Dundee Accommodation at Blood River Outspan Lodge | TravelGround
+8

Blood River Outspan Lodge

B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 5 reviews for Blood River Outspan Lodge
Cleanliness
4.8/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.6/5
Johan C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johan C

'n Onvergeetlike ervaring!

Basiese maar netjiese en veilige verblyf op 'n geskiedkundige terrein. Smullekker etes beskikbaar by die restaurant op die perseel en die personeel is gasvry en vriendelik. Sluit gerus 'n besoek aan Bloedriviererfenisterrein by jou moet-doen-lysie in.

Judy J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy J
With friends

Baie interessant en huislik.

Ons het heerlik gekuier en die museum was baie interessant.

Rocky M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rocky M
With spouse/partner

Awesome to be on a historical site.

Wonderful to be able to stay on a historical site. The accommodation was neat and clean. The Museum was very interesting and packed with goods of which we bought a few items. We were shown a video and told some history. I would recommend it.

Elna W - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna W
Family with young children

Ons het een nag oorgebly om die museum te besigtig en Bloedrivier te ervaar. Dit was ongelooflik!

Wat 'n belewenis! Ons hele gesin het die Bloedrivier-ervaring ongelooflik interessant gevind. Die verblyf was heerlik en die kamer so gepas vir die ervaring. Die ontbyt in die restaurant was net so aangenaam! Die terrein is veilig met meer as genoeg speelplek vir die kinders. Die personeel is net so vriendelik en goed ingelig oor die gebeure rondom Bloedrivier - baie dankie!

Carlene J - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlene J
Family with teenagers

Puik verblyf met uitstekende aandete en ontbyt. Vriendelike ontvangs!

Puik verblyf! Die terrein en geboue word pragtig in stand gehou. Dis netjies en beslis 'n aanwins vir die erfenis van ons land.

From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
From R920
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 10:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Vechtkop, Section 168, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMjQ4ZTI5LTVkMDgtNGY2Zi1hMTQ5LTAwYzFjNjE4YWUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R920  per night (for 2 people) 5 5 1 5 Vechtkop Section 168 3000 KwaZulu-Natal 0860 022 102 10:00-16:00 10:00 -28.103793049061 30.533969700336
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com