The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Black Rock Beach Cottage | TravelGround
+23

Black Rock Beach Cottage

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 15 reviews for Black Rock Beach Cottage
Cleanliness
3.9/5
Service
4.3/5
Location
4.4/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.8/5
Alan A - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alan A

Very happy with my stay.

The only issue is that some things are a bit outdated.

Yolanda K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda K

This getaway was wonderful, my whole family was excited about the place, it was spacious, clean and definitely value for money.

We will definitely go back there.

Black Rock Beach Cottage's response

Thank you Yolanda for the feedback.
We would love to have you back at Black Rock Beach Cottages anytime.

Regards,
Marc Smit

Black Rock Beach Cottage
Robert C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Robert C
With spouse/partner

Bouwerk langsaan. Voel oor die algemeen nie veilig nie.

Voordeur kan nie oopmaak nie - laat mens benoud voel. Plek is oud maar skoon. Lae trappe tussen vertrekke is toonbrekers.

Peter J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Peter J

Unsafe.

Safety compromised with continuously vagrants coming into yard!

Black Rock Beach Cottage's response

Good Day Peter, thank you for the feedback. We do apologise for your bad experience. We do urge guests to keep both gates by the beach closed especially early in the new year as masses of people flock to the beaches. This only happens the day after Christmas and early on in the new year. Being a public beach it is difficult to control this as the beach goers look for shade, grass etc. The gate might have been left open by one of the other guests which resulted in people entering the bottom of the property. Again please accept our apologies.
Kind Regards,
Marc Smit

Black Rock Beach Cottage
Denne P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Denne P
Individual traveler

Very nice stay in the apartment.

The shower needs attention. Tracy said they would definitely address it. Would recommend the place anytime. The fact that you walk through the garden gate to the beach was fantastic. Beach is clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly in die woonstel.

Stort kort aandag. Tracy het gesê dat hul dit beslis dit sal aanspreek. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Die feit dat mens deur die tuinhekkie op die strand uitloop was fantasties. Strand is skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gd V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gd V

'n Baie rustige, verfrissende venue wat alle verwagtinge oortref het.

Ons was 'n groep van 7 volwassenes (4 ouers en 3 tieners) en het die groter boonste gedeelte van die eiendom benut. Die baie ruim eenheid was netjies en skoon met ons aankoms. Daar is werklik baie ruim en groot spasie, en ons het heerlik gekuier. Die ruim balkon met see-uitsig was 'n bonus, en ons kon ook die see sien en duidelik hoor vanuit die groot leefarea. Die eenheid is goed toegerus met die nodigste. Ons het tydens ons verblyf baie veilig gevoel met 'n veiligheidswag wat gereeld in die aand aangemeld het. Ander gaste in die ander 2 kleiner eenhede was baie rustig en vriendelik, en daar is genoeg privaatheid vir almal aangesien die erf baie groot is. Daar is ook ruim parkeerplek vir heelwat voertuie. Die groot grasperk bied baie speelplek vir kinders, en die tuinhekkie bied direkte toegang tot 'n pragtige skoon en veilige wyd uitgestrekte strand. Die swemstrand is ongeveer 300 meter vanaf die eiendom en 'n werklike oase langs die strandmeer. Daar is werklik soveel positiewe aspekte dat ons moeilik enige negatiewe kan uitwys. Die badkamer/stortgeriewe in die boonste eenheid is baie knap, en gaste moet die hooflaapkamer se en suite-badkamer gebruik as addisionele gerief. Die tweede slaapkamer is ook baie klein en beknop, en kan moontlik in die somer baie warm wees. In geheel is Black Rock Cottage 'n heerlike rustige vakansiebestemming. Ons sal dit beslis graag weer wil besoek. Die diens van die eienaar Marc en die agent Tracy was besonder vriendelik en professioneel. Dankie julle!

Tanya S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya S
With friends

Wonderful little getaway!

Had an amazing time away with family and friends. Will definitely visit again.

Black Rock Beach Cottage's response

Thank you Tanya, we are very happy that you enjoyed your stay. We hope to see you soon.
Kind Regards,
Marc Smit

Black Rock Beach Cottage
Hanri V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanri V
Family with young children

Heerlik, maar hopeloos te kort!

Puik! Als is funksioneel, alhoewel ek my skottelgoedwasser en my eie steak messe gemis het. Baie verras dat die woonstel só ruim was. En die ligging was ideaal! Baie dankie!

Black Rock Beach Cottage's response

Baie dankie Hanri, we are super glad that you enjoyed your stay. We hope to see you soon.
Kindest regards
Marc Smit

Black Rock Beach Cottage
Nicola R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Nicola R
With friends

Strand toe gaan was heerlik, maar verblyf kort bietjie werk.

