The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Beryl1 Guest House | TravelGround
+28

Beryl1 Guest House

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 64 reviews for Beryl1 Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Hanno B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanno B
On business

Netjiese kamers, goeie ligging en veilig.

Eienaars baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou gemaklik te maak. Sal definitief aanbeveel.

Beryl1 Guest House's response

Ons is bly dat jy tevrede is met die akkommodasie, en hoop om jou spoedig weer hier te verwelkom. Baie dankie vir die resensie.

Beryl1 Guest House
Hannes M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes M
Individual traveler

Very clean, friendly and safe.

Just the traffic of the street bothered us a bit, but otherwise it was very nice. Will definitely go there again, next time. Very impressed with the guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon, vriendelik en veilig.

Net die verkeer van die straat het bietjie gepla, maar andersins baie lekker. Sal beslis weer daar aandoen, volgende keer. Baie ingenome met die gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Hannes, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Groete,
Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Andrea S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrea S
With friends

Very neat and clean - perfect place for a stop over in Klerksdorp

Beryl1 is neatly kept guest house that is perfect for a quick stop over in Klerksdorp. Premises have safe and secure parking. Accommodation is clean and finishes are modern.

Iris-marie B - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iris-marie B
Family with young children

Vriendelikste, behulpsaamste eienaars. Kamer was pragtig, skoon en netjies.

Sal vir enige persoon aanbeveel. Alles wat nodig is vir 'n naweek se oorslaap. Kamer was netjies en so mooi skoon. Baie lekker geslaap. Vreeslik dankie vir al julle moeite.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die mooi risensie Iris-Marie, ons is baie bly dat julle tevrede was met die verblyf. Groete, Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Helene S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene S
Family with young children

Net 'n vinnige oorslaap, maar so gerieflik.

Beryl1 Gastehuis het regtig uit hul pad gegaan om ons te help toe ons reisplanne effens anders uitgedraai het. Die kamer was perfek en heerlik toegerus. Hulle het ons baie tuis laat voel.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die resensie Helene, en baie dankie vir die besoek.
Groete
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Carine V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine V
With spouse/partner

My ouers was baie gelukkig en tevrede met die akkommodasie en diens!

Ek het die verblyf by Beryl1 Gastehuis vir my ouers gereël! Sonder dat ek gedetaileerde inligting verkry het, kan ek verseker sê dat hulle baie gelukkig was met hul verblyf. Hulle het genoem dat dit skoon, veilig en gesellig was. Baie dankie dat julle hulle daar tuis laat voel het!

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die resensie Carine, ons is bly dat jul ouers tevrede is.
Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Helen M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helen M
With spouse/partner

Impressed!

Management team was very professional, very Covid-risk conscious, the accommodation was 100%.

Beryl1 Guest House's response

Thank you for the review Helen, regards Egbert and Sukie

Beryl1 Guest House
Mentz K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mentz K
With spouse/partner

Baie netjies en goed versorgde plek.

Super netjies, skoon en baie goed ingerig. Kwaliteit beddgoed en handdoeke. Egbert in ’n baie vriendelike en gawe gasheer.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die resensie Mentz. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te ontvang. Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
De Wet B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Wet B

Ek kan absoluut hierdie gastehuis aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en die kamers is skoon en netjies.

Ons het in die gesinskamer gebly vir 2 nagte en was baie tevrede met die beskikbare geriewe en hoe skoon die kamers was.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die terugvoer De Wet, hoop om julle weer te sien. Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Andra B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andra B
With spouse/partner

Goeie akkommodasie vir oornag-reisigers.

Die verblyf is netjies. Veilige parkering. Rustige woonbuurt.

Beryl1 Guest House's response

Goeie middag Andra
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete Egbert

Beryl1 Guest House
Jana M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana M
With spouse/partner

Wonderlike verblyf, gasheer en gasvrou en ons het soos konings geëet!

Dit was nou regtig 'n lekker oorbly wat ek ten sterkste sal aanbeveel. Ons is so goed ontvang en die kamer was skoon en pynlik netjies. Covid-19-maatreëls was in plek. Ek was die dag in Klerksdorp vir 'n boekfees en ek en my man het besluit om sommer die aand by die gastehuis te eet. My man praat nou nog oor die lasagne "wat lekkerder is as sy ma s'n". Daar was selfs poeding!

