The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bloem Zyn Kraal Plaas | TravelGround
+15

Bloem Zyn Kraal Plaas

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Bloem Zyn Kraal Plaas
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Lourens G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens G
Individual traveler

Naby niks (en alles)!

Ek het die wegbreek geniet. Die plek beskik oor al die nodige fasiliteite. Ek het gaan sterre kyk later die aand en dit was ongelooflik! Die stilte was oorverdowend. Ek hoop en glo dat die reën al gekom het.

Netta R - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Netta R
Family with teenagers

Best Karoo breakaway.

What an awesome breakaway. We will definitely be visiting again. The Guesthouse was clean, welcoming and had everything we needed. Frans and Ilze went out of their way to make us feel welcome. We sat for hours visiting around the fire with the most beautiful stars at night. Kids enjoyed experiencing the working farm. Frans even took them on a mini-tour showing them around.

Sonja P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja P
With spouse/partner

Wat 'n juweel! Dit was net een groot vreugde om hier te kuier.

Die huisie is smaakvol gemeubileer, skoon en daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die gashere is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis terugkeer vir 'n volgende kuier.

Bloem Zyn Kraal Plaas's response

Baie dankie vir die goeie resensie, sal julle graag weer ontvang op die plaas.

Bloem Zyn Kraal Plaas
Jean M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean M
With spouse/partner

Absoluut heerlik!

Kon enige plek op die plaas stap en fietsry. Gasvrye gasheer en gasvrou. Baie veilig. Silwerskoon kothuis met alles wat jy nodig het.

Bloem Zyn Kraal Plaas's response

Baie dankie vir die goeie risensie, julle was wonderlike gaste en sal julle graag weer ontvang

Bloem Zyn Kraal Plaas
Leslie T - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie T
With spouse/partner

Wat 'n heerlike weg breek. Die stilte en pragtige Karoo is 'n betowering wat hier gevind word

Dit was 'n heerlike ervaring om die tydjie op 'n werkende karoo plaas te kon deurbring.

Bloem Zyn Kraal Plaas's response

Baie dankie vir die goeie resensie, julle was uitstekende gaste

Bloem Zyn Kraal Plaas
Simone G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone G
Family with teenagers

Peaceful and happy stay.

We loved the place and had such a great time. The hosts were warm and friendly and we loved the amenities provided. Just wish we could have stayed for longer.

Paul L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul L
Family with teenagers

Rus en vrede.

Fasiliteite was baie netjies en daar was van als om jou verblyf gerieflike en aangenaam te maak. Dit was 'n voorreg om die stilte en die spasie saam met die vriendelike eienaars te deel.

Francois R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
With spouse/partner

Karoo rus.

Sien sterre.

Rita L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita L
With spouse/partner

Rustige plaas atmosfeer.

'n Heerlike oorslaap op pad Kaap toe. Rustige plaas atmosfeer, weg van enige stadslawaai. 'n Sterreprag het ons die nag begroet. Sal beslis weer daar oorbly.

From
R800
per night (sleeps 2)
From
From R800
per night (sleeps 2)
From
R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: N1, Karoo, Merweville, 6940, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIl5Dt14OXACo5tXQRYb1vN6nAv18VNsrq3ef7BQ0qd9AdFh1n2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night(sleeps 2) 9 5 1 5 N1 Karoo 6940 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.67875 21.6655
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!