The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bid Huisie | TravelGround
+24

Bid Huisie

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 69 reviews for Bid Huisie
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.8/5
Gerrit D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrit D
Family with young children

Briljant

Kinders het die swembad baie geniet.

Hendrik S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
Family with teenagers

Pragtige plekkie.

Baie mooi plekkie met goeie toerusting. Ons het net gevind dat dit bietjie te ver is om gemaklik te loop na al die restaurante. Daar is ook net parkering vir 'n baie smal kar op die perseel.

Annelie M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie M
With friends

One of the best stays I have ever had in Prins Albert.

What a gem of a cottage! Stylishly decorated with everything you need. Perfect location to explore the village. I will most certainly be back at Bid Huisie. And Lorna is just the most awesome woman. Thanks Lorna. I highly recommend a stay at Bid Huisie.

Vanessa S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vanessa S
With spouse/partner

Baie oulik en goeie waarde vir geld.

Oulike 2 slaapkamer, eg Karoo-gevoel. Swembad 'n plus en oulike buite-opset.

Coreen N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen N
With spouse/partner

Heerlik rustig en gemaklik.

Rak in badkamer vir klere en toiletsakkie sal gaaf wees. Braairooster moet skoon wees. Mense staan by hek en roep heel middag. Verder baie baie goed toegerus en gemaklik. Sal weer kom.

Luzaan H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Luzaan H
With friends

Dit was heerlik en ontspanne

Dit is ’n pragtige huisie in ’n rustige omgewing. Die dekor is besonders en alles is mooi skoon.

Christiaan E - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christiaan E
With spouse/partner

Baie mooi, gerieflike plek om te bly.

Sal graag weer daarheen gaan.

Chrisna R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna R
With friends

Ongelooflik lekker.

Die Bid Huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Heerlike braaiplek. Lorna, ons gasvrou, was aangenaam en behulpsaam. Sal graag in somer die swembadjie wil benut.

Cilmi S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cilmi S
Individual traveler

Baie lekker hier gebly. Een aand is te min!

Positiewe ervaring. Pragtige plekkie en goed geleë. Ruim, gerieflik en goed toegerus. Mooi dekor. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Gaaf om 'n vars melkie en beskuit saam te kry. Al negatiewe kommentaar: as nie-roker het die huis na rook geruik, moontlik van vorige gaste. Sal die Bid Huisie graag aanbeveel.

Justine R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Justine R
On business

Lekker spasie, goed ingerig en 'n lekker bed.

Lekker groot spasie vir ontspan en kuier. WiFi en elektriese komberse sou lekker wees. Gawe gasvrou wat vinnig kommunikeer.

Anita N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita N
With friends

Stapafstand vanaf kuierplekke, huisie baie mooi ingerig met alle noodsaaklikhede.

Prince Albert is 'n bekoorlike dorpie en ons het die kuier daar baie geniet. Ons verblyf by die Bid Huisie was 'n baie aangename ervaring en sal dit beslis aanbeveel!

Esta S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esta S
Family with young children

Rustige ontspan in die Karoo.

Die huis is goed ingerig en ons het baie lekker gebly. Daar is egter baie dekoritems wat verskriklik stowwerig is en ek dink die huis moet dalk net goed afgestof word en gordyne gewas word. Daar was kussings in die kaste wat ons met geen spasie gelos het om ons klere uit te pak nie. Daar is ook geen spasie in die badkamer om iets uit te pak nie. Die lugversorging is 'n groot plus en mens kan lekker op die stoep sit en braai. Die kinders kon ook baie lekker swem in die swembad wat mooi skoon was.

Stefaan M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stefaan M
With spouse/partner

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier. Swembad was 'n groot pluspunt.

Sandra V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Sandra V
Family with young children

We had a lovely relaxed stay.

We really enjoyed our stay. It was very neat and clean and lovely linens and very comfortable beds with all the necessary amenities.

Bid Huisie's response

Thank you Sandra for your review. Please come back again soon. It was a pleasure hosting you.

