Clarens Accommodation at Birch Cottage Clarens | TravelGround
+46

Birch Cottage Clarens

35 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 35 reviews for Birch Cottage Clarens
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Hanlie G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie G

Lieflike en netjiese verblyf vir `n heerlike familie naweek.

Lieflike en netjiese verblyf vir 'n heerlike familie-naweek. Alles was smaakvol keurig en netjies. Daar was selfs `n ordentlike LED lampie, kerse, gasstofie en vuurhoutjies gereed vir die kragonderbrekings!

Romanda H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Romanda H
With spouse/partner

Stylish relaxation!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvolle ontspanning!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarina C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarina C
With spouse/partner

Fantastiese uitsig en ‘n pragtige huis.

Die huis is goed toegerus en binne stapafstand van winkels en restaurante. Dit was heerlik om op die stoep te sit en die pragtige uitsig te geniet. Ons sal graag weer gaan!

Arnold V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold V
Family with young children

Fantastiese verblyf in 'n pragtige omgewing in loopafstand na die hartjie van Clarens.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Birch Cottage! Die verblyf is uitstekend en word net oortref deur die fantastiese kliëntediens wat Daleen verskaf. Ons het onmiddellik tuis gevoel! Ons sal hierdie instelling beslis aanbeveel vir enige gesin wat beplan om Clarens en die omliggende area te besoek! Julle sal ons weer sien. Baie dankie en warm groete.

Franciska H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franciska H

Lovely.

What a pleasant stay. Daleen is a perfect host.

Adrian L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adrian L
Family with young children

Ontspannend.

Goeie keuse vir 'n naweek-wegbreek.

Chantell  - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell
Family with young children

Fantasties.

Heerlike ruim, moderne huis met ongelooflike uitsig op die berge. Groot erf waarop kinders lekker baljaar. Vriendelike ontvangs.

Danelle T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle T
Family with teenagers

Everything you want in a weekend away.

Excellent accommodation! Would recommend anytime. Very good service and help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy wil hê in 'n naweek weg.

Uitstekende akkommodasie! Sal enige tyd aanbeveel. Baie goeie diens en hulp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stewart H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stewart H

Uiters skoon, netjies en gerieflik.

Uiters skoon, fantasties toegerus en baie naby aan die dorp. Alles en meer wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg van die huis af! Alles werk en is netjies en skoon. Alles is goed in stand gehou. Daar was nie 'n sent gespaar met die meubels en huis nie! Ons het baie lekker gebly.

Lesley R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley R
With spouse/partner

Wow is all I can say, would recommend Birch Cottage to even the most fussy.

Nothing to complain about at all! Fantastic stay.

Freda R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freda R
Family with teenagers

Was a lovely place to stay at. Everything was available that one would need.

Beautifully decorated cottage, with everything in it that one would need. Very friendly domestic worker who was very helpful and friendly. The cottage was very cosy and had a lovely view.

Marina J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina J
Family with young children

Pragtige plekkie.

Kindervriendelik.

Luriste B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luriste B
With friends

Prentjiemooi.

Birch Cottages is die mooiste huisie, lieflik ingerig met als wat jy nodig het en loopafstand van al die restaurante en winkels. Dit het selfs 'n omheinde erf, so die kinders kon lekker buitespeel terwyl ons op die stoep sit met 'n glasie wyn. Julle sien ons beslis gou weer.

Eloise R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise R
With friends

Perfekte naweek-verblyf.

Pragtige huisie met alles wat mens nodig het. Goeie ligging, loopafstand van winkels en restaurante. Lieflike kaggel vir koel Clarens-aande. Mooi meubels en goed toegerus. Sal beslis weer bespreek.

Chantell  - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell
Family with young children

Die verblyf was heerlik.

Die verblyf is modern, netjies met asemrowende uitsigte en 'n heerlike grasperk waarop die kinders baljaar het.

Susan Emma B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan Emma B
With friends

Baie mooi en netjies, veilige omgewing en loopafstand vanaf die dorpie.

Birch Cottage het al ons verwagtinge oortref. Vriendelike diens, baie behulpsaam. Pragtige netjies huis met 'n lieflike uitsig na berge vanaf die stoep. Loopafstand vanaf die Dorpie. Dink nie jy kan nader, mooier plekkie kry vir 6 mense nie. Ons sal definitief weer by Birch Cottage gaan kuier.

Ruan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ruan V
Family with young children

Gerieflik.

Eenheid is baie mooi en goed toegerus. Alles wat mens nodig het.

