Malelane Accommodation at Bezuidenhout B & B | TravelGround
+12

Bezuidenhout B & B

15 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 15 reviews for Bezuidenhout B & B
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Michael D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Michael D
Family with young children

Wanvoorstelling van verblyf.

Met aankoms is ons meegedeel dat ander mense die hoofhuis huur en ons in die woonstel moet ingaan. Dit was nie 'n probleem nie, maar ons was 4 grootmense met 2 kinders-slegs 1 kamer met dubbelbed en 1 kamer met 2 enkelbeddens.1 uitskopbank in leefvertrek. Die lugversorger in een kamer het slegs vir 'n paar minute gewerk en afgeskakel vir die hele nag. Die dakwaaier kan nie apart van die lig aangeskakel word nie. Die huurders het 'n groot hond wat die kinders verskrik gehad het, so dat hul nie uit die woonstel wou kom nie. Die swembad is ook by die huurders en hulle met hul hond okkupeer die area!

Johan &; Magda M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan &; Magda M
With spouse/partner

Wonderlike ervaring en vriendelike diens.

Ons was baie beïndruk met die gastehuis en die gerieflike kamer wat ons bewoon het. Baie netjies en skoon met al die nodige geriewe. Die tuin is ook baie mooi en netjies. Mathilda is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie vriendelik ontvang en ons het baie lekker saam gekuier die oggend aan ontbyttafel, en persoonlike lewens-ervarings met mekaar gedeel. So lekker dat ons ons self moes dwing om die pad terug aan te durf.

Bezuidenhout B & B's response

Dankie julle twee vriendelike mense. Altyd lekker om met sulke gawe gaste jou ondervindinge te deel.
Vriendelike groete
Mathilda

Bezuidenhout B & B
Christo R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo R
Individual traveler

Very comfortable.

Very neat unit with friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik.

Baie netjiese eenheid met vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie O
With friends

Dit was aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang en dit is goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.

Bezuidenhout B & B's response

Dit is net lekker om ook vriendelike gaste te ontvang.

Vriendelike groete, Mathilda.

Bezuidenhout B & B
Gavin R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gavin R
Individual traveler

Good clean and very friendly.

The gate not been locked at night and this worried us. Other than that, it was a great stay.

Ankie W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ankie W
With spouse/partner

Lekker blyplek.

Kyk net na beddegoed en handdoeke. Lyk nie skoon nie. Weet nie of dit gevlek of vuil is nie. Wit handdoeke is geel, nie meer wit nie. Kol op een driekwartbed.

Gerhard U - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard U
With friends

Wonderlik.

Heerlike, rustige en pragtige plek. Die diens is vyfster.

Marilda S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Marilda S
With friends

Neat and clean, bedding unacceptable, room has no window, refrigerator makes a noise. Room in the house, beds very hollow.

The pictures are a bit misleading. We just slept. 2 rooms. Paid the same. One of the rooms had no windows! Bedding is not up to standard. Hate blankets and blankets! One of the rooms had a fridge which was clean, but really made quite a noise. Will not stay there again, sorry! Hostess very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon, beddegoed onaanvaarbaar, kamer geen venster, yskas raas. Kamer in huis, beddens baie hol.

Die foto's bietjie misleidend. Ons het net geslaap. 2 kamers. Dieselfde betaal. Een kamer geen vensters gehad! Beddegoed is nie op standaard. Haat komberse en dekens! Een kamer se yskas het geraas maar skoon gewees. Sal nie weer daar bly, jammer! Gasvrou baie vriendelik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bezuidenhout B & B's response

Jammer Marilda, my tarief is per kamer. Daar is 'n dubbel bed vermoedelik waar u geslaap het, sover ek kon vasstel is die bed glad nie hol nie. Jammer ekself verkies nie duvets nie.

Jammer dat dit nie vir u aangenaam was nie.

Sterkte, Mathilda.

Bezuidenhout B & B
Hans B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans B
Family with young children

Friendly, good service.

Checked in very late because of an accident on the route, but we still had a friendly reception with good, clean and neat unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike goeie diens.

Baie laat ingecheck as gevolg van verkeersongeluk op roete, maar steeds is ons vriendelik ontvang met goeie, skoon, netjiese eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bezuidenhout B & B's response

Hans, baie dankie vir die vriendelike woorde. Ek was werklik jammer vir almal wat in die vreeslike verkeer moes wag. Hoop dat julle die Wildtuin geniet het. Groete Mathilda

Bezuidenhout B & B
Jan V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With spouse/partner

Lovely!

The house met all our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heelik!

Die huisvesting het aan al ons verwagtinge voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlet V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlet V
With friends

Skoon netjiese verblyf en vriendelike diens.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Ons het lekker gekuier by julle.

Annamari J - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annamari J
With spouse/partner

Baie aangenaam en eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Baie dankie aan LekkeSlaap vir die professionele hantering van my navraag oor verblyf op kort kennisgewing. Akkommodasie het aan ons behoeftes voldoen.

Fransie D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie D
With spouse/partner

Heerlik.

Baie gasvry, heerlike ontbyt, rustige omgewing.

Gerrie M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrie M
With spouse/partner

'n Baie vriendelike en gerieflike B&B.

Dit is die tweede keer dat ons by hierdie B&B bly, en ons sal definitief weer met ons volgende besoek aan die Kruger Wildtuin hier wil bly. Dit is baie gerieflik om hier te bly en dan daagliks by die Malelane-hek by die wildtuin in te gaan.

Magdalena P - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Magdalena P

Vriendelike eienaars! Lekker swembad. Kamer net te vol.

Vriendelike mense, maar te veel onnodige "uitstal"-goed in kamer.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 Inbani Crescent , Cnr Park Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYmM0NDk4LWU4OTYtNDRlYS05YzQ5LWQ5Y2YwMzkxYTczOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 15 5 1 5 47 Inbani Crescent Cnr Park Street 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.493313746593 31.511111855507
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com