Bid Huisie
Christo T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo T
With friends

Die Bid Huisie is pragtig. Heerlik gekuier.

Die plek was netjies en skoon. Die patio met die swembad was heerlik.

Cornelia B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Cornelia B
Family with young children

Baie lekker tyd.

Was my eerste keer in Prins Albert. Swartbergpas was ongelooflik! Was baie warm naweek so sal definitief weer moet gaan om rustig deur al die winkeltjies te stap. Fransie Pienaar museum was 'n belewenis.

Geo E - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Geo E
With friends

Alles wat jy nodig het in een huisie!

Bid Huisie was perfek. Baie goed toegerus as 'n selfsorg-eenheid. Ons het die buitebraai baie geniet. Dankie Elma vir ons lekker verblyf. Ons kom graag weer.

Bid Huisie's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ons is verheug dat julle die tydjie by ons geniet het en ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Bid Huisie
Carien A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carien A
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het so lekker gebly – die huisie is goed geleë, uitstekend toegerus en die buite-area met die braai en swembad is gesellig.

Bid Huisie's response

Baie dankie Carien vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jy jou besoek aan Bid Huisie geniet het.

Bid Huisie
Roxanne B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roxanne B
With friends

Perfect little house with everything needed for a breakaway.

It has everything needed for a breakaway and especially the pool on the typical hot days of the Karoo!

Bid Huisie's response

Thank you Roxanne B for your kind words. We're pleased to hear that you enjoyed your time at Bid Huisie.

Bid Huisie
Nolene L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Nolene L

Gemiddeld.

Huisie is klein en voel baie donker. Het wel baie mooi dekor en ons gasvrou was baie vriendelik. Die badkamer is super klein en die beligting maak dat jy amper niks kan sien in die badkamer nie. Daar is geen plek waar jy jou tas kan sit in die kamers nie. Daar is nie voorsiening gemaak vir 'n plekkie om jou hare te kan blaas of grimering te kan doen nie.

Bid Huisie's response

Dankie Nolene, vir u terugvoer. Ons waardeer u kommentaar en deel dit graag met die span.

Bid Huisie
Jenny V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny V
With spouse/partner

Bid Huisie is private, central, tastefully decorated, has quality bedding and there was fresh milk in the fridge.

Thank you so much.

Carien S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carien S
Family with teenagers

Ons gaan beslis weer soontoe.

Die Bid Huisie is regtig 'n besonderse plekkie en ons sal beslis weer daar tuisgaan. Alles is 100% in plek gewees. 'n Lekker braaiplek, voldoende breekgoed en baie skoon linne. Die enigste nadeel was die smal paadjie langs die huisie (motor moes voor in die pad parkeer). Prins Albert is veilig, so daar was geen probleme nie.

Bid Huisie's response

Baie dankie vir jou terugvoer Carien.
Ons is baie verheug dat jy 'n heerlike tyd gehad het. Ons verstaan dat die spasie langs die huisie nie voldoende is vir groot motors om te parkeer nie en daarom beveel ons al ons gaste aan om voor die eenheid te parkeer.

Bid Huisie
Melinda P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda P
With spouse/partner

'n Klein juweel in die middel van Prins Albert.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. 'n Klein juweel in die Karoo. Skoon, netjies, baie goed toegerus en ontvangs was baie vriendelik.

Bid Huisie's response

Baie dankie Melinda vir jou terugvoer. Ons is verheug dat jy 'n heerlike ervaring gehad het by ons en sien uit daarna om jou weer te verwelkom by Bid Huisie.

Bid Huisie
Peet V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peet V
With spouse/partner

Puik plek vir oorbly vir een of twee nagte.

Baie netjiese verblyf vir 4 persone. Huis baie skoon en veilig. Vriendelike ondersteuning van die kontak persoon in Prince Albert. Ek sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Bid Huisie's response

Baie dankie vir die terugvoer Peet. Ons sien uit daarna om jul weer gou te sien.

Bid Huisie
Annemie N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie N
With spouse/partner

Lovely place where you can rest.

