B@Home Guesthouse Piet Retief
Review Summary
Willie N - Dec 2020
Overall score
Baie mooi plekkie en was lekker stil gewees.
Jacqui O - Dec 2020
Overall score
Netjiese, vriendelike verblyf in ’n pragtige kamer.
Johan Q - Nov 2020
Overall score
Fabulous and real quiet environment and the breakfast was fantastic.
Steve M - Mar 2020
Overall score
Enjoyable stay.
Una J - Mar 2020
Overall score
Pragtige plek.
Evert D - Dec 2019
Overall score
Alles wat ek verwag van verblyf vir my gesin gekombineer met vriendelike diens maak dit 'n wenner.
Joek E - Oct 2019
Overall score
Pateties, swak, sleg, noem dit net wat jy wil.
Read moreMaria D - Sep 2019
Overall score
Netjies, vriendelike diens en lekker ontbyt!
Lizelle J - Aug 2019
Overall score
Dit was die beste en regtig kon met niks fout vind nie. Ons is ongelooflik tevrede met ons verblyf by B@Home. Sal enige tyd weer daar inboek.
Melanie T - Aug 2019
Overall score
Dit was definitief waarde vir jou geld.
Anna-bè C - Jun 2019
Overall score
Aangenaam.
Adrienne C - Jun 2019
Overall score
Absolute waarde vir geld.
Marthinus C - Feb 2019
Overall score
Puik verblyf en skoon.
Leon L - Feb 2019
Overall score
Would definitely recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal dit beslis aanbeveel.
Baie vriendelike ontvangs en baie behulpsaam met inligting omtrent die area. Ontbyt was ook goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Justin B - Feb 2019
Overall score
Average.
Lelanie S - Feb 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik ingerigte kamers.
John En Danita M - Dec 2018
Overall score
We would definitely recommend B@Home Guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sal B@Home Guesthouse definitief aanbeveel.
Baie vriendelike ontvangs, mooi skoon kamer, goeie omgewing, heerlike ontbyt en tuine pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel M - Oct 2018
Overall score
Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.
Stuart F - Oct 2018
Overall score
Awesome experience as always.
Anne H - Oct 2018
Overall score
Netjies, skoon en heerlik stil.
Pierre B - Sep 2018
Overall score
Lekker, net wat mens nodig het vir 'n in en 'n uit.
Bertus N - Jul 2018
Overall score
Uitstekend.
Mavela P - May 2018
Overall score
Hospitality.
Danie C - Apr 2018
Overall score
Baie aangenaam met ruim kamers.
Nic C - Apr 2018
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies
Lekker gebly vir die aand. Vriendelike mense en die plek is baie skoon en gerieflik. Sal weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jo-ann S - Jan 2018
Overall score
Baie netjiese kamers en badkamers. Vriendelike diens. Wat 'n plesier!
Annestine V - Dec 2017
Overall score
Excellent.
Pietro K - Nov 2017
Overall score
Nice, spacious, tidy and clean. Has everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, ruim, netjies en skoon. Het alles wat nodig het.
Het oorgeslaap by B@home. Vriendelik ontvang. Mooi, netjies en skoon eenheid met nuwe gevoel. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Met veilige parkering. Stort warm water moeilik om te beheer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Braam V - Oct 2017
Overall score
Beslis een van die beste gastehuis verblyf wat ek nog gehad het!
Anton L - Oct 2017
Overall score
Excellence.
Mark R - Sep 2017
Overall score
Dit was gerieflik en baie goeie diens.
Charl W - Aug 2017
Overall score
Great with great friends.
Hendrik B - Jul 2017
Overall score
Value for money/
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Baie lekker gebly. Mooi skoon. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyt. Lekker ook geëet by Mama Mia.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daleen O - Jun 2017
Overall score
In transit from Mozambique to Hoedspruit.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
In Transito vanaf Mosambiek na Hoedspruit.
Absoluut puik diens en persoonlike aandag. Daar is selfs vir ons plek bespreek (deur bestuur) by Mama Mia om te gaan eet, en mens kon die plattelandse gasvryheid aan jou lyf voel. Die lugreëling het ons kamer heerlik verwarm, en ons het snoesig geslaap. Daar was bietjie probleme met die krag wat kort kort "getrip" het, maar dit was buite bestuur se beheer, en is baie professioneel hanteer, sonder om die gaste te veel te ontwrig. Sal dit verseker aanbeveel, en nêrens anders oorslaap op pad of vanaf Mosambiek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ewoud P - May 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie goeie diens. Baie skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thobile S - Apr 2017
Overall score
The staff was friendly, breakfast was great and it was very neat. I enjoyed my stay.
Elsbeth T - Apr 2017
Overall score
Baie gerieflike oornagverblyf.
Gerard M - Mar 2017
Overall score
Quite fine and the place was nice and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heel fine en die plek was mooi skoon.
Ons kon net nie lekker slaap nie, want die kussings was veels te hoog en te hard, was dus moeilik gewees, maar verder was dit heel OK. Ontbyt was lekker. Ek het veilig gevoel, en alles was verder heel aanvaarbaar. Hulle kan net 'n plan met die kussings maak, of mens net 'n keuse gee van wat vir jou gemaklik voel. Ek het dus nie lekkegeslaap nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicolene N - Feb 2017
Overall score
Pleasantly surprised, fantastic guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras - fantastiese gastehuis.
Ons het ons verblyf terdeë geniet, die kamer was pragtig en skoon, en die ontbyt was uit die boonste rakke. Die personeel was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicole N - Nov 2016
Overall score
Felt like 5 star accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het soos 5-ster-verblyf gevoel.
Dit is asof B@Home aan al die klein goed gedink het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erika S - Oct 2016
Overall score
Pragtige plek! Baie dankie vir die gasvryheid!
Zelda J - Aug 2016
Overall score
Felt very much at home!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tuis gevoel!
Baie stylvolle kamers en eetsaal. Baie goed versorg en baie skoon en gerieflik. Kamers was ten volle toegerus en kort niks verder nie. Die ontbyt die volgende oggend was met sorg voorberei en bedien en was baie smaakvol. Die diens was fantasties en baie vriendelike personeel. Ek het versoek vir twee kamers langs mekaar en dit ook so gevind met aankoms. Sal definitief weer daar oorslaap en definitief die moeite werd om te probeer. Baie lekker geslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laurie B - Jun 2016
Overall score
So clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
So skoon en netjies!
Almal daar doen als wat hul kan om jou so gemaklik moontlik te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hartmut J - Apr 2016
Overall score
Baie nuut en netjies.
Helena L - Apr 2016
Overall score
Rustig gelegen en van alle gemakken voorzien.
Mareika N - Apr 2016
Overall score
Gerieflik.
Patrick S - Feb 2016
Overall score
New, clean and tidy.
Etienne N - Jan 2016
Overall score
Gerieflik.
Ian H - Jan 2016
Overall score
Great.
- Capacity: 41 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 13 De Jager Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- All ages welcome