The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Blue Bay Lodge & Resort | TravelGround
+178

Blue Bay Lodge & Resort

Lodge

Review Summary

4.1 out of 5from 39 reviews for Blue Bay Lodge & Resort
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.0/5
Elmine B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmine B

Heerlike gerieflike verblyf by die see.

Ons was verras met die pragtige ligging, mooi tuine en baie geriewe.

Eugene P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene P
With friends

Pleasant.

Super spot and first class staff, will go again.

Reze B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reze B
Family with teenagers

Quiet weekend.

Lovely peaceful weekend. The cottage is clean and beautiful. Will definitely come again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige naweek.

Heerlike rustige naweek. Die kothuis is skoon en pragtig. Sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monroe S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monroe S
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Vriendelike personnel en asemrowende uitsig oor die see.

Johan D - May 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Johan D
With spouse/partner

Dirty rooms.

Reception very poor, woman just wants to move us and when I refused the keys were just thrown down. I had bump open the front door with my shoulder. Bathroom door does not close. Shower door I have to pull open with force. Tiles cracked and full of mould. Restaurant people are very helpful and friendly, willing to help, but food below average.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vuil kamers.

Ontvangs baie swak, vrou wil ons net skuif en toe ek weier word sleutels net neergegooi. Kamerdeur moet ek oop stamp met skouer. Badkamerdeur maak nie toe nie. Stort deur moet ek oop ruk. Teëls gekraak en gemuf. Restaurant se mense is baie behulpsaam en vriendelik, bereid om te help, maar kos onder gemiddeld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dee M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dee M
With spouse/partner

We had a lovely stay at Blue Bay Lodge. Everyone was friendly and the service was awesome.

See stars.

Louise D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louise D
With spouse/partner

Heerlik.

Kamer is netjies, restaurant het heerlike kos.

Lenette O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lenette O
With friends

Adequate for short stay - nothing fancy but everything works.

Very well received at reception. Self-catering house was clean, nothing fancy, need some TLC here and there, but overall not bad.

Mervin E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mervin E
Family with teenagers

Weer rustig, alles is wat ons verwag het, goeie ontvangs.

Sal enige een dit aanbeveel. Diens was baie goed van ontvangs tot ons vertrek het. Baie rustig en baie privaat, hou van die chalets .

Maggie K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie K

Lekker.

Tops! Ons verblyf was wonderlik.

Kathrin V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kathrin V
With spouse/partner

Baie pragtig.

Ons het dit geniet maar dit is baie duur.

Rika V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rika V
Family with teenagers

Heerlik.

Verblyf was gemaklik en goeie waarde vir geld. Lekker sentraal geleë.

Leon O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon O
With friends

Blue Bay Lodge is goeie waarde vir geld met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Ons kan regtig Blue Bay Lodge aanbeveel vir verblyf. Die selfsorg eenhede is goed toegerus en netjies en die hele kompleks is 'n lus vir die oog. Die personeel is besonder vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Catherine M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Catherine M
With spouse/partner

Neat accommodation.

Only experienced a problem with the shower. There might have been something wrong with the regulation of the warm and cold water taps. We had to shower in either cold or very hot water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf.

Slegs 'n probleem ondervind met die stort. Daar was dalk iets fout met die regulering van die warm en koue water krane. Ons moes in of koue of baie warm water stort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eileen V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eileen V
Family with teenagers

Stayed in cottage with 2 bedrooms. Tranquil environment.

The house is convenient but the stove is not working as it should. The double bed in the main bedroom is not very comfortable and there is a bad smell coming from the beach which is dirty and neglected. Nobody is cleaning the beach and the dead birds are making the smell worse. It is not pleasant to walk on the beach. We reported it to reception but the lady blames it on the city council who refuses to clean that part of the beach. Will definitely not go there again, not worth the money. And the photos of the units are misleading. Inside the lodge it looks like the photos but definitely not in the cottages.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kothuis met 2 slaapkamers bewoon. Rustige omgewing.

Die huisie is gerieflik maar die stoofplate werk nie soos dit moet nie. Die dubbelbed in die hoofslaapkamer nie baie gerieflik nie en daar is 'n deurlopende slegte reuk wat daar hang van die strand wat vuil en onversorg is. Niemand maak die strand skoon van opdrifsels en dooie voëls nie wat die reuk vererger. Dis onplesierig om op die strand te gaan stap. Is by die oord se ontvangs aangemeld maar die dame daar blammeer die stadsraad wat versuim om daardie deel van die strand ook skoon te maak. Sal beslis nie weer daarheen gaan nie, is nie die geld werd nie. En die foto's van die wooneenhede is misleidend. Binne die lodge self lyk dit dalk soos julle voorstel maar beslis nie in die kothuise nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blue Bay Lodge & Resort's response