We enjoyed our time here and will definitely come again. The airconditioning and swimming pool are bonusses. It's very close to everything and for those people who prefer privacy, this is just the place. You will definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike plekkie waar jy kan rus.

Ons het ons tydjie hier baie geniet en sal vir seker weer kom. Die aircon en swembad is 'n bonus. Dit is lekker naby aan alles en vir diegene wat hou van privaatheid is dit net die plek. Julle sal ons vir seker weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bid Huisie's response

Baie dankie vir die terugvoer Annemie. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te hê.

Bid Huisie
Irma M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma M

Heerlik gebly in Bid Huisie, Prins Albert bly een van ons gunsteling plekke!

Baie lekker in Bid Huisie gebly. Alles was netjies en goed toegerus. As ek net 'n voorstel kan maak, beligting was baie swak en baie donker snags, stel voor dat sterker gloeilampe in die bedlampies gesit word. Die buite braairooster was baie vuil. Dit is baie sentraal geleë en ons kon lekker stap, sal dit definitief aanbeveel.

Bid Huisie's response

Baie dankie Irma vir die terugvoer na aanloop van u verblyf te Bid Huisie. Ons sal die voorstelle bespreek met ons bestuur span. Ons vra om verskoning dat die rooster vuil was.

Bid Huisie
Smaragda K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Smaragda K
With spouse/partner

Unbelievable, love the decor.

Excellent service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik, mal oor die dekor.

Verskriklike goeie diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bid Huisie's response

Baie dankie Smaragda vir die terugvoer na aanloop van u verblyf. Ons hoop om u weer gou te verwelkom by Bid Huisie.

Bid Huisie
Johan B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Mooi en stylvol.

Die Bid Huisie is pragtig en baie stylvol.

Laetitia D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia D
Family with teenagers

Baie spesiaal met alles wat jy nodig het.

Goed toegerus, op 'n snikhete dag was die plonspoel 'n bonus!

Hermine L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermine L
With friends

Stunning home and town.

We were pleasantly surprised.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Stunning huisie en dorpie!

Ons was aangenaam verras!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise A - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise A
Family with teenagers

Very convenient and private accommodation for a family, with excellent décor as a bonus.

The stylish little house was very clean and convenient and within walking distance of the centre of town. It is very private because you live out the back of the house and it is ideal for a family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike en privaat verblyf vir gesin, met uitstekende dekor as bonus.

Die stylvolle huisie was baie skoon en gerieflik en binne stapafstand van die middedorp af. Dis baie privaat, want die huis leef uit na agter en is ideaal vir 'n gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lethania S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lethania S
With spouse/partner

Mooi gerieflik en vriendelikste mense.

Ons was vir 2 nagte daar. Dis die lieflikste huis met alles wat jy kan aan dink. So lekker op die stoep gebraai en huis is netjies en skoon. Sal dalk 'n TV geniet vir langer kuiers, maar verder is alles puik.

Paul C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul C
With spouse/partner

Wonderful breakaway.

Beautiful, very well equipped and great attention to detail.

Jaco L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco L
Family with young children

Baie gerieflik en gesellig. Die swembad en lugversorger is 'n treffer in die somer!

Baie lekker gebly, netjies skoon en gerieflik. Die braai- en swemarea is baie gesellig. Binne loopafstand van alles af.

Andre E - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre E
Family with young children

Ongelooflik mooi en lekker.

Ongelooflike klein huisie met die beste selfsorg toerusting. Alles is net fantasties en mooi.

Maryke F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke F
With spouse/partner

Wonderlik!

Die Bid Huisie het alles wat jy benodig! Dit is skoon en netjies en pragtig. Heerlike, rustige ervaring!

Marge V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marge V
With friends

Pragtig, oulik en ruim!

Sal dit enige tyd aanbeveel en weer terugkom!

Dalena L - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalena L

My broer, skoonsuster en ek het die twee nagte in die Bid Huisie terdeë geniet - dit het gevoel asof ons in ons eie huis is!

