Moreletapark Accommodation at Blue Diamond Boutique Hotel | TravelGround
+33

Blue Diamond Boutique Hotel

Review Summary

4.1 out of 5from 17 reviews for Blue Diamond Boutique Hotel
Cleanliness
4.1/5
Service
3.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.9/5
Fanus T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanus T
On business

Het baie van die plek gehou.

Sal definitief weer daar gaan slaap. Sal definitief aanbeveel.

Jessica V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica V
With spouse/partner

Everything was neat and clean. Delicious breakfast.

Blue Diamond Boutique Hotel is very neat and clean. The breakfast is delicious and the staff are friendly. It is very central too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Blue Diamond Boutique Hotel is baie netjies en skoon. Die ontbyt is heerlik en die personeel is baie vriendelik. Die ook baie sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blue Diamond Boutique Hotel's response

Thank you for the lovely review. It was a pleasure having you stay with us. We look forward to welcoming you again.

Blue Diamond Boutique Hotel
Rachelle D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rachelle D
Individual traveler

Baie vriendelike en professionele diens!

Dankie vir die aangename verblyf en vriendelike diens. Die hotel se ligging was perfek vir die besoek aan Pretoria.

Maryke R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke R
On business

Fantastiese tyd gehad

Diens was ongelooflik goed, die "room service" het als net baie makliker gemaak vir my. Ongelooflik mooi, kos was fantasties teen bekostigbare pryse. Die executive room was asemrowend mooi en baie gemaklik, het baie tuis gevoel. Sal vir seker as ek weer in Pretoria omgewing is by Blue Diamond oorbly, sal dit aanbeveel vir enigiemand anders.

Blue Diamond Boutique Hotel's response

Many thanks for your kind comments, and we are glad we met your expectations. We look froward to welcoming you back soon.

Regards, Alan.

Blue Diamond Boutique Hotel
Salie C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Salie C
With friends

Uitstekend.

Verblyf en kamers was puik. Ontbyt was nie op standaard nie. Hopeloos te min vir al die gaste. Baie produkte was vroeg reeds klaar en partye kon nie kry nie.

Celia V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celia V
With spouse/partner

Good experience, would love to go again.

No reason for any complaints. I did, however, ask for decaffeinated coffee 2 days in advance, which they unfortunately didn't have. Apart from that the service was good, the food nicely prepared and the hotel clean and neat. Security also excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n goeie ervaring en ons sal weer soontoe gaan.

Daar was geen rede tot klagte nie. Ek het wel 2 dae vooraf vir kaffeienvrye koffie gevra, wat hulle ongelukkig nie gehad het nie. Verder was die diens goed, die kos keurig en die hotel skoon en netjies, veiligheid uitstekend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus Olivier O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Kobus Olivier O
With spouse/partner

Just pathetic, dirty, pathetic service.

The worst hotel I've ever stayed at and this includes Europe, America and hotels in the far north of Africa. It is a beautiful building. The staff are willing, but either just really bad at their job or not trained at all. The dining room, room and balcony are disgustingly dirty (I took photos of it). Aircon was faulty and not repaired when we reported it the second morning of our stay. At breakfast the plates were ice-cold and what was served was poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis eenvoudig heel swak, vuil en patetiese diens.

Dit is die swakste hotel wat ek nog ooit ervaar het en dit sluit Europa, Amerika en hotelle in die verre Noord-Afrika in. Dis 'n pragtige gebