Review Summary
Ina S - Oct 2020
Overall score
Baie aangenaam en gerieflik.
Big Sky Cottages's response
Hi Ina, baie dankie vir jou resensie oor ons kothuise en die 5-sterre. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Ons is jammer om te hoor dat julle met nat hout gesukkel het gedurende julle verbyf. Laat weet ons asb in die toekoms wanneer julle weer so iets ervaar terwyl julle nog hier is, sodat ons vir julle ander sakke opbring.
Vriendelike Groete, Willie en Nelia.
Thys P - Sep 2020
Overall score
Stil en rustig. Pragtige uitsig. Goed geleë.
Read moreBig Sky Cottages's response
Hi Thys,
Baie dankie vir jou resensie en gradering van ons kothuise. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en ook alles wat ons bied. Soos ons per epos genoem het, het julle die kothuis gekry waarvoor julle geboek het, en ons was nie bewus dat julle 'n ander een wou gehad het tot ons vir julle die inboek informasie aangestuur die dag vantevore nie. Nietemin, is ons nogsteeds bly dat julle die kothuis geniet het. Al die kothuise is presies dieselfde binne en buite. Laat weet ons asb volgende keer of ons vir julle droeër hout kan bring. Party van die sakke se hout is van jonger bome af gekap en het nog nie droog genoeg geword voor dit verpak en aan ons verskaf is nie. Ons sal ook bly wees as jy ons kan laat weet hoekom ons kothuis nie volpunte gekry het vir skoonheid en netheid nie. Ons is baie streng daarop en Elaina gaan self elke kothuis sorgvuldig na om seker te maak alles is perfek en skoon.
Ons hoop ons sal julle weer in die toekoms terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Willie en Nelia
Nicole A - Aug 2020
Overall score
Incredible.
Big Sky Cottages's response
Hi Nicole,
Thank you so much for your wonderful review and rating of our cottages. We are so pleased to know that you had a great stay with us and we also look forward to welcoming you back soon!
Kind Regards, Willie & Nelia
Inge W - Aug 2020
Overall score
Wonderlik!
Big Sky Cottages's response
Hi Inge,
Baie dankie vir jou resensie oor ons kothuise. Ons is baie bly dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop ons sal volgende keer volpunte van jou af kan kry en sal graag wil weet wat ons volgende keer beter kan doen om dit te bereik.
Ons hoop ons kan julle gou weer terug verwelkom.
Vriendelike Groete,
Willie & Nelia
Lesley-ann C - Feb 2020
Overall score
Absolutely perfect.
Big Sky Cottages's response
Hi Lesley-ann,
Thank you very much for you amazing review of our cottages. We appreciate it very much. We are glad to know that you enjoyed your stay and we're also looking forward to welcoming you back soon!
Kind Regards,
Willie & Nelia
Barry M - Feb 2020
Overall score
Beste wegbreek.
Big Sky Cottages's response
Hi Barry,
Baie dankie vir jou vriendelike resensie en goeie gradering van ons cottages. Ons is baie bly dat julle die verblyf so baie geniet het asook alles wat ons bied. Ons sien ook uit om julle weer terug te verwelkom by Big Sky Cottages en ons waardeer dat julle ons sal aanbeveel.
Groete,
Willie, Nelia & Elaina
Lindi W - Oct 2019
Overall score
Berge en natuur net waar jy kyk!
Big Sky Cottages's response
Hi Lindi
Baie, baie dankie vir jou wonderlike resensie van ons kothuise en alles wat ons bied. Ons is so bly dat julle die verblyf, en die bottel wyn vir julle huweliksherdenking, geniet het. Ons sien ook baie uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Willie en Nelia
Jac D - Aug 2019
Overall score
Modern, cosy cottage accommodation with beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Moderne, knus kothuisverblyf met pragtige uitsig.
