Jacobsdal Accommodation at Bietjie Moeg | TravelGround
+32

Bietjie Moeg

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 17 reviews for Bietjie Moeg
Cleanliness
4.4/5
Service
4.1/5
Location
3.8/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.0/5
Sione J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sione J
With spouse/partner

Draaglik.

Daar was geen melk of ys nie.

Penny B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Penny B
With spouse/partner

Onaangenaam.

Geen lugversorging. In Jacobsdal is dit 'n moet in die somer. Die beddens is beslis nie gastehuis standaard nie. Geen onderdak parkering of bome nie. Voertuig staan in warm son heel dag.

Judy R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Judy R
Individual traveler

Facilities not up to standard, e.g. the TV.

The accommodation is neat but that's all. TV's reception is not good!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geriewe nie op standaard nie. Bv. TV.

Die verblyf is netjies maar dit is al. TV werk met haasore!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marzanne P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marzanne P
Family with teenagers

Rustig.

Blyplek baie netjies. Vriendelike diens.

Melanie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melanie M
Family with teenagers

Fairly comfortable overnight stay.

We were pleasantly surprised by the accommodation. The rooms are modern and well maintained with a fairly nice braai area. Unfortunately our stay was not very comfortable because of the heat. The rooms are in the full sun and although portable aircons provided some relief they were very noisy and not very effective. Fitted aircons are a must in 40 degree temperatures. I'm thankful we arrived late afternoon and made sure we left early otherwise we would have struggled with the heat. The bed was a little uncomfortable but okay for 1 night. The kitchenette had most things that we needed and was clean and neat. A car port/shade net for the car would have been nice.

Jacques I - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques I
With spouse/partner

Value for money.

Quaint place. Warm, friendly people. Breakfast was good value for money. Highly recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Baie oulike plek. Warm, vriendelike mense. Ontbyt was regtig waarde vir geld. Sal dit hoogs aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bietjie Moeg's response

Jacques
Baie dankie! Sulke terugvoer maak ons dag.
Hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Danie en Ronelle

Bietjie Moeg
Lourens Jacobus S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lourens Jacobus S
Family with teenagers

Netjies en kompak.

Die gastekamers was netjies en die beddegoed in 'n goeie toestand en genoeg.

Bietjie Moeg's response

Baie dankie Diana,
Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.
Gaste soos julle maak ons werk aangenaam!
Groete,
Ronelle

Bietjie Moeg
Suzaan V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Suzaan V
With spouse/partner

Ons was teleurgesteld in Bietjie Moeg B&B.

Bietjie Moeg het 'n wanvoorstelling op die webwerf teenoor die werklikheid. Die diens was onprofessioneel en voertuie moes in 'n gang staan, so jy moes wag vir die ander om te ry voordat jy kan ry. Die stortvloer was onder andere nie skoon nie, so erg dat jy met jou plakkies moes stort. Dan kon jy nie eers behoorlik stort nie, want as dit nie is dat die warm water so kokend word dat jy jouself verbrand nie dan verkluim jy weer van die koue en dan op die ingewing van die oomblik val die stort se kraan af, en die stort is so klein dat jy regtig waar versigtig moet wees oor hoe jy dit weer probeer optel. En dit alles vir R600 'n nag! Dis belaglik.

Bietjie Moeg's response

Goeie Dag Suzaan,

Ek is vreeslik jammer om te lees van jul teleurstellende ervaring. Ons het gevra of alles reg is en jul het ons verseker dat dit is. Ek het twee persele (een met selfsorg en die een by my huis waar jul tuisgegaan het). Daar is kennisgewing van die werking van geyser opgeplak en daarby staan dat ons graag sal verduidelik hoe die geyser werk indien julle nie regkom nie. Daar is ook duidelik gestel dat ons waterdruk baie laag is en indien te veel mense gelyktydig stort, affekteer dit die temperatuur. Oor die ander probleme is ek nie deur julle in kennis gestel nie, alhoewel ek heeltyd op die perseel teenwoordig was. Ek is baie jammer dat dit vir julle so 'n teleurstelling was.

Groete,
Danie en Ronelle

Bietjie Moeg
Jacob Daniel D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacob Daniel D
With spouse/partner

Oornag na besoek aan begraafplaas in Jacobsdal.

Ons het baie lekker geslaap. Die vloer van eenheid was nie heeltemal op standaard, veral in stort lyk dit nie goed nie.

Jacobus V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacobus V
With spouse/partner

Ons het slegs een nag daar oorgeslaap, op pad tussen George en Klerksdorp. 'n Goeie opsie as plek op die N12 onverkrygbaar is.

Ons kamer was silwerskoon en goed toegerus. Lugversorging sou welkom wees aangesien dit Januarie en warm was. Daar is egter 'n dakwaaier wat darem gehelp het. 'n Kleinerige tafel om by te eet ontbreek. Daar is wel 2 stoele. Ons sal geredelik weer daar tuisgaan.

Dalene J - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dalene J
With friends

Ons wou net oorslaap en daarvoor was die selfsorg-eenhede perfek.

Die eenhede daar is pragtig, daar is net geen tuin nie, maar ek glo dit kom nog, alles lyk splinternuut. Die toegangshek daar wat jy self moet oop en toesluit, is net effens van 'n veiligheidsrisiko. Ek sal die selfsorg-eenhede aanbeveel.

Marietha D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietha D
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly en die plekkie kan definitief aanbeveel word.

Baie vriendelike ontvangs gehad en heerlik gebly. En die ontbyt was beter as enige hotel s'n.

Esmé B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmé B
Family with young children

Rustig en lekker; sal beslis aanbeveel.

Baie lekker. Sal beslis weer daar oornag.

Jacoret B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoret B
Family with teenagers

Ongelooflik lekker! Vriedelike diens. Ongelooflik gasvry! Julle sien ons verseker weer.

Amazing! Ons verblyf was baie lekker, die kos was ongelooflik lekker, en die mense was baie vriendelik.

Walter K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter K
With spouse/partner

Baie mooi, skoon en rustig.

Baie dankie, dit was ons eerste oornag gewees. Ons was bietjie moeg, maar dit was 'n pragtige en stil plek. Daar was niks verkeerd nie. Julle sal aanbeveel word.

Heleen V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heleen V
On business

Diens en ontbyt was puik!

Lekker oornag, baie gemaklik!

Betsie R - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Betsie R
With spouse/partner

Baie lekker en die gashere is baie gasvry.

Sien die sterre hieronder.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 59 Palier Street, Jacobsdal, 8710, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZDdhMzQ5LTk2YzctNDhjZS04NDQwLTYxNGI5YTI1MmFmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 17 5 1 5 59 Palier Street Jacobsdal 8710 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.12616381387 24.776176214218
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com