Dankie vir jou skrywe Eileen. Ons sit druk op die munisipaliteit om die strande skoon te maak en gaan self ook te minste een keer 'n maand om die gedeelte voor die oord skoon te maak maar as iets uit spoel uit die see uit is dit natuurlik, net soos seegras is dit maar deel van die natuur en nie iets wat mens kan beheer of voorspel nie so ons probeer ons bes om die strand skoon te hou. Ons probeer ook niemand te mislei nie. As jy op ons webtuiste gaan kyk sal jy presies fotos sien van elke liewe huisie net soos wat dit lyk. Die laaste ding wat ons wil doen is om mense te mislei en mense hier he wat ongelukkig is. Dus, ons het goedkoper en duurder kamers net soos enige oord of hotel en ons dui elke een aan op die webblad sodat almal weet waarin hulle bly. Mens kan tog nie na fotos van 'n B&B ontbyt kamer en kroeg kyk en verwag as jy ons goedkoopste huisie bespreek dit sal dieselfde lyk nie en daarom het ons die fotos op. Ons is jammer dat die huisies nie tot julle smaak is nie maar ek kan jou belowe dat hier baie mense is wat jaar na jaar in die huisies kom bly en mal is daaroor. So ek stel verseker voor dat julle volgende keer in die B&B kamers bly waar julle op die tweede verdieping nie die reuk van die see kan ruik nie en dan sal dit presies lyk soos die fotos waarna jy verwys.

Blue Bay Lodge & Resort
Leonie V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Leonie V
Family with young children

Mixed feelings.

Service at reception could have been better/more professional. We were not received in a friendly manner at all. We were also almost cheated with the money - they asked a larger amount than what we had to pay and when we asked about it the lady just said that they had made a mistake. The unit we were sent to had not been checked beforehand and on arrival the floor was under water. We phoned reception and they said they were on their way, but we had to phone a second time after a long wait. They then put us in a different unit. The photos on the website can really be updated. The place does not look like what we saw on the photos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemengde gevoelens.

Diens by ontvangs kon beter/meer professioneel gewees het. Ons was glad nie vriendelik ontvang. Ons was amper ingedoen met geld ook - hulle het 'n groter bedrag gevra as wat ons moes betaal en toe ons daaroor vra, het die dame net gesê dat hulle 'n fout gemaak het. Die eenheid waarna ons gestuur is, was nie vooraf nagegaan en met ons aankoms was die vloer onder water. Ons het ontvangs geskakel, en hulle het gesê dat hulle op pad is, maar ons moes 'n tweede keer skakel na 'n lang wag. Ons is toe na 'n ander eenheid oorgeplaas. Die foto's op die web kan gerus opgedateer word. Die plek lyk nie soos op die foto's wat ons gesien het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blue Bay Lodge & Resort's response

Dankie Leonie vir jou skrywe. Ons het alles in ag geneem en gaan verseker kyk om daaraan te werk. Die huisie was deur gegaan die oggend maar die lekkasie moes gebeur het na hulle daar was. Ontvangs het alles probeer doen en julle geskuif na 'n ander groter see uitsig eenheid toe en daar is jammer gesê oor die ongerief en die bietjie wag. Ons fotos op die web blad kan mens presies sien hoe elke huisie lyk op die web blad. Wat mense dikwels die fout maak is hulle kyk op die web blad na die B&B kamers en dan bespreek hulle in die selfsorg huisies. Ons het selfs 'n uitleg van die oord op die web blad waar jy kan loer na elke foto. Maar dankie, ons kan selfs verbeter as ons terugvoering het van kliënte.

Blue Bay Lodge & Resort
Milette S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Milette S
Family with young children

Beautiful wedding venue.

It was nice to stay close to the wedding venue, beautiful wedding venue. Good food.

Anna S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna S
With friends

Ongelooflike plek en mense.

Dit was 'n wonderlike plek en die diens was wonderlik. Kan die plek aanbeveel vir enige persoon/persone wat wil gaan rus en herlaai. Dankie, julle was fantasties.

Blue Bay Lodge & Resort's response

Baie dankie vir die mooi skrywe, ons waardeer die terugvoering en sien uit om julle gou weer hier te sien.

Blue Bay Lodge & Resort
Ursula C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ursula C
Family with teenagers

Die plek is mooi.

Die Lodge is baie netjies, maar daar is nie veel vir tieners om te doen nie. Dit is te ver van Langebaan af, so as jy op soek is na verblyf na aan Langebaan dan sou ek nie hierdie lodge aanbeveel nie. Hulle kan dalk dink om 'n klein yskas by te voeg in die kamers, dit sal 'n plus wees. Die meeste plekke bied dit en dalk ook lugversorging. Die strand voor die lodge is nie 'n swemstrand nie en is baie vuil. Die kos is baie lekker by hulle restaurant en die personeel is baie vriendelik. Jy is nie naby aan enige iets nie, en moet oral ry.

Kina P - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kina P
Family with teenagers

Goeie diens!

Ons het lekker gebly. Akkommodasie baie ruim met als wat mens benodig.

Chantal B - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal B
Family with young children

It was beyond our expectations!