Moderne, skoon, netjiese, en goed toegeruste kothuis met ‘n pragtige uitsig. Die kaggel maak dit baie knus en warm in die winter. Die minimum (wel soos geadverteer en gekommunikeer word) word ingesluit. Die res moet daar addisioneel gekoop word (hout, blits, ens.). Ons sal beslis weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Jac, baie dankie vir jou goeie resensie oor ons kothuise. Ons is baie bly dat jy dit so baie geniet het en ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Willie & Nelia
Franciscus B - May 2019
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Ek weet ons gaan deur moeilike tye op die oomblik, maar as ek so baie geld per nag betaal moet daar ten minste ordentlike koffie wees om te drink. Asof die Nescafe classic-sakkies nie erg genoeg was nie, was daar slegs 2 vir die hele naweek, wat beteken ek en my vrou het nie die tweede oggend koffie gehad nie. Komaan mense, sit 'n klein plastiekbakkie daar uit met Jacobs koffie in en lig die prys as julle regtig moet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Franciscus,
Baie dankie vir jou resensie van ons cottages. Ons is bly dat julle dit geniet het. Soos ons geadverteer is vir selfsorg, noem ons wel vir julle in ons epos dat ons koffie aanbied, maar net genoeg vir julle verwelkomings koppie koffie. Ons sou vir julle met graagte nog koffie gebring het as julle vir ons laat weet het dat julle nog wil hê terwyl julle hier was. Ons kan ook nie koffie in 'n bakkie los nie, want dit is onhigienies en die koffie is dan nie vars nie.
Ons hoop dat julle wel weer by ons sal kom bly in die toekoms, sodat ons vir julle met jul volgende besoek meer koffie kan verskaf.
Vriendelike Groete,
Willie & Nelia
De Vries B - Apr 2019
Overall score
Baie mooi uitsig en netjies.
Big Sky Cottages's response
Hi De Vries,
Baie dankie vir jou resensie oor ons cottages. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en als wat ons bied. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Big Sky Cottages.
Vriendelike Groete,
Willie & Nelia
Lerone L - Jan 2019
Overall score
Pragtige verblyf in die natuur! Fantasties toegerus. Ons sal beslis terug wees.
Big Sky Cottages's response
Hi Lerone,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf en alles wat ons bied so baie geniet het. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Baie dankie dat julle ons aanbeveel.
Groete, Willie & Nelia
Linri O - Dec 2018
Overall score
Amazing stay at the most beautiful location.
Big Sky Cottages's response
Hi Linri,
Thank you for the amazing feedback about our cottages and the wonderful stay that you had. We are very pleased and would also love to welcome you back in the future. It was a pleasure to accommodate you.
Kind Regards,
Willie and Nelia
Suzanne V - Aug 2018
Overall score
Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het waar jy net kan ontspan.
Big Sky Cottages's response
Hi Suzanne,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf so baie geniet het en lekker kon ontspan. Ons sien uit om julle terug te verwelkom na Big Sky Cottages.
Vriendelike Groete,
Willie en Nelia
Yolandi V - Aug 2018
Overall score
Peaceful and relaxing weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en ontspannende naweek.
Baie oulike opset. Baie mooi en netjies. Goed ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Yolandi
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het asook die kothuise se netheid en opset. Ons sien uit om julle weer te verwelkom by Big Sky Cottages.
Groete
Willie en Nelia
Jan-hendrik L - Aug 2018
Overall score
Baie mooi en netjies plek met goeie fasiliteite.
Big Sky Cottages's response
Hi Jan-Hendrik,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf en fasiliteite wat ons bied geniet het. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Willie & Nelia
Corné C - Jun 2018
Overall score
Fantasies gewees.
Big Sky Cottages's response
Hi Corne,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sal julle graag weer wil verwelkom by Big Sky Cottages. Ons is jammer dat ons julle nie gesien het nie en probeer altyd al ons gaste verwelkom met aankoms. Ons vra onverskoning en hoop dat ons dit aan julle kan opmaak in die toekoms.
Vriendelike Groete,
Willie & Nelia
Tracy D - May 2018
Overall score
Beautiful location with a beautiful view of the mountains.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige ligging met 'n pragtige uitsig oor die berge.
Perfekte plek om 'n rustige naweek te spandeer saam vriende of familie, nie te ver van die dorp af nie. Perfekte ligging met 'n pragtige uitsig oor die berge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Tracy
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is baie bly om te weet dat julle die verblyf, en die uitsigte, geniet het.
Ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Willie en Nelia
Madeleen R - Jan 2018
Overall score
Super relaxing, comfortable and peaceful!
Read moreBig Sky Cottages's response
Hi Madeleen,
Thank you very much for your informative review and excellent rating. We appreciate your ongoing patronage and we're pleased to know that you had such a wonderful stay at our cottages. We are very encouraged that we have successfully met and/or exceeded your expectations and as a result, created a favourable impression of our cottages. We would also love to welcome you back soon!
Kind Regards,
Willie & Nelia
Gustav B - Jan 2018
Overall score
Baie lekker, net nie klankdig.
Big Sky Cottages's response
Hi Gustav, Baie dankie vir die resensie en beoordeling. Ons is baie bly dat jy jou verblyf geniet het. Ons is jammer om te hoor oor die bure wat 'n ongerief was en vra onverskoning daarvoor. Ons hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike Groete, Willie en Nelia.
