly decorated and is ideal for a family with children. No appliances are allowed as the cottage is on solar energy. Remember to arrive well stocked on groceries etc. as there is little to buy in Tesselaarsdal and Stanford ─ Caledon and Hermanus are a distance away.

Stephan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan D
With spouse/partner

Rustigheid, baie mooi, netjies en goed ingerig.

Dit is die perfekte plek om na te gaan as mens rustigheid soek en wil rus. Een van die beste pet friendly plekke waar ek al was. Dit is baie mooi daar en die staproete het asemrowende uitsigte. 'n Definitiewe moet!

Nigel B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nigel B
With spouse/partner

Great value at a special place.

I have no hesitation in recommending Bertus se Huisie which is situated in a beautiful, quiet and secure environment. The facilities are excellent and the hosts are very caring and attentive. Make sure you include a breakfast at the De Postkantoor Cafe in Tesselaarsdal on your trip.

Erina S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erina S
With spouse/partner

Absoluut salig!

Die huisie is pragtig gerestoureer en hondevriendelik. Die staproete is asemrowend mooi en die beste van alles was die plaasgeluide saans, tarentale se geselsies, krieke wat saans viool speel en skapies wat nesskop saans, en natuurlik die uitspansel, wat 'n kom-ons-lê-op-die-gras-en-kyk-reaksie regverdig.

Trevor M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor M
With friends

Restful weekend getaway.

Four friends and two dogs all enjoyed their time on this lovely farm. Will return.

Kalika R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kalika R
Family with young children

Rest and peace.

We really enjoyed our stay here. The fact that it is fenced and has a lot of grass is a winner! For dogs and children. The wind can blow furiously so make sure you bring a jacket. Rest and peace for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede.

Ons het baie lekker gebly hier. Die feit dat dit omhein is en lekker baie gras het is 'n wenner! Vir honde en kinders. Die wind kan woes waai so maak seker jy bring 'n baadjie. Rus en vrede vir die siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melissa J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa J
With friends

Was lovely!

Great space to get away from the city and just be. Definitely will go back again.

Susan W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan W
With friends

Dit was heerlik, gemaklik en baie rustig en ontspannend in 'n pragtige omgewing.

Ons was aangenaam verras oor hoe mooi die hele omgewing nou daar is met die kanolavelde wat geel word asook die pragtige ligging van die huisie self. Al vraag wat ons gehad het is dat daar nêrens aangedui is waar ons moes aanmeld toe ons daar aangekom het en niemand ontmoet nie. Ons is toe reguit huisie toe en gevind dat dit skoon, netjies en oopgesluit was. Gelukkig was die sekuriteitshek oop toe ons daar aangekom het. Die afstandbeheer vir die hek het ons eers binne die huisie gekry. Wat die huisie self betref, was daar werklik absoluut niks wat ons kon fouteer nie. Alles wat jy nodig het is beskikbaar en die kamers en beddens was baie gemaklik met goeie kwaliteit beddegoed. Daar is ook geweldig baie om te sien en doen in die nabye omgewing as jy besluit om nie net te ontspan by die huisie nie. Dit is so stil en rustig dat dit definitief rus vir die siel sou verskaf. Ek sien mense kla oor die grondpad daarnatoe maar ons het gevind dat die pad in 'n uitstekende toestand is en deur die mooiste omgewing ry. Als in als was dit 'n wonderlike ervaring, maar ek is te bang om dit aan te beveel, want ek wil dit as 'n geheim vir myself hou!

Tim C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tim C
With spouse/partner

Peaceful and relaxing.

Really enjoyed our brief stay with our 2 pets. Easy to find, rooms were spotless and everything worked fine with the solar power and the gas cooker. We will definitely return for a summer break.

Elzanne D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzanne D
With spouse/partner

Beautiful and peaceful getaway.

It's 100% as in the pictures, nothing more, nothing less. All that the photos could not capture was the scenery that surrounds you and the silence. The house is clean and well-appointed. Don't let the solar power dissuade you! It was a treat not to struggle with our everyday electrical appliances.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beeldskone en rustige wegbreek.