Blue Bay has a very relaxing atmosphere. Just the pool closes a little bit too early ... Staff are very polite.

Bennie V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Bennie V
Family with young children

Het baie meer verwag, teleurgesteld.

Kan nie die strand geniet nie, dit stink. Restaurant was toe weens 'n privaat funksie en ons is nie in kennis gestel nie, ons moes toe ver ry vir 'n ordentlike ete. Die wooneenhede is netjies, maar oud. Ek en my gesin het nie die naweek geniet nie, dalk is dit net ons.

Charne P - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charne P
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly!

Lodge is sentraal geleë, personeel is vriendelik en behulpsaam. Restaurant se diens is uitstekend en kos baie lekker.

Johan H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan H
With friends

Die plek is perfek geleë, maar die personeel in die kombuis ... Ons het bitter lank gewag.

Die kamer was netjies en die linne skoon, maar ek moet se die kombuis en die restaurant het dringend aandag nodig. Ons het vir meer as 2 ure gewag vir ons kos, ons tafel was nie eers behoorlik gedek nie en daar was nie eers servette nie - ons moes vra! Die ontbyt was power. Die uitsig is asemrowend, maar die vensters is so vuil. Daar sal dringend na die bestuur van die plek moet gekyk word.

Rienie B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rienie B
With spouse/partner

Great!

Great plek om te bly, baie sentraal. Baie goeie diens.

Ohna P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ohna P
Family with young children

Waarde vir geld, maar sal nie weer hier kom kuier nie.

Ligging is perfek, wind het net vreeslik baie gewaai. Ons het lekker gekuier, maar die eenhede was nie skoon nie en die area buite by die braai-area was nie gereeld gevee nie. Die drom het ook later oorgeloop.

Ferdie L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ferdie L
With spouse/partner

Baie ruimte tot jou beskikking in die chalets, stil en netjies.

Verwelkomende ontvangs en goeie diens. Gerieflike chalet baie naby aan die waterfront. Restaurant het 'n pragtige uitsig en die diens is vriendelik.

Juanita V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juanita V
With friends

Friendly people and great service

Friendly people who assist with your queries and great service from employees and everyone. Different look to the lodges; natural and earthy yet classy!

Pieter O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter O
Family with young children

Goeie ervaring en waarde vir geld.

Goeie ervaring, maar die eenheid is redelik verouderd.

Hennie H - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie H
With spouse/partner

Kamers was baie netjies, het dit baie geniet. Sal weer daar bly.

Ontvangs en diens uitstekend. Die restaurant is ook baie goed. Ons sal weer van LekkeSlaap gebruik maak!

Lorraine P - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lorraine P
Family with teenagers

Lekker ontspan ...

Ons het heerlik ontspan, pragtige uitsig. Netjies eenheid. Die oord moet dalk net in die vervolg ander kliënte in kennis stel van troues en funksies.

Paul G - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul G

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Sarie N - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie N
With spouse/partner

Dit was 'n goeie ervaring, sal dit aanbeveel.

Sien die sterre hieronder.

Thea V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thea V
On business

Die verblyf was heerlik!

Ons het gevra om te skuif a.g.v. geen internetsein in een van die kothuise nie. Die personeel het ons geskuif en alles was piekfyn!

Maureen D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Maureen D
With friends

'n Rustige en skoon omgewing!

Sal dit waardeer as die oord gaste inlig van enige troues wat daar gaan plaasvind en indien van die gaste daar oornag. Hulle het vreeslik geraas en ons kon nie parkering kry vir ons voertuig nie.

Elize L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elize L
With spouse/partner

Diens glewer deur personeel was baie sleg

Ek sal baie huiwerig wees om aan te beveel. Die plekkie is pragtig gelee en het soveel potensiaal wat nie ontgin word nie. Was bv baie teleurgesteld bv dat niks gereel was vir Oujaarsaand en dat personeel ook nie vir ons ander alternatiewe kon aanbeveel. Ek moet ook se dat die 2 swart personeellede Oscar en Patrick se diens baie goed was in vergelyking met res van personeel. Diens baie stadig met van ogenoemdes,glad nie vriendelik nie. Personeel ook nie goed ingelig oor lodge of aanbevelings in omgewing nie.

Beatrix M - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Beatrix M
With spouse/partner

Wonderlik!

Die kos was heerlik en die personeel vriendelik!

Natasha L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasha L
With spouse/partner

Definitely will recommend it and will return again.

Unforgettable experience.

Lennert N - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lennert N
With spouse/partner

Skoon, netjies, kalm en rustig.

Lekker gebly!

From R1 400
per night (sleeps 2)
From R1 400
per night (sleeps 2)
From R1 400
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 134 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Garcillaria Crescent, Blouwaterbaai, Saldanha, 7395, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4NDk2ODFhLTVhMzktNDZiZi1iMTg3LTRjYTk3OWQ2Y2I5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (sleeps 2) 39 5 1 5 48 Garcillaria Crescent Blouwaterbaai 7395 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.995297326529 17.97333240509
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!