Beryl1 Guest House's response

Beste Jana, dankie vir die mooi terugvoer! Vriendelike groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Henk R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henk R
Individual traveler

Excellent accommodation for someone who wants to get up early.

The guesthouse is next to a road that's busy early in the morning already.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende akkommodasie vir iemand wat vroeg wil opstaan.

Die gastehuis is langs 'n pad wat vroegoggend al besig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle L
With spouse/partner

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer was baie skoon en netjies met 'n lekker groot bed! Die tuin is vreeslik mooi. Maklik om te kry en ek sal dit definitief aanbeveel.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Michelle. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Martin D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin D
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, dit was heerlik. Die omgewing is lekker rustig en veilig, naby die nuwe mall en ook maklik om te kry. Die gasvrou was baie aangenaam en vriendelik, sal vir seker Beryl1 aanbeveel vir enige iemand wat in Klerksdorp oornag verblyf soek.

Beryl1 Guest House's response

Martin, ons waardeer die goeie resensie, en is baie bly dat julle jul verblyf baie geniet het.
Groete, Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Debbie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie V
Family with teenagers

Uitstekend! Sal altyd weer teruggaan.

Egbert hulle is wonderlike mense! Hulle laat ons altyd welkom voel. Pragtige tuin. Pynlik netjies. Rustige omgewing!

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Debbie, julle is altyd welkom om hier te oornag. Groete

Beryl1 Guest House
Wilna H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna H
Family with teenagers

Netjies, stylvol, skoon, goed ingerig, voel welkom.

Beryl 1 gastehuis is bo-aan my lysie vir gastehuise in Klerksdorp. Die kamer is skoon, netjies, stylvol en al die nodige geriewe is beskikbaar. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar gaan kuier.

Beryl1 Guest House's response

Ons is bly dat julle lekker gebly het Wilna. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Miriet B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miriet B
Family with teenagers

'n Oase na 'n lang, warm dag.

'n Oase na 'n lang, warm dag op die tennisbaan. Alhoewel beurtkrag toegepas is, het Beryl1 'n kragopwekker. Dus het die kragonderbreuking ons geensins geaffekteer. Beryl1 is beslis aan te beveel!

Beryl1 Guest House's response

Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het Miriet.
Groete Egbert

Beryl1 Guest House
Elna R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna R
Family with teenagers

Luukse en netjies verblyf.

Waarde vir geld. Vriendelike diens, foto's is presies hoe die plek lyk. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die resensie, Elna.

Beryl1 Guest House
Christel M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel M
With spouse/partner

Very pleasant.

Our accommodation was excellent, the guest house was beautiful and the owners were pleasant people. Will definitely recommend it to anyone else.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ons verblyf was uitstekend, die gastehuis is pragtig en die eienaars aangename mense. Sal dit verseker aanbeveel vir enigiemand anders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die mooi resensie Christel.
Groete,
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Gl D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gl D
Family with young children

Neat and well equipped.

Has a good location for us, close to family and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en goed geleë.

Vir ons goed geleë, naby famlie en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het om te oornag.

Beryl1 Guest House
Anzél H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzél H
With spouse/partner

Onverbeterlik.

Ons het vir een aand by Beryl1 oorgeslaap. Ons kon ‘n uur vroeër inklok. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die plek is identies net soos die foto’s wys - alles is skoon, netjies en goed versorg. Toiletries, koffie geriewe mét beskuit, 'n lekker sjokolade - ekstra moeite. Vreeslik baie dankie! Sal jul verseker oral aanbeveel.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die mooi resensie Anzel. Groete, Egbert

Beryl1 Guest House
Doreen V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen V
With spouse/partner

Pragtige plek!

Al die 2de keer wat ons gebruik maak van Beryl1, en sal definitief weer daar slaap. Altyd skoon en netjies.

Jl R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jl R
Individual traveler

Nommer 1 keuse in alle aspekte!

Die is beslis my eerste keuse vir my volgende tydtjie weer in Flamwood-area. Van aankoms het ek verwelkom gevoel. Verblyf is rerig mooi van alle hoeke. Baie dankie Egbert vir die wonderlike verblyf, rustig en baie nekies. Ek was daar vir 3 aande om deel te neem aan die SA Pistoolskiet. En was so wonderlik om terug te kom na my blyplekkie en weer in 'n kamer in te stap wat skoon is soos die dag van aankoms. Sien julle gou weer vir my volgende reis na Beryl1 toe. Weereens dankie Egbert.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die mooi review JL. Dit is goed om te weet jy het die tydjie hier geniet.
Groete,
Egbert

Beryl1 Guest House
Rianza C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianza C
With spouse/partner

Great!

