The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Beyond The Boma | TravelGround
+61

Beyond The Boma

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Beyond The Boma
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.0/5
Helena J - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helena J
Family with teenagers

Heerlik.

Elija, die bestuurder, was baie vriendelik, en baie behulpsaam.

Elizna C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna C
With spouse/partner

Uitstekend.

Vandat ons daar aangekom het het die personeel ons tuis laat voel. Uitstekende diens. Beyond the Boma is ‘n juweel in Marlothpark en ons sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende en familie.

Mariska B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Mariska B
Family with young children

Lovely place, but needs a lot of maintenance.

Our host was amazing. He did everything to accommodate us. Unfortunately, we had a very bad experience with the sewage and the constant smell in our room was terrible. Some of the equipment like the fridge and kettle didn't work in one of the rooms but Elijah was very helpful and tried to assist us where he could.

Lizelle V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
With spouse/partner

Uitstekend.

Dit was werklik 'n wonderlike ervaring. Die personeel, maar veral die bestuurder, was baie aangenaam en hulpvaardig met enige versoek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Magda O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda O
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Neil was die perfekte gasheer. Die lodge is pragtig met die diere so naby jy kan amper aan hulle vat. Kamers is skoon en netjies en baie gerieflik. Sal die plek beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Johann B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
Family with teenagers

Gerieflik en eg bosveld. Baie goeie waarde vir geld.

Skoon en netjies, baie gerieflik en baie goed geleë. Eerste besoek, maar beslis nie die laaste nie.

Marina C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marina C
With friends

Sentraal.

Die gasheer was baie vriendelik. Hy het ons laat ontvang. Ongelukkig begin hulle ontbyt eers laterig en daar is nie aangebied om ons vroeër te akkommodeer nie. Die ontbyt was relatief basies, maar voldoende. Kamers was nie dieselfde as in die foto's nie. Mens verwag net meer en beter vir ‘n Boutique Guest house. Gordyne kon nie heeltemal toe nie. Stort is in die bad. Beddegoed was oud en uitgewas.

Gerrit N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit N
With spouse/partner

Uitstekende diens. Die bestuur gaan uit hul pad om jou verblyf aangenaam te maak. Ontbyt was elke dag puik.

Dit was by verre die lekkerste wat ons nog in 'n gastehuis of soortgelyk gekuier het. Kamers was skoon en gerieflik, ontbyt was 5 ster elke dag. Die bestuurder Neil en sy span is baie fyn ingestel op kliënte se behoeftes en versoeke. As ek moet stergraderings gee: 6 uit ‘n moontlike 5.

Nomasonto M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nomasonto M
Family with young children

It's a mind calming place.

It's a great place to be for kids and adults and for your kids to learn that there's life in the wild away from everything.

Charles M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles M
Family with teenagers

Peaceful place.

Thank you Skye, friendly reception and good service.

Hennie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Skye is fantasties en gaan die ekstra myl vir elke reisiger, baie stylvolle verblyf, sal definitief teruggaan.

Fantastiese blyplek met 'n bestuurderes, Skye, wat uit haar pad gaan om in elke reisiger se behoeftes te voorsien. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag of langer te kuier.

Johann O - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Johann O
Family with teenagers

Ongemaklik en nie toegerus soos geadverteer.

Daar word geadverteer dat daar kombuisgeriewe is, maar met ons aankoms was daar geen kombuistoerusting. Ons is afhanklik om self kos te maak aangesien my kind alergieë het wat ons nie die opsie gee om uit te eet nie. Daar was nie eens 'n enkele bord, koppie of lepel nie, ons moes dit aanvra. Daar was geen ketel of mikrogolf oond nie. Al wat in die kombuis was, was 'n yskas. Die een enkelbed was stukkend en was nie lekker om op te slaap nie. Ek is regtig nie seker hoe hulle kan aanspraak maak op 4 sterre nie. Skye was baie behulpsaam en het gehelp waar sy kon om dit vir ons so gemaklik as moontlik te maak.

Riaan S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan S
With spouse/partner

Very friendly, helpful and a perfect hostess!

It’s been a great stay, a helpful and a wonderful hostess, going the extra mile!

Beyond The Boma's response

Thank you so much for your wonderful review, it was a pleasure hosting you.

Beyond The Boma
From R950
per night (sleeps 3)
From R950
per night (sleeps 3)
From R950
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1920 Geelslang Road, Marloth Park, Nelspruit, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cZh7Q52iiZlAiYpwVBBt58ycu0dDZqTm18h6DypSdId4bbBoU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R950  per night (sleeps 3) 13 5 1 5 1920 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -25.341553 31.771832
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!