Erika S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika S
With friends

Mooi, rustig met pragtige uitsig op die berge.

Ons is hartlik ontvang deur Lucy. Daleen was ook baie hulpvaardig en baie vriendelik. Meer as wat ons verwag het. Kamers is baie ruim. Ons welkom koffie, tee en beskuit was spesiaal. Die stoep was 'n groot bonus. Was lekker naby om te loop na die winkels en restaurante. Baie stil en rustig. Breekgoed en beddegoed van goeie gehalte. Kombersies spesiaal teen die koel oggende en aande. Sal beslis weer kom!

Luzelle B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzelle B

Pragtige huis en baie smaakvol.

Birch Cottage is 'n plek was ons as gesin definitief weer sal bespreek. Dit is 'n pragtige huis en baie smaakvol gemeubileer. Die eienaars is baie vriendelike en behulpsame mense. Ek kan dalk net lugversorging aanbeveel, want die waaiers in die dak help nie veel as dit baie warm in Clarens is nie. Ek kan werklik Birch Cottage vir almal aanbeveel.

Janine R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janine R

Pragtig, netjies, modern, fantastiese ligging.

Ons het 'n tiener, 'n laerskool dogter en 'n 4-jarige dogtertjie in 'n rolstoel en almal het ewe lekker gekuier. Die huisie is verskriklik mooi versier met duursame meubels en eetgerei. Die ligging is fantasties want ons tienerseun kon lekker alleen in die dorp gaan rondloop terwyl die res van ons bordspeletjies kon geniet. Ons gestremde dogtertjie was absoluut versot op die snoesige kombersies wat in elke kamer en leefarea was. Die trappies was nie te veel van 'n gesukkel vir haar nie want ons kon haar dra tot in die huisie, sy't nie nodig gehad om na die boonste kamer te gaan nie en die paar trappies na die onderste kamers kon sy maklik self afkruip. Die eetgerei is uit die boonste rakke en die messe is elke chef se droom. Ons kan met groot vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.

Henri K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri K
With friends

Birch Cottage is the place to stay if you enjoy the sunrise, the beautiful view on the mountains and the good location in Clarens.

We had a good stay and relaxed. The house is fully equipped for 6 people and everything is very clean and neat. The patio is great and also the rooms, kitchen and living area. The town is within walking distance but at the same time the view is great. The cherry on top is that the patio faces east so it is the ideal place to enjoy your first cup of coffee with the sun rising behind the mountains.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Birch Cottage is die plek om te bly as jy die sonsopkoms geniet, die pragtige uitsig op die berge waardeer en die puik ligging in Clarens koester!

Ons het heerlik gebly en ontspan. Die huis is volledig toegerus vir 6 mense en alles was silwerskoon en uiters netjies. Die stoep is prima, maar so ook die kamers, kombuis en leefarea. Die middedorp is loopafstand, maar terselfdertyd is die uitsig en stilte onverbeterlik. Die kersie op die koek is dat die stoep oos front en dus die ideale plek is om die eerste koppie koffie te geniet met die son wat jou skielik bekruip van oor die berge!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ernest H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernest H
With spouse/partner

Uitstekende verblyf en ligging.

Uitstekende verblyfkeuse as 'n mens ruimte soek. Ons eerste besoek aan Clarens en ons keuse om Birch Cottage te kies was perfek. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Birch Cottage omdat dit presies en meer is waarna 'n mens opsoek is. Skoon, baie ruimte, loopafstand, modern, maar gepas vir Clarens, waarde vir geld, onderdakparkering en soveel meer. Dankie Daleen vir julle gasvryheid.

Ivan D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan D
Family with teenagers

Stunning accommodation that rejuvenated our souls.

Wow! Absolutely stunning accommodation that exceeded our expectations. Spacious, contemporary, relaxing and well maintained. A home away from home - exceptional! The view from the patio of the mountains was amazing. The extra attention to detail was much appreciated. Well done!

Danelle T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle T
Family with young children

Heerlike familie-naweek in 'n pragtige plekkie stapafstand vanaf die hoofstraat!

'n Pragtige plekkie, baie goed toegerus met alles wat ons nodig het. Sal beslis weer hier kom bly, gaan nie eens na ander plekke soek nie. Birch Cottage is stapafstand van alles wat Clarens bied.

Nichole T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nichole T
Family with young children

We had such a wonderful stay at Birch Cottage! Daleen has decorated the home to perfection. It was very comfortable and Lucy kept the home very clean! Very safe and an ideal location, close to town and quiet, with exquisite views of the mountains!