Dit sal ten sterkste deur my aanbeveel word. Alles binne en buite die huisie is van die beste gehalte, met 'n gevoel van intimiteit en rustigheid wat 'n mens min aantref by dié tipe fasiliteit.

Paul V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

Dit is werklik soos die foto aandui. Rustige atmosfeer.

Gasvryheid van die eienaar by aankoms skep 'n blywende indruk.

Jenny S - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jenny S
With spouse/partner

Heerlik!

Ons het drie heerlike dae in Prins Albert deurgebring. Altyd met die wete dat ons tuis by Bid Huisie kan ontspan en afkoel (selfs al was daar probleme met die swembad). Die fasiliteite is goed en alles wat mens benodig is daar. Ons sal die verblyf verseker aanbeveel by ander.

Almar C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Almar C
With spouse/partner

Ongelooflik!

As julle ooit Prins Albert toe gaan, dan is hierdie die plekkie waar julle moet bly! Sal weer terug kom hiernatoe.

Ryk V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ryk V
With friends

Skoon, mooi omgewing.

Die plek is geleë in seker een van die mooiste areas in ons land. Uitstekend vir oornag.

Christine K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine K
With spouse/partner

Beste!

Ongelooflike mooi wegbreekplekkie. Getooi in rustigheid en natuurskoon wat woorde nie kan beskryf nie. Wonderlik ingerig.

Estelle J - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Estelle J
With friends

Good

Can do with a fireplace and more blankets for the cold months. Local beggars quite a nuisance. Otherwise, very enjoyable.

Liezl R - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liezl R
With spouse/partner

Stylvol gemeubileer met alles wat jou hart begeer én baie rustigheid vir jou siel.

Bid Huisie is 'n moet vir dié wat plattelandse rustigheid soek, maar ook lekker naby aan alles in die dorp wil wees.

Hans H - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hans H
With spouse/partner

Genotvol. Die dekor en die dorp as geheel is 'n fees!

Ons kan Bid Huisie (ou Kerkie) by almal aanbeveel. Alles was soos dit moet wees!

Tessa B - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tessa B

Baie lekke!

Sien die sterre hieronder.

Lizette W - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette W
With friends

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Anneliese C - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneliese C
With friends

Dit was 'n heerlike ervaring in 'n huisie met 'n wonderlike atmosfeer. Goed toegerus!

Ons sal definitief weer gebruik maak van die "Bid Huisie". Dit was pragtig ingerig, met 'n heerlike atmosfeer van plattelandse gasvryheid. Die beskuit, vars melk en koffie en tee is voorsien. Ons het regtig welkom gevoel. Elma het ons baie welkom laat voel. Die klein plonspoel was 'n bonus en die braai-area op die stoep, 'n heerlike kuierplek.

Chris W - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris W
With friends

Fantasties!

Ons het meer gekry as waarvoor ons gehoop het, daar kort net 'n teepot.

Neels B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels B
With spouse/partner

Baie tevrede!

Lekker gebly.

Yolandi J - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolandi J
With spouse/partner

'n Pragtige huisie!

'n Pragtige plek ... dit is lekker om in die dorp te stap. Die kombuis is gerieflik en goed ingerus. 'n Baie, baie goeie opsie in Prins Albert!

Deidré H - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidré H
With spouse/partner

AWESOME!

AWESOME accommodation - will definitely be back ... for a longer stay!

Chenelle J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chenelle J
With spouse/partner

Heerlik!

Baie mooi en lekker verblyf. Die "splash pool" en lugversorger was 'n lafenis! Sal net 'n bad ook verkies in die badkamer.

Cobus C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cobus C
With spouse/partner

Baie lekker gebly! Goed toegerus met als wat nodig is. Netjies, skoon en rustig!

'n Baie mooi en rustige area.

Debbie H - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Debbie H
With spouse/partner

Perfect stop over

We thoroughly enjoyed our stay at Bid Huisie. It was centrally situated although not quite in walking distance to the restaurants in the Main Street. It should maybe be advertised that there is no T.V. in the rooms - although this was not a concern for us as we were there for only 2 nights. We would return as a couple but not with our son as there is only one small bathroom/toilet to share.

