The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bets-se-Plek | TravelGround
+5

Bets-se-Plek

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 17 reviews for Bets-se-Plek
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Miemie P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Miemie P
Family with teenagers

Baie rustig en aangenaam.

Eienaar baie gaaf en behulpsaam.

Liesl D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl D
With friends

Lieflike plekkie.

Die lieflikste plek en goed geleë naby winkels en brandstofstasies. Veilige parkering en baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Alet K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet K
With friends

Neat and comfortable accommodation.

Was a short-notice trip and we were privileged to find a place in Lorraine near the places I had to visit. Very neat accommodation with friendly people. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en gemaklike verblyf.

Was ‘n kort kennisgewing reis en ons was bevoorreg om plek in Lorraine te kry naby die plekke wat ek moes besoek. Baie netjiese verblyf by vriendelike mense. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roslynne S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roslynne S
Family with young children

Gerieflik en ruim; was net reg vir ek en my man en 3-jarige seuntjie.

Bets-se-Plek het aan al ons verwagtinge voldoen. Veilige parkering, skoon en netjies.

Marina L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina L
Family with teenagers

Awesome, besonders, waardevol, always to be remembered.

Dis plekkie is ongelooflik, ruim, skoon, netjies, besonders en bogemiddeld. Die eienaars is liefdevol en gee om. Dankie vir 'n awesome tyd, altyd sal ons julle onthou. Dankie vir die raad en liefde. Ten spyte van loadshedding was ons gemaklik en veilig.

Johan A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan A
With spouse/partner

Baie aangename gasheer & lieflike akkommodasie.

Baie aangename gasheer. Lieflike akkommodasie met 'n baie sentrale ligging.

Alet O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet O
With spouse/partner

Waarde vir geld en uitstekend.

Bets se Plek is netjies skoon, vriendelike mense en sal weer enige tyd daar bespreek. Dis regtig gerieflik, nie vêr van alles af nie en sal Bets se plek enige tyd aanbeveel.

Jana J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana J
With spouse/partner

Skoon en netjies en personeel is baie vriendelik.

Sien sterre.

Wilma P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma P
With friends

Rustig veilig en goeie diens van Jo.

Ons was vroeër as wat ek gemeld het. Ek het Jo gebel en binne minute was ons binne en kon rustig regkry vir begrafnis.

Annali B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annali B

Regtig goeie waarde vir geld en baie omgee van die eienaars.

Regtig goeie waarde vir geld en baie omgee van die eienaars. Mens kan maar daar tuisgaan as jy besigheid in PE het, want alles is naby alles in PE (as jy van Gauteng af kom). Ook binne bereik van lughawe. Ons was daar vir `n troue en dit was binne bereik van kerk en onthaal-area.

Karin H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Karin H
With spouse/partner

Netjiese, gerieflike verblyf.

Vriendelike ontvangs met aankoms. Plek was netjies en gerieflik.

Heidi V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi V
Family with teenagers

Dit was rustig.

Skoon, netjies en vriendelik. Eienaars is wonderlike mense. Beveel die slaapplekkie aan vir enige iemand wat blyplekkie soek vir rustige wegbreek.

Gerdi J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerdi J
Family with teenagers

Bets-se-Plek is ideaal vir klein gesin of 2 mense.

Ons het lank na spertyd ingeklok, maar was baie vriendelik ontvang. Ons gasheer het seker gemaak dat alles in orde was gedurende die hele naweek. Plekkie is goed ingerig, netjies, skoon en bevat alles wat nodig is vir 'n wegbreek. Ons sal definitief weer hier bly en ek sal dit sterk aanbeveel aan ander. Mooi gedoen Oom Johan.

Lisa W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lisa W
Family with young children

Clean and neat.

All was perfect although bed in main bedroom very uncomfortable.

Bets-se-Plek's response

The cleaners turned over the one-sided mattress without us knowing it. Notwithstanding the guest was approached on a daily basis and the concern was never mentioned to us. It could have been corrected immediately.

Bets-se-Plek
Francesca V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francesca V
Family with teenagers

Perfek!

Alles wat ons nodig gehad het was daar, en meer. Ons was ingenome met die verblyf, en het geen klagtes nie. Ek sou net aanraai dat dit duideliker gestel word op die webblad dat daar redelike steil trappe is, wat vir ons geen probleem was nie, maar vir bejaardes en klein kinders 'n probleem sal wees. Baie dankie aan die Badenhorsts vir 'n skoon, netjiese blyplek, met 'n paar ekstras soos water in die yskas, volop spieëls, en genoeg handdoeke en komberse. Die koffie en tee en melk was ook meer as wat ons al by ander gastehuise ontvang het. Die ligging is pragtig en rustig.

Ilze D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze D

Convenient house in a safe area.

Lovely accommodation for a family reunion in PE. Everything provided for your accommodation needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike huisvesting in veilige area.

Heerlik gebly vir familiebyeenkoms by familie in PE. Alles beskibaar om in verblyfbehoeftes te voorsien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hilgarth K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilgarth K
With spouse/partner

Kind owners, neat place.

Friendly received. Neatly equipped with everything we needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gawe eienaars, netjiese plek.

Vriendelik ontvang. Netjies toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
From R900
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 31 Lourdes Avenue, Lorraine, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhYmYyMDVlLTViNWQtNDA4YS04ZGIyLWY4NDk0MTVhMzYwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 4 people) 17 5 1 5 31 Lourdes Avenue Lorraine 6070 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.9672 25.51062
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!