The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bespoke Rooms | TravelGround
+31

Bespoke Rooms

Review Summary

4.8 out of 5from 6 reviews for Bespoke Rooms
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
5.0/5
Rina H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina H
With spouse/partner

Uitstekend! Dit was netjies, mooi, baie lekker met baie goeie diens!

Sal enige tyd weer daar oornag. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kamer mooi en netjies!

Bespoke Rooms's response

Baie dankie julle is altyd welkom.

Bespoke Rooms
Elsabe F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe F
With spouse/partner

Rustige, mooi atmosfeer, vriendelike en behulpsame ontvangs gehad.

Vriendelik ontvang, baie mooi, netjiese, rustige en veilige omgewing. Kamer skoon en aangenaam, alles gehad wat nodig was. Dadelik tuis gevoel.

Storm T - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Storm T

Netjies en baie vriendelik.

Baie dankie vir die gasvryheid, ons het dit baie geniet in die mooi plek.

Bespoke Rooms's response

Baie dankie julle is enige tyd welkom.

Bespoke Rooms
Zelda S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda S
With spouse/partner

Uitstekend

Die verwelkoming was wonderlik, en gasvryheid was uitstekend. Sal beslis die akkomodasie aanbeveel vir enige iemand!

Bespoke Rooms's response

Baie dankie Zelda, jy is altyd welkom.

Bespoke Rooms
Shemory B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Shemory B
With spouse/partner

Dit was baie lekker gewees, Annie is baie vriendelik.

Sal dit voorstel vir ander familie en vriende.

Verna R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verna R
Individual traveler

Annie is baie vriendelik en gasvry en die plek het my tuis laat voel, nie of ek in 'n hotelkamer sit nie.

Ek het laat aand gearriveer omrede my ma in hospitaal was, krag in area het af gegaan. Annie het my hartlik buite ontmoet met 'n lampie om die weg na die ingang te kry. Kamer was netjies, gemaklik en net wat ek nodig gehad het vir die oornag. Die prys is ook baie bekostig baar. Ek beplan om weer gebruik te maak van hulle akkommodasie.

Bespoke Rooms's response

Verna, baie dankie jy is ook aangenaam en welkom enige tyd.
Jy is ook vreeslik netjies.
Sterkte en sien jou gou weer.

Bespoke Rooms
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
From R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7022 Rulers Reward Street, Glen Lauriston, Centurion, 0157, Gauteng
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxr8tJ4GXqppogs5xkVNKUJpdhnfgfXVaLfaOk0frX92DrFYRLb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 7022 Rulers Reward Street Glen Lauriston 0157 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.82724 28.14808
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!