Dit is 100% soos in die foto's, niks meer, niks minder. Al wat die foto's nie kon vasvang nie, was die natuurskoon wat jou omring en die rustige stilte. Die huis is skoon en goed ingerig. Moenie dat die sonkrag jou afsit nie! Dit was 'n bederf om nie te sukkel met ons alledaagse elektriese toestelle nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keanu C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keanu C
With friends

Die perfekte plek vir ontspanning met familie en vriende.

Ons het ons wegbrekie geniet by Bertus se huisie. Bertus en sy Pa, "Oom Gert" is baie vriendelike mense en baie behulpsaam. Hulle is baie vriendelik en laat jou sommer dadelik welkom voel.

Anel D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel D
Family with teenagers

A well-deserved holiday on the farm.

Small and intimate kitchenette with outside entertainment area allows you to socialise around the fire (inside and/or outside). The enclosed cottage provided a huge safe playground for the dog and the kids to play soccer while the farm animals grazed around us. The view was breathtaking. Although I had a slight fear of the solar power, we had no problems. Bertus's Huisie also offers the most beautiful, carefree shower with hot water. As a family we spent quality time together.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Welverdiende vakansie op die plaas.

Klein en intiem kombuisie met buite kuierarea gee geleentheid aan saam te kuier rondom die vuur (binne en/of buite). Die omheinde huisie het 'n reuse veilige speelplek verskaf vir die hond en die kinders om sokker te speel met die plaasdiere wat rondom ons wei. Die uitsig was asemrowend. Alhoewel ek 'n ligte vrees gehad het vir die sonkrag het ons geen probleme gehad. Bertus se Huisie bied ook die lieflikste kommervrye stort met vuurwarm water. As 'n gesin het ons kwaliteit tyd saam spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
Family with young children

Fantastic and a beautiful area.

The house is located in a beautiful valley. It is very comfortable and has everything that you need. It is child-friendly and we had a great time. The host was very accommodating and we enjoyed our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en 'n pragtige omgewing.

Die huisie is in 'n pragtige vallei geleë. Dit is baie gemaklik met alles wat nodig is. Dis baie kindervriendelik en dit was 'n heerlik om daar te bly. Die gasheer was baie tegemoetkomend en die tydjie daar het ons baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel L

Salig, rustig, rus.

Wat 'n lieflike, rustige plek. Baie goed toegerus met als wat mens nodig het. Ons het heerlik op die stoep gebraai en glad nie eens die koue gevoel nie. Lieflike plek om te gaan stap ook. Die grondpad na die plek is in 'n goeie toestand. My hondjie kon heerlik rondhardloop en veilig wees.

Amalia G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amalia G
With spouse/partner

Incredibly beautiful and comfortable.

We will absolutely be back and we've recommended it to many of our friends. It was an incredible birthday weekend for my husband and I.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik mooi en gemaklik.

Ons sal absoluut terug wees en ons het al vir vele vriende die huisie aanbeveel. Dit was 'n ongelooflike verjaarsdagnaweek vir my en my man.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew O - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew O
With spouse/partner

Best relaxing place ever.

Love this place, want to retire here.

Loren T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loren T
With friends

Fantastiese ligging, wonderlike uitsig en privaat.

Sien sterre.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastic location, wonderful scenery and private.

See stars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

David M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David M
With spouse/partner

Dit was awesome.

Die mense was vriendelik en die omgewing was great. Dit was vir ons familie een van die lekkerste naweke en dit sluit die hond in. Baie lekker MTB area.

Nadia G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia G

Die rus en vrede van Bertus se Huisie was presies wat ons nodig gehad het!