I would definitely recommend Beryl1. We enjoyed our stay there a lot. The room was clean, tidy and fully equipped. We were also kindly welcomed by the owners who immediately made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Ek sal Beryl1 met ‘n geruste hart aanbeveel. Ons het heerlik daar gebly. Die kamer was skoon, netjies en volledig toegerus. Ons is ook vriendelik verwelkom deur die eienaars wat ons dadelik laat tuis voel het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die mooi review Rianza. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete,
Egbert

Beryl1 Guest House
Con D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Con D
With spouse/partner

Gerieflik, netjies en vriendelike personeel en ontvangs.

Verblyf was aangenaam, maar het slegs daar geslaap. Die kamer is effens klein, maar gerieflik en baie skoon. Alle geriewe wat benodig was was daar.

David K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David K
Family with teenagers

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, kamers skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms, kamers was gereed en baie skoon en netjies. Goeie kwaliteit beddens en ons het 'n goeie nagrus gekry. Ontbyt was ook gereed soos aangevra en definitief waarde vir geld. Nogmaals baie dankie, het lekker gebly by julle.

Elsa C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa C
Family with teenagers

Rustig.

Dit is baie netjies, alles is daar wat jy benodig. Lekker stil en word baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker vir mense van Beryl1 Guest House vertel.

Retha M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Retha M
Family with teenagers

Baie netjies gastehuis, sal hulle vir enige een aanbeveel.

Sien sterre.

Ramy N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ramy N
With friends

Eienaar was vriendelik en plek netjies.

Geen kommentaaar, alles wat nodig is was daar.

Schalk V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk V
With spouse/partner

Geen probleme gehad nie.

Waarde vir geld, dit was netjies en het alles gehad wat ons benodig het.

Seef C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seef C
Family with teenagers

Baie prakties en netjies.

Dankie vir hulp om vroeër in te boek, lekke bar-ones en melk in yskas. Sal weer kom.

Jolene B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jolene B
Family with young children

Rustig

Dit was rustig en baie netjies.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie!

Beryl1 Guest House
Elsie P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsie P
Family with young children

Netjiese kamer met skoon badkamer geriewe.

Die gastehuis het aangepas by ons behoefte en 'n kamer met een groot bed voorsien sodat ek en my klein kinders gerieflik kon slaap. Die kamer was netjies en skoon. Ontbyt was ook smaaklik voorberei.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Elsie, bly ons kon jul verblyf gerieflik maak.

Beryl1 Guest House
Jacques D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques D
On business

Very comfy, clean and neat.

Everyone who works there are really friendly. The guesthouse is very clean, neat, and beautiful. Thanks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Almal wat daar werk is baie vriendelik. Die gastehuis is baie skoon, netjies en mooi. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Dominic.

Groete,
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Wiekus V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wiekus V
Family with young children

Skoon, netjies.

Baie vriendelike diens. Die kamers is netjies en skoon. Die geboue is netjies onderhou asook die tuin. Baie dankie.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Wiekus.
Groete,
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Joan V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan V

Very pleasant.

Liked that they are pet friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Hou daarvan dat hul troeteldiervriendelik is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Ons diere is soos ons kinders, en ons hou daarvan dat ander mense ook so oor hul diere voel. Baie sterkte met jul hondjie.

Beryl1 Guest House
Hanri V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanri V
Family with young children

Nice.

Very nice stay and was able to take our dog along.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Baie lekker gebly en kon ons hondjie saamneem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anne-marie A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie A
Family with young children

Lovely place.

Enjoyed staying here. Very neat and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek.

Heerlik gebly, baie netjies en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tarryn V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarryn V
Family with teenagers

It was excellent and very beautiful!

We loved the fact that even when we got there late in the evening, they helped us with a smile and a warm welcome. I would just suggest bigger towels and a shower curtain. Other than that, I have absolutely no complaints and would definitely stay there again!

Cedric S - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cedric S

Neat and safe accommodation.

New and interesting experience for a first visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en veilige verblyf.