Robin K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin K
With friends

Lovely cottage

We loved the cottage.Just a few pointers for consideration. The Cottage was very hot - and feel it really should have air-con in the bedrooms. The mosquitoes here are bad! We were there for 2 nights and the last afternoon and the entire last night we had no electricity (while all the neighbours did have). Such a pity because we loved it there and took lots of photos to show our friends!

Elize O - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize O

Dit was uitstaande!

By verre die beste verblyf waar ons nog ooit oorgebly het!

Cobus D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus D

Sekerlik een van die meer sjarmante tuistes!

Dit het gevoel of ek tuis gekom het! Die plekkie is smaakvol en sentraal!

Barry E - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Barry E
With spouse/partner

Wonderful accommodation, but encountered two interlopers at open front door whilst inside.

The accommodation is very comfortable and well equipped, and the rusks were a nice touch. Location is great with the main street close by. Safety was a concern however, especially on Saturday morning when a youngish [+-30] gentleman of dubious character [drunk or on tik] appeared at the open front door. I was forewarned by crunching on the drive, I thought it was my wife returning from her walk and had my back to the open door. The same fellow reappeared in the late afternoon so I once again gave him his marching orders.

Nikki K - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Nikki K
Family with teenagers

Beautifully furnished cosy cottage with amazing atmosphere!

Sadly something needs to be done about security as we were disturbed continuously by people strolling up the driveway to beg for money/food and drink. Was very annoying and if I had been on my own with my daughter we would have been forced to sit inside all afternoon. Which would have been a huge pity with the pool and pretty garden!!

Calima V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Calima V

Verskriklik cute en baie aangenaam!

Ons het dit vreeslik geniet en Elma was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is te oulik!

Mariana B - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Mariana B
Family with young children

Bid Huisie het my weer terug gebring na moeder aarde.

Ons is baie goed ontvang en het onmiddellik tuis gevoel.

Jo V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo V
Family with young children

Heerlik gekuier. Sal vir seker teruggaan na die smaakvolle, goed toegeruste huisie!

Die pragtige, stylvolle huisie is op die rand van die dorpie geleë, net af van die hoofstraat. Dit is 100% veilig.

Pieter E - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter E

Wonderlike ervaring, sal weer daar bly!

Dis 'n fantastiese plekkie, ruim met pragtige atmosfeer en detail.

Tok P - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tok P
With spouse/partner

Gerieflik,skoon,aangenaam en smaaklik gemeubelleer

Ons eerste besoek aan Prince Albert was 'n baie aangename een.Die Bid Huisie het verder bygedra om ons welkom te laat voel.Ons sal beslis weer gaan kuier in Prins Albert en sal verseker weer in die Bid Huisie tuisgaan!!

Dries V - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Heerlik.

Heerlik stil.

Elsa P - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsa P
With spouse/partner

Great Stay - But impossible to find out keys/procedure of booking in prior to arrival

I think Bid huisie itself was fantastic, but prior to the arrival date, I phoned and tried to find out where we should pick up keys, which was an impossible task. I was told they will phone me 4 days prior to arrival, which they didn't do, and I phoned them several times after that, and was told the same story. On the same day of arrival, I phoned once again, and was given telephone numbers, and I finally got hold of someone telling me where to collect the keys. I am from KZN, and was really worried about getting hold of the person who had to open for us, until the very last hour. I just think it would be appreciated if guests are told by the owner or manager when calling, where to get keys exactly! Otherwise - had a really great stay here.

Cathy C - Sep 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy C
With friends

Bid Huise was fantastic

Delightful and comfy!

From
R1 450
per night (sleeps 4)
From
From R1 450
per night (sleeps 4)
From
R1 450
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2a Meiring Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA700c03c7279072b76b4f40e07eb6569fe032975015c9e579fb77b2d3e8a15cce0f70d470669f506142959918c2f3db6aa06f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 450  per night(sleeps 4) 69 5 1 5 2a Meiring Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.218269463757 22.029009046627
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!