Die Huisie is vreeslik netjies ingerig en lieflik knus om in te bly met 'n ongelooflike uitsig oor die plaas en omringende vallei. Bertus was 'n baie aangename gasheer. Dankie dat ons honde kon saam kom! Ek sal wel gaste inlig dat die roete na die huisie oor 'n grondpad loop - dis steeds maklik bereikbaar met enige motor, maar wees tog bedag. Maak ook seker die pin is akkuraat, ons het redelik verdwaal op pad! Ek sal beslis Bertus se Huisie aanbeveel en sien uit om eendag weer daar te gaan bly!

Mareze K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareze K
With spouse/partner

Wonderlike verblyf.

Ons het die tydjie by julle so geniet. Dit is perfek as jy net 'n paar dae wil wegkom. Ons sal Bertus se huisie sterk aanbeveel en baie graag weer wil besoek. Dit is 'n uitstekende keuse as jy jou hond/e wil saamneem. Daar is oorgenoeg plek vir hulle en die werf is toe so hulle kan na hartelus rondhardloop.

Annette E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette E
With spouse/partner

Absolutely incredible! Very neat and well equipped!

Our dog children enjoyed the large lawn. Friendly service. Will definitely visit again! Want to get away from city life? This place is for sure the answer. Everything you need just to rest a little, and turn off the rush of life. The nature is beautiful. Several bird species. Hiking trails, and so much space for the dog children to play. Very neat and well equipped. The braai room is a winner! Friendly and good service. Thanks Bertus, we will definitely visit you again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut ongelooflik! Baie netjies, en goed toegerus!

Honde-kinders het die groot grasperk so geniet. Vriendelike diens. Sal vir seker weer besoek! Wil jy bietjie wegbreek van die stadslewe? Hierdie plekkie is vir seker die antwoord. Alles wat jy nodig het, om net bietjie te rus, en af te skakel van die gejaag van die lewe. Natuurskoon is pragtig. Verskeie voëllewe. Staproetes, en soveel speel plek vir die honde-kinders. Baie netjies, en goed toegerus. Die braaikamer is 'n wenner! Vriendelike en goeie diens. Dankie Bertus, ons sal jul vir seker weer besoek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frances O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances O
With spouse/partner

'n Ontspanne wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Van die begin af het ons baie goeie diens ontvang van Bertus en hy was baie tegemoetkomend met versoeke. Ons kon maklik in kontak kom met hom en hy was gereed om te help. Die huisie self is baie netjies en gemaklik en is geleë op 'n groot erf, wat ideaal was vir ons honde om baie te kon rondhardloop. Alhoewel dit baie winderig was tydens ons besoek, kon jy steeds gemaklik kuier binne die huisie met die nodigste geriewe. Ek sal hierdie huisie aanbeveel vir enige iemand wat graag wil wegbreek van die besige daaglikse lewe. Baie dankie, Bertus!

Marene M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marene M
With spouse/partner

Ongelooflike ligging!

Ons het 2 nagte by Bertus se huisie bespreek om my 30ste verjaarsdag te kan vier met rus, kalmte en stilte - en dit was met waarvoor ek gesoek het! Die grondpad vanaf Caledon is pragtig mooi geskraap en met die ongelooflike landskap om na te kyk, voel die ry na Bertus en huisie glad nie ver nie. Ons het 'n Polo en het nooit gesukkel met die pad nie. Bertus het die oggend wat ons sou inklok sommer vroeg al vir my 'n Whatsapp pin gestuur sodat ons hul maklik kon kry, wat ek baie waardeer het. Sover as wat die huisie betref - dis pragtig, mooi netjies en lyk net soos op die webwerf. Ek het 'n paar van die ander resensies gelees, en kan sien dat veranderinge aangebring is soos voorgestel deur vorige gaste (die buitebraai-area is bv. half toegemaak deur vensters wat kan oopmaak, wat help vir winderige aande, soos beide aande wat ons daar was). Die kombuis is goed toegerus met 'n groot yskas, en ons het lekker kosgemaak - alhoewel ek 'n behoorlike wynglas sou wou gehad het vir my glasie rooi so saam met die vuurtjie! Enigste klein irritasie was die dubbelbed matras - dis 'n baie sagte en bonserige matras en ons is gewoond aan iets wat effe harder is. Maar probleem is maklik opgelos deur die tweede aand in die enkelkamer met harde matrasse te gaan slaap! Voorwaar 'n wonderlike wegbreek uit die stad. Sal beslis aanbeveel.