Nuwe en interessante ervaring vir eerste besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie vir die rating Cedric.
Groete
Egbert

Beryl1 Guest House
Lynda O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lynda O

Very pleasant.

Will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons sal weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beryl1 Guest House's response

Dankie vir die boodskap Lynda, ons sien uit om jul weer hier te ontvang! Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
D B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
D B
With spouse/partner

Alles was soos geadverteer.

Baie gerieflik en netjies.

Chris P - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
With spouse/partner

Safe, clean, tranquil property.

See our rating.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie Delouise, was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Marie-louise V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-louise V
With spouse/partner

Baie netjies en sentraal geleë. Sal hulle beslis aanbeveel.

Lekker met die buite tuintjie waar jy jou tee en koffie kan geniet.

Beryl1 Guest House's response

Baie dankie! Ons hoop om jul weer hier te ontvang.

Beryl1 Guest House
Pieter B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

Pragtige netjiese groen tuin, kamer was skoon en 'n plesier om in te bly.

Vir 'n oornag-akkommodasie was die kamer voldoende, netjies en skoon. Die tuin is 'n lushof en goed onderhou. Eienaars is hartlik en gaste word vriendelik ontvang. Privaatheid word gerespekteer. Sal definitief weer besoek indien die geleentheid hom voordoen.

Gerhard M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard M
Individual traveler

Uitstekend!

Baie goed. Uit die boonste rakke.

Melinda N - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda N
With spouse/partner

Die gasvryheid was fantasties en baie vriendelik.

Sien die sterre.

Brenda A - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda A
Family with teenagers

Netjies en waarde vir geld.

Veilige parkering, netjies en skoon. Lieflike tuin.

Alta L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L

Oornagverblyf.

Baie skoon en netjies, veilige parkering, vriendelike gasvrou, gasheer en personeel. Sal verseker weer besoek. Goeie waarde vir geld.

Sonja S - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
Family with young children

Aangenaam.

Netjies en skoon met vriendelike diens.

Riaan V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan V
With spouse/partner

Goed!

Beryl1 se eienaars ontsien geen moeite om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie.

Lizzie B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizzie B
With spouse/partner

Baie lekker by die gastehuis gebly!

Waarde vir geld gewees!

Colin W - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colin W
Individual traveler

Gemaklik!

Die akkommodasie is skoon en gemaklik. Baie lekker!

Michelle S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S
Family with young children

'n Baie rustige plekkie.

Dit was baie lekker verblyf.

Mariette H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mariette H
With spouse/partner

Vriendelike diens en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Pieter M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Gaan kuier gerus.

Daleen M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen M
Family with young children

Baie dankie ons sal weer gebruik maak van Beryl1!

Alles is netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en die gastehuis was perfek vir ons omstandighede om een nag iewers oor te slaap, nie te ver van Stilfontein af nie.

Izak H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak H
Family with teenagers

Sal weer daar bly, en sal dit aan beveel vir ander!

Baie mooi en rustige plek. Die kamers is lekker groot, vriendelike mense. Sentraal geleë naby alles.

Martie V - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie V

Goeie ervaring!

Netjiese, goed toegeruste gastehuis met regte melk vir koffie!

Arie D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Arie D
With friends

Gerieflik, veilig, netjies en gasvry!

Baie dankie. Ek sal weer in die toekoms van Beryl 1 gebruik maak.

Sandra F - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra F
With friends

Really enjoyed our stay here. You've done a great job creating personal touches.

Thank you so much for being so accommodation, friendly and for making our stay so comfortable. We really did appreciate it. Every one was so helpful and friendly. Our stay has been great and i'll be sure to recommend Beryl1 Guest House to all my Friends and Family. Once again Thank you. Regards Sandra

Stephanie P - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stephanie P
Family with teenagers

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Tertius V - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tertius V
With spouse/partner

Klein kamers, maar netjies.

Sien die sterre hieronder.

Amanda K - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

Baie netjies en skoon. Die eienaar is baie vriendelik.

Het baie lekker gebly! Sal weer daar gaan slaap!

From
R750
per night, for 2 ppl
From
From R750
per night, for 2 ppl
From
R750
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Beryl Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYWRlYjU2LWY0M2MtNDJmNC1iMGYxLTk5ZTE0Zjg0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R750  per night, for 2 ppl 64 5 1 5 1 Beryl Avenue Flamwood 2572 North West 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.840901279287 26.688151359558
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!