We will definitely be back!

Carina R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina R

Goed geleë en keurig getooi met mooi bergvistas en snoesige komberse.

Die binnenshuise leefarea is ruimer as verwag en kombuis baie funksioneel alhoewel op die oog af klein. Gaste wat uit keuse, begroting of weens klein kinders, nie altyd kan/wil gaan uiteet nie benodig meer kombuistoerusting. Beslis meer potte en panne en tee/koffiebekers asook ten minste 'n filter-koffiemaker of meer/groter "plungers". Ook 'n tweede oondrakkie is nodig. Die eerste kaggelvuur moet gepak wees, gereed om aan te steek, met so paar ekstra stukkies hout met aankoms. Daarna koop ek met liefde hout teen R100 per dag. Die yskas was skonerig maar die vrieskas-gedeelte was duidelik maande laas ontvries en skoongemaak. Kombuiskas langs yskas vol skerprykende, giftige skoonmaakmiddels. Plaas dit eerder in jou persoonlike toesluitkassie en laat ruimte vir gaste se kruideniersware. Ek moes ekstra toiletpapier koop teen R10 per rol in die "village", nie aanvaarbaar, in ag genome die daaglikse tarief nie. Dieselfde geld vir die skoonmaker, die skottelgoedwasserseepblokkies, die kaggel- en braaihout: (Penny-Wise-and-Pound foolish). Bordspeletjies, veerpyltjies, kaarte en "jigsaw-puzzles" is altyd van pas in 'n vakansiehuis. Uitsonderlike sonsopkoms en ondergang. Wat 'n uitsonderlike bestemming?! Gastetoilet of derde badkamer noodsaaklik.

Samantha S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha S
Family with teenagers

Wow! Fantastic and great.

Fantastic accommodation, location perfect and it was very clean and neat.

Izak S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Izak S
With spouse/partner

Huislik en onspanne atmosfeer.

Baie ontspanne atmosfeer met 'n mooi uitsig oor die berge. Waarde vir geld.

Samantha V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha V
Family with young children

Absolutely beautiful.

Gorgeous accommodation and we couldn't have asked for better.

Dalien C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalien C
Family with young children

Stunning house with everything you need.

The house is very neat, clean and beautiful. It is very well equipped with everything you need and the service is fanstastic. We will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Die huis is baie netjies, skoon en mooi. Dit is baie goed toegerus met alles wat nodig is en diens is fantasties. Ons sal vir seker weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hamish F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hamish F

Baie netjiese plek!

Baie netjiese plek, met mooi uitsig en twee blokke se stap van die middedorp. Sal weer daar bly!

Natascha B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha B
With spouse/partner

Besonders uitstekend.

Dis 'n pragtige plekkie. Alles was uiters skoon en uiters netjies. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die ligging is wonderlik en die uitsig was onbeskryflik mooi. Beste waarde vir geld wat ek nog gehad het.

Cassandra W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cassandra W
With friends

Pragtige en gemaklike verblyf.

Birch Cottage het alles wat jy sal benodig tydens jou wegbreek. Dit is netjies, stylvol gemeubileer en toegerus met al die nodige toebehore om jy verblyf gemaklik te maak. Dit is naby aan die sakesentrum en het 'n ongelooflike mooi uitsig. Ons het ook fantastiese kliëntediens van die eienaar ontvang.

Zillah S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zillah S
With friends

Eersteklas!

Die huis is pragtig toegerus met die beste kwaliteit meubels, linne, ens. Die kombuis is ook volledig toegerus met alles wat mens benodig vir kosmaak en braai - alles van die beste! Ons peuters het heerlik op die groot grasperk gespeel!

Susann C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susann C
With spouse/partner

Fantasties!

Alles was baie smaakvol en die uitsig en rustigheid is 'n groot pluspunt. Mense wat nie trappe kan klim nie moet dalk heroorweeg aangesien daar trappe by die ingang sowel as slaapkamers is.

Birch Cottage Clarens's response

Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Hoop julle kom kuier weer.

Birch Cottage Clarens
From R2 800
per night (sleeps 6)
From R2 800
per night (sleeps 6)
From R2 800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 290 Naude Street, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlh45OrT0VrpTzC3dwkGgnMuAr7fprOkSxgLdYft5GTiwSVtQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 800  per night (sleeps 6) 35 5 1 5 290 Naude Street Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.516936528404 28.420800292625
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com