Marco B - Dec 2017
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awemrowend!
Hierdie is een ongelooflike mooi plek. Die uitsig is asemrowend en die stilte laat jou toe om heeltemal af te skakel van die gewoel van die stad. Eenheid was baie skoon en baie luuks. Sal beslis weer by julle kom bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Marco,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly dat jy die rustigheid van die plaas geniet het en 'n bietjie kon afskakel. Ons sal jou graag ook weer wil akkommodeer en sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike Groete, Willie en Nelia.
Derrik D - Oct 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Asemrowende uitsig. Die stilte was soos manna vir die siel. Naby geleë wynplase is 'n bonus. 'n Besoek aan Krone is 'n moet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Beste Derrik,
Baie dankie vir die resensie en goeie beoordeling. Ons is bly dat jy die stilte en uitsig geniet het by Big Sky Cottages, asook die wynplase in die vallei. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Vriendelike groete,
Willie en Nelia
Pieter V - Oct 2017
Overall score
Goed georganiseer, goed uitgedink, baie netjies, baie skoon met 'n uitsig wat skrik vir niks.
Read moreBig Sky Cottages's response
Beste Pieter,
Baie dankie vir die informatiewe resensie en die 5-ster beoordeling, ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het by Big Sky Cottages. Ons is jammer dat ons jou gemis het, maar sal jou defnitief volgende keer persoonlik kom groet. Ons waardeer jou positiewe terugvoering en hoop om jou weer binnekort te sien.
Vriendelike groete,
Willie en Nelia
Katryn P - Jun 2017
Overall score
Had an unbelievable time again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Weereens 'n ongelooflike tyd gehad.
Kan Big Sky Cottages enige tyd aanbeveel as jy rustigheid soek weg van die stad. Lieflike sonsondergange. Cottages is baie netjies en laat mens sommer dadelik tuis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Katryn,
Baie dankie vir die goeie resensie en beoordeling. Ons is baie bly dat jy jou tweede besoek aan ons weereens geniet het en ons waardeer jou positiewe terugvoering en aanbeveling. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike Groete,
Willie en Nelia
Greg A - Apr 2017
Overall score
Beautiful, easy living.
Big Sky Cottages's response
Hi Greg,
Thank you very much for your positive review and great rating. We are glad that you enjoyed your stay and hope to welcome you back on the farm soon.
Kind regards,
Nelia and Willie
Rohan D - Mar 2017
Overall score
Very peaceful and enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en lekker.
Het baie lekker gebly. 1 Ding wat pla: die middelmuur wat die cottages split is nie klankdig nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Rohan
Baie dankie vir die goeie terugvoering en is ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons is bewus van die middel muur wat nie klankdig is nie. Nadat ons die kothuise gebou het, het ons 'n maatskappy ingekry wat 'n produk tussen die mure ingespuit het, wat dit verbeter het, maar nog nie 100% is nie. Met stiller tye probeer ons elke paartjie in hul eie eenheid sit, sodat hulle nie buurmense het nie. Dit is hoekom ons ook vir die gaste bewus maak in ons terme en voorwaardes dat hulle hul bure moet respekteer. Ons vra onverskoning vir die ongerief indien julle buurmense julle gepla het. Ons hoop om julle gou weer te sien by Big Sky Cottages.
Vriendelike groete
Nelia en Willie
Hugo S - Mar 2017
Overall score
Fantastiese uitsig en ligging - en baie goed toegeruste eenhede.
Big Sky Cottages's response
Hi Hugo
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom by Big Sky Cottages.
Vriendelike groete
Nelia en Willie
Katryn P - Mar 2017
Overall score
Peacefulness, neatness, amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid, netheid, amazing.
Was 'n heerlike naweek gewees. Alles was baie netjies en daar was geen tekort aan enigiets nie. Ons het so lekker gebly dat ons Junie weer teruggaan. Kan Big Sky baie sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Big Sky Cottages's response
Hi Katryn,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle ons aanbeveel.
Ons sien uit om julle weer in Junie te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Nelia & Willie
Jan S - Dec 2016
Overall score
Magnificent views, outstanding hospitality, crispy clean and new cottages. Upmarket cottages.
Big Sky Cottages's response
Dear Jan,
Thank you for your rating and review. We are glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back on the farm soon.
Kind regards,
Nelia & Willie
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Farm 421, Wolseley, Breedekloof, 6830, Western Cape
- No children under 6