Elisabeth S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisabeth S
With spouse/partner

Peaceful breakaway paradise.

With the costs involved with dog caregivers you have to organise if you want to break away, I was so grateful for a house where the dogs could not only come with, but where they could also be safe. The beautiful cement floors never made me feel that the the dogs had to be outside or that I had to clean them all the time. The peacocks and guineafowl kept my dogs happy and Bella was watching them (from behind the fence running around the garden) move to the trees - free entertainment! The cottage has what one would need, and the fridge is great with a freezer for ice cream! The bed slept very comfortably and the room was spacious. Wish we have discovered this place years ago!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige wegbreekparadys.

Met die kostes wat gepaard gaan met honde-oppassers reel as 'n mens weg wil breek was ek so dankbaar vir 'n huisie waar die honde nie net kon saamkom nie, maar waar hulle ook veilig kon wees. Die mooi sementvloere maak dat ek nooit gevoel het die honde net buite moes wees of dat ek heeltyd agter hulle skoon moes maak nie. Die poue en tarentale het my hondekinders lekker besig gehou en Bella het elke aand gesit en kyk (van agter die heining wat om die tuin loop) hoe beweeg hulle bome toe - free entertainment! Die huisie het als wat 'n mens nodig sou kry, en die yskas is lekker groot met 'n vrieskas vir ys! Die bed het baie gemaklik geslaap en die kamer is ruim. Wens ons het hierdie plekkie al jare terug ontdek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christof D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christof D
With spouse/partner

Very peaceful.

Had a very nice stay and well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Baie lekker gebly en goed uitgerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corlia D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corlia D

Peaceful time spent in beautiful surroundings.

The layout of this little house is unusual but it has character and is neat and well-equipped. The stoep is beautiful and the view from the cottage is too! Just the place to recharge one's batteries.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus in pragtige omgewing.

Die huisie se uitleg is ongewoon maar dit het karakter en is netjies en goed toegerus. Die kuierstoep is heerlik en die uitsig vanaf die huisie is pragtig. Net die plek om mens se batterye te herlaai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lea F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lea F
With spouse/partner

Very sweet farm cottage vibes!

Lovely stay. Beautiful views and warm little cottage. Loved that the pups could come.

Liani B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liani B
With friends

Perfekte ligging.

Goeie ligging vir wegbreek van 'n gejaagde leefstyl.

Gail S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail S
With friends

What a blessing! A true gem!

Everything was just perfect from arrival until departure! Travelled with my four furry girls (dogs) who absolutely loved the spacious enclosed garden. No worry that they would run away or get lost. The views from the cottage are breath taking and the sunsets even more beautiful. The farm itself is spectacular. Lovely to have the option to braai indoors or outdoors especially when it is cold, one gets to sit in front of a roaring indoor fire. Comfy beds, lovely bathroom. Definitely return for a visit. Only concern, small children being shut off from main bedroom (parents), perhaps a door from second room into bathroom could be considered. All else perfect! Recommended to all my friends.

Hannelise C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelise C
With friends

Fantastiese wegbreeknaweek!

Wat 'n lieflike huisie! Die diens was uitstekend vanaf die eerste navrae wat ons gedoen het. Die huisie is baie goed ingerig, netjies en skoon en het 'n lieflike uitsig. Die kombuis beskik oor al die nodige. Die stoeparea met die braai is heerlik. Die gasgeiser werk ook fantasties en die stort is heerlik warm en gerieflik. Ons sal beslis weer van Bertus se Huisie gebruik maak. Baie dankie vir die heerlike naweek!

Marshall C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marshall C
With spouse/partner

Peace, tranquillity and a night sky to die for!

