The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bloekomsrus Guest House | TravelGround
+28

Bloekomsrus Guest House

6 reviews
Self Catering

Review Summary

3.6 out of 5from 6 reviews for Bloekomsrus Guest House
Cleanliness
3.2/5
Service
3.7/5
Location
3.8/5
Safety
3.5/5
Value for money
3.7/5
Sarah D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sarah D
With friends

We had a great weekend and really enjoyed staying at Bloekomrus!

The house was very nice and tidy. The garden was amazing and very spacious so ideal on a warm day! Few "negative" points would be that the fridge is a bit small for big groups and the kitchen was missing a few items (proper cutting knives, scissors, can opener) but other than that, everything was great!

Elzette P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Elzette P

Plaasstilte.

Die blyplek was voldoende en goed ingerig. Alhoewel ons eerste indruk was nie baie goed nie, want die persoon wat ons moes ontvang was nie daar nie en dit is redelik in die middel van nêrens, so mens verwag darem om welkom gemaak te word. Dit is goed geleë naby Riebeek-Kasteel en een van die meer bekostigbare plekke daarrond. Die huis self is basies, en wat mens kan verwag van ‘n plaashuis. Ons het vroeg uitgecheck en Rouvier was baie tegemoetkomend om vir ons ‘n gedeelte van ons geld terug te betaal. Ons sien dit raak en waardeer dit.

Nicoline S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Nicoline S
With spouse/partner

Teleurstellend.

Geen personeellid was op die perseel om ons te ontvang nie. Die eenheid se vloere was vuil. Kakkerlakke het op vloer rondgehardloop. Lugversorger in kamer was buite werking. Daar was 'n sny in die bad en dit was grillerig vuil. Matte voor die bed en die bad was vuil. Bedlampies kon nie gebruik word nie a.g.v. van bedkopstuk wat druk teen die muurprop. Ek het die volgende oggend die bestuurder in kennis gestel van ons griewe, toe is ons geskuif na 'n ander kamer in die hoofhuis. Dit was 'n verbetering, behalwe vir die vuil badkamermatjie voor die stort. Ek het 'n handdoek uit een van die ander badkamers gehaal en op die matjie gegooi. Die bestuurder het ons ook kwytgeskel van die res van die bedrag weens die swak toestand van die witterbroodsuite.

Johann S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann S
With friends

Was a great stay. Nice and quiet location.

Was lovely and quiet to stay at Bloekomsrus. The place has so much potential. The rooms where we stayed was clean, however I can recommend some slight maintenance (open space at the bottom of the doors and toilets didn't fill up with water after the first flush). Overall I can recommend it to anyone.

Jannie F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jannie F
On business

Heerlik en skoon.

Verblyf was netjies en skoon, baie lekker onder die bome.

Bloekomsrus Guest House's response

Baie dankie vir die ondersteuning en komplimente.

Groete,

Rouvier

Bloekomsrus Guest House
Jacqui B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacqui B
With spouse/partner

Net daar oornag.

Skoon, netjies, voldoende vir een aand se oornag. Nie ingerig vir braai of regtig kos maak nie en 'n TV sal 'n welkome bydra wees. Dit is wel die bruidskamer maar dit sou nogal lekker gewees het. Verder heerlik stil, baie geniet.

From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
From R720
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kilcairn Farm, R45, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNWYyZWNlLWM0YjktNGY3ZS1hYjgyLTQ3MjFlMjg2MjgyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R720  per night (for 2 people) 6 5 1 4 Kilcairn Farm R45 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.424241 18.984492
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!