The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Big Bay Beach Club 37 | TravelGround
+20

Big Bay Beach Club 37

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 6 reviews for Big Bay Beach Club 37
Cleanliness
4.2/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Dc K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dc K
With spouse/partner

Lekker groot kuierstoep met see-uitsig.

Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg. Ons het lekker lang ente gaan stap op die strand en baie fotos geneem. Die groot kuierstoep is vir seker 'n sterkpunt van die eenheid. Ek het gevoel dat die eenheid goeie waarde vir geld bied. As ek een aanbeveling kan maak sal dit wees om 'n Netflix-dekodeerder aan te koop vir die eenheid. Basiese subskripsie is maar R99 per maand. Die WiFi is reeds daar en die beperkte DStv was nie genoeg om ons besig te hou op koue wintersaande nie. Gelukkig kon ek my laptoprekenaar gebruik vir Netflix! Ek sal vir seker Big Bay Beach Club aanbeveel vir enige iemand wat in Blouberg wil vakansie hou.

Werner S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner S
With spouse/partner

Uitstekende uitsig en baie veilig. Sonskyn of reën, die plek bied jou alles om jou gerief te verseker.

Die DStv-pakket in die wooneenheid is maar saai, en ek beveel aan dat huurders hulle eie DStv-kaart (Primêre pakket veral) saambring en hier aktiveer. Die wooneenheid maak van pre-paid krag gebruik. Maak dus seker die verhuringsagent het genoeg eenhede opgelaai om te hou vir jou duur van bly. Dit is jammer die plek het nie 'n tuimeldroër nie, want dit het baie gereën en wasgoed sukkel om droog te word. Daar is oorgenoeg plek vir die hang van wasgoed in die badkamer en op die balkon, maar die weer speel nie altyd saam nie. Die wasmasjien en skottelgoedwasmasjien is 'n wenner. Alles wat mens kan benodig (kombuisware) is in die wooneenheid beskikbaar. Die skoonmaakdiens (waarvoor jy betaal met bespreking) is baie doeltreffend. Tref net met hulle reëlings oor 'n geskikte dag en tyd vir jou sodat hulle kan beddegoed en handdoeke omruil en die plek skoonmaak. Geen bekommernis iets gaan wegraak nie, hulle is uiters vriendelik en betroubaar.

Charlaine B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlaine B
With spouse/partner

The accommodation was pleasant.

The apartment needs a bit of attention. Patio tiles are broken and can lead to injuries. The lounge couches were dirty. Bathroom was full of hair from previous guests. View is beautiful and it is very safe and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was aangenaam.

Die woonstel kort bietjie aandag. Stoepteëls is gebreek en kan tot beserings lei. Sitkamerbanke was vuil. Badkamer was vol hare van vorige gaste. Uitsig is pragtig en dit is baie veilig en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Big Bay Beach Club 37's response

Beste Fanie,

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.

Tot op datum, het ons strenger maatreëls in plek gesit vir netheid en die eienaar het die eiendom opgegradeer. U terugvoer het ons gehelp ons om kwaliteit en diens te verbeter.

Ons hoop om u terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Big Bay Beach Club 37

Big Bay Beach Club 37
Elani R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elani R
With spouse/partner

Lekker stoep, lekker flat, aaklige matras.

Ons het vreeslik lekker gebly, nie regtig enige issues gehad nie. Ons was die meeste van die tyd nie daar nie, omdat ons elke dag aktiwiteite gedoen het in en om die Kaap. Die matras is wel al lankal verby sy vervaldatum. Daar is 'n groot duik in die middel van die matras, so jy rol deur die aand na die middel toe en word met 'n baie seer rug wakker. Wat veral sleg was omdat ons elke dag vreeslik aktief was. Die stoep is vreeslik lekker met 'n mooi uitsig van die see en Tafelberg en ons het meeste van ons tyd by die woonstel op die stoep spandeer. Die banke in die sitkamer is ook baie lekker as mens perongeluk 'n middagslapie daar wil neem. Die matras is die enigste rede dat ons nie weer sal terug gaan na hierdie plek toe nie.

Nico G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico G
With friends

Lekker rustig!

Lekker area, nie te ver van alles af nie.

Monique M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique M
With spouse/partner

Relax with a beautiful view of Table Mountain without staying in the city.

Big Bay Beach Club 37 I would really recommend for anyone who wants to relax with the sea in front of them. The agents were very helpful with the in and out of the apartment. It is 100 meters from the sea and boasts a beautiful view of Table Mountain and Robben Island. The apartment has everything you need for a nice getaway. My favourite part was the massive veranda where one can braai and be cosy with a glass of wine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspan met 'n mooi uitsig van Tafelberg sonder om in die stad te bly.

Big Bay Beach Club 37 sal ek regtig aanbeveel vir iemand wat will ontspan met die see voor hulle. Die agente was baie behulpsaam met die in- en uitklok van die woonstel. Dit is so 100 m van die see af en spog met 'n mooi uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Die woonstel het alles wat mens nodig het vir 'n lekker vakansie weg. My gunsteling deel was die massiewe stoep waar mens kan braai en gesellig wees met 'n glasie wyn.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Java Avenue, 37 Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqweYcLwJM8IMDLHPyRSgN3l2kKrcI2JFiMAFDxV1Y7FldHjYuC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 4) 6 5 1 5 Java Avenue 37 Big Bay Beach Club 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.7830709 18.4547142
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!