We wanted out of the city, no light pollution no people and no traffic, Bertus se Huisie gave us all of that in abundance. Die Huisie was spik and span, and very nicely taken care of. We loved the outside fireplace, we spent both nights lolling in front of a roaring fire after our braai dinner made on the indoor braai which was fantastic. Both rooms were done out very nicely I especially loved the spacious shower. Bertus himself was lovely, such a nice friendly and open man, and on hand if you needed anything. And my I recommend the Café de Postkantoor, what a divine breakfast and Sonja, what a wonderful lady, much loved by her customers, her husband is the chef and oh boy what a feast we had. We had an awesome time and we will certainly be back, I had to drag my boyfriend away, I think he wanted to set up house and start farming with Bertus.

Johan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Een van die bestes nog!

Bertus is 'n wonderlike gasheer (niks is te veel moeite nie). Als is net soos dit beskryf is - skoon, netjies en gerieflik. Die buitestoep braaiarea is veral heerlik. Dit is baie sentraal geleë tussen Caledon, Hermanus, Stanford ens. Heerlik gebly, gerus en die omgewing verken. Ons beveel Bertus se Huisie ten sterkste aan!

Nick B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick B
With spouse/partner

Baie gerieflik. Mooi omgewing. Privaat met ruimte.

Bertus was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die verblyf geniet. Mens het lekker ruimte en privaatheid. Die enigste potensiële nadeel is dat dit 'n redelike ent van plekke soos Stanford en Hermanus is. Aan die ander kant is dit baie goed geprys.

Zw K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zw K
With spouse/partner

Kom nie eers agter dat die huis op sonkrag en gas werk nie.

Netjies, gemaklik en ongelooflik gesellig met die beste braai-area!

Leani B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leani B
With friends

'n Juweel in die middel van nêrens!

Ons het verskriklik lekker gebly in Bertus se Huisie. 'n Absolute juweel met doodse stilte en rustigheid om jou. Ons twee honde was ook saam en het dit net so baie geniet - masiewe grasperk om rond te hardloop. Ons sal vir seker weer hier gaan bly wanneer ons wil wegbreek van die stadslewe en net gaan ontspan.

Bertus se Huisie's response

Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit maak ons harte bly as julle lekker kan ontspan hier by ons.

Bertus se Huisie
Anet C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anet C
Family with teenagers

Stil en rustig.

Ons is nie vreeslik lief vir grondpad of modderpad nie. Gelukkig is die paaie in redelike goeie toestand. Vreeslik baie vlieë op die plaas, so neem ekstra spuitgoed saam. Sonkrag raak maklik gedaan saans as daar byvoorbeeld musiek gespeel word. Dit sal gaaf wees as Bertus kerse ook sal voorsien. Ons hou van kerslig en 'n kaggelvuurtjie. Verder het ons heerlik gekuier en goed uitgerus.

Bertus se Huisie's response

Beste Anet,

Baie dankie vir jul resensie en die voorstel om kerse uit te sit. Dit is die eerste keer wat dit gebeur dat die krag opgeraak het, ons sal verseker aandag gee daaraan en kerse beskikbaar stel.

Die warm weer en skielike reën veroorsaak dat hier meer vlieë as gewoonlik is, maar oor ons op 'n veeplaas is, sal hier ongelukkig altyd 'n mate van vlieë wees.

Voorts is ek baie bly julle kon lekker kuier en rus.

Bertus se Huisie
Yolande G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande G
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Ons het die naweek op die plaas baie geniet. Ons twee Husky honde was dol oor die groot erf. Huisie was skoon en netjies. Sal weer wil gaan!

Suzanne G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne G
With spouse/partner

Ongelooflik rustig!

Dit is ongelooflik rustig daar! Dit is pragtig en ons sal definitief weer daar kuier!

Marcelle H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcelle H
With friends

Fantasties!

As jy voedsel vir jou siel soek en rus vir jou liggaam is Bertus se huisie die perfekte plek om heen te gaan. Ons sal die grondpad weer en weer ry om by die stukkie "Hemel" te gaan kuier. PS: Ons het redelik 'n paar bye gesien, maar seker die tyd van die jaar.