Die ligging is uitstekend en die toegang tot die strand was heerlik. Die verblyf was oukei behalwe dat daar nie gesê is dat daar 'n wag op die perseel bly. Die persoon se kamer was direk langs ons braai-area en die persoon het deur ons private kuier-area beweeg. Die tuimeldroër was ook stukkend so ons kon dit nie gebruik nie.

Liana B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liana B
Family with teenagers

Rustig en stil omgewing. Net die plek om te rus.

Hierdie wooneenheid is 'n heerlike wegkomtuiste. Ruim en skoon, hoewel die badkamer baie onprakties is. Dis lekker teen die strand en die grasperk voor die huis is ideaal vir balspeletjies en kuier onder bome. As jy wil kom rus en naby die strand wees, is dit die ideale tuiste.

Black Rock Beach Cottage's response

Baie dankie Liana, en ons hoop om julle weer by ons te sien.

Black Rock Beach Cottage
Steven R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steven R
Family with teenagers

Lekker plek, kort net swembad en parkering onderdak vir gaste.

Bed in hoofslaapkamer is baie klein en TV se klank was nie goed. Verder het ons as gesin lekker gebly. Oor die algemeen is dit 'n mooi plek. Inkopiesentrum sal beslis die plek meer gewild maak.

Black Rock Beach Cottage's response

Baie dankie vir die terugvoer Steven, ek waardeer dit baie. Dit is altyd goed om te weet hoe ons kan onself verbeter en ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.

Black Rock Beach Cottage
Carlien W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlien W
Family with young children

Pragtige area met gerieflike huis.

Ons het die naweek baie geniet. Die verblyf is gerieflik en die diens hulpvaardig. Die enigste eienskap van die huis wat privaatheid beïnvloed, is dat die woning meer as een groep gaste kan akkommodeer. PS: Ek het ook nie reg gelees nie en die R500 skoonmaak-administrasiefooi misgekyk, wat my begroting bietjie gesny het.

Black Rock Beach Cottage's response

Baie dankie Carlien, ek hoop om julle weer by ons te sien.

Black Rock Beach Cottage
Ella G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella G

A place to rest and spend time with family.

The shops and garage is far so I recommend taking everything along. Quiet beach and lots of rocks but it doesn't bother me, I enjoy hearing every wave.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis die plek om te gaan rus en tyd saam jou familie te spandeer.

Die winkels en garage is net ver so sal aanbeveel dat jy jou goed saamvat. Dit is 'n stil strand, daar is baie rotse maar dit pla my nie, ek geniet dit om te hoor hoe naby jy aan strand is en elke brander kan oor breek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Black Rock Beach Cottage's response

Baie, baie dankie Ella, ek is so bly dat jy ons plekkie geniet het.

Black Rock Beach Cottage
David P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David P
With friends

Very nice holiday.

We (my wife and I and grandson with friends) enjoyed the stay. It is close to the beach and just far enough so that the kids won't get there by accident. Big lawn. We had a nice stay. All of the facilities are there. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker vakansie.

Ons (ek, my vrou met kleinseun en vriende) het heerlik hier gebly. Dis so lekker naby aan die see maar net ver genoeg dat die kinders nie per ongeluk daar kon kom nie. Groot grasperk. Man ons het heerlik gebly. Al die geriewe is daar. Sal weer hier kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Black Rock Beach Cottage's response

Hi David,
Baie dankie vir die mooi woorde en ek is so so bly dat julle julle tydjie sam met ons geniet het. Dit sal wonderlike wees om julle almal weer terug te he.
Vriendelike groete,
Debbie

Black Rock Beach Cottage
Jorrie J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jorrie J
With friends

Comfortable!

Used the accommodation to rest before and after a 24 hour fishing session! Very convenient and peaceful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik!

Het die plek gebruik om te rus voor en na 'n 24 uur-hengelsessie! Baie gemaklik en rustig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Black Rock Beach Cottage's response

Baie, baie dankie Jorrie - ek is so bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien by ons.

Black Rock Beach Cottage
was R1 300
From R1 105
per night (sleeps 4)
was R1 300
From R1 105
per night (sleeps 4)
was R1 300
From R1 105
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 101 Nkwazi Drive, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYjkwM2U1LWY4MmItNGRlNi1hMTBiLTdkNjgyYjA1ODE2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, now From R1 105  per night (sleeps 4) 15 5 1 5 101 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.285187627659 31.440669444844
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!