Blessie se Nessie
Review Summary
Gift N - Nov 2020
Overall score
It is a relaxing place to be to spend quality time.
Wilson M - Mar 2020
Overall score
I enjoyed so much without any complaint. It was amazing to me and my partner.
Riaan C - Nov 2019
Overall score
Very friendly service and close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens en naby aan als.
Ek het baie vriendelike diens ervaar en goeie waarde vir geld gekry. As ek enige iets wou geweet het dan het ek dadelik hulp ontvang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda L - Sep 2019
Overall score
Gerieflik, skoon en netjies.
Stefan B - Aug 2019
Overall score
Not again.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie weer nie.
Die plek lyk nie soos op die foto's nie. Dis 'n buitekamer agter die ou se huis. Die hele werf is vol honde en hoenders en mens loop verby die hoenderhok na jou slaapplek. Die mure is baie laag gebou met geen veiligheidsaspekte nie, ook geen sekuriteitshek voor jou deur nie. Die badkamer is so klein ek kon skaars omdraai. Die matras se springs het ons heelnag gepla. Die hoenders het 4 uur die oggend begin kraai reg langs ons kamer venster. Die volgende oggend het niemand uitgekom toe ons wou ry nie, al het ons 'n tyd afgespreek. Ek moes toe maar self die hek oopmaak en die sleutel in die posbus los. Sal dit aanbeveel vir mense wat hou van budget verblyf en hoenderliefhebbers, anders hou maar verby.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle S - Mar 2019
Overall score
Dit was 'n ongelooflike ervaring met mense wat die mooiste harte het.
Mavela S - Nov 2018
Overall score
I really enjoyed my stay at Michelle's home. I will come back again.
Blessie se Nessie's response
It was only a pleasure to have you here as a guest. Thank you very much for the great review. We hope to see you again soon.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 11 Cointrin Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- All ages welcome