Bertus se Huisie's response

Hi Julle,
Baie Dankie vir julle wonderlike resensies. Maak ons harte so bly as iemand lekker kan kom afskakel en rus. N bitter groot voorreg om ons stukkie hemel te kan deel met julle. Hier is n paar byekorwe in die rondte, maar ons sal aandag gee daaraan om die bye weg te hou vanaf die huisie so ver as wat ons kan.

Bertus se Huisie
Johan O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan O
With spouse/partner

Privaat, stil, asemrowende mooi ligging en perfekte wegkruip vir 'n naweek-wegbreek.

Die grondpad tot by die kothuis was effe lank, maar die ligging van die kothuis is perfek. Asemrowende mooi berge, vriendelike gaste. Dit was heerlik om privaatheid te hê en steeds die veiligheid om op die plaas te kan rondstap. Fasiliteite was ideaal vir 'n romantiese naweek-wegbreek. Ons wil binnekort weer gaan!

Willie L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie L
With spouse/partner

Baie rustig en sorgeloos.

Bertus se Huisie is vir diegene wat in 'n stil pragtige omgewing wil alleen wees saam met sy geliefdes. Dis 'n veilige" sielrustende" omgewing. Perfekte plek vir rus en vrede uit die gejaagde lewe. Dankie Bertus, dit was sowaar 'n plesier!

Frans C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans C
With friends

A delightful cottage in the valley.

The cottage is very pleasant and you feel completely safe and comfortable We will definitely stay there again. It’s so nice to stay in a fully solar cottage and the views are stunning. I would recommend to everyone.

Johan S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

As jy hou van rustigheid is dit die plek vir jou.

Ek en my vrou Amanda, en ons twee honde, is baie vriendelik deur ontvang en het gou gesels asof ons mekaar al lank ken. Als is so netjies en gerieflik gemaak binne en buite die huisie. Lekker buitebraai op die stoep en goed beskerm teen die suidewind en weer sonder om jou in te perk. Honde kon lekker rondhardloop en is baie veilig. As daar water in die klein dammetjie is en jy hou van bass vang, vat maar jou stok saam. Het die Saterdagoggend met eerste gooi 'n 1,45 kg een uitgetrek! Ek beveel hierdie plek beslis aan vir iemand wie lief is vir die natuur en stilte.

Henrike P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henrike P
Family with young children

Dit was net besonders om in hierdie huisie te bly, dis 'n pragtige plek en omgewing.

Ons het oor Kersfees paar aande in Bertus se Huisie gebly en dit was heerlik! Die eenvoud, stilte, en berge is baie besonders. Ons het van hier af elke dag rondgery in die omgewing en dis maklik om by Hemel en Aarde, wynproe, Hermanus en die see uit te kom alhoewel dit met 'n lang grondpad is. Dit is perfek vir hardloop en bergfiets en die kinders kon fietsry op die grondpaadjies rondom die huis. Die huisie het alles wat jy nodig het en was pragtig skoon en gerieflik. Bertus was uitstekend met aanwysings en al die reëlings en om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. As jy ooit in hierdie omgewing moet aanbly kan ons dit vir seker aanbeveel.

Jannie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
Family with teenagers

Veilig, gemaklik en baie rustige omgewing.

Bertus se Huisie kan moontlik daaraan dink om die sykant op die stoep tussen die braai en die kombuis met 'n canvas toe te maak. Net om die wind te keer op die stoep, veral as daar gebraai word. Die canvas kan weer opgelig word as daar nie wind is nie. Andersins is dit 'n baie lekker plek.

From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
From R750
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R320, Kleyn Wolvegat Farm, 5 km from Tesselaarsdal, 7230, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeFOmrcJ8rNESIrwvvH7pNHAtj05E645qfDGZp8yflgX6TlXaBe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 4) 68 5 1 5 Off the R320 Kleyn Wolvegat Farm 7230 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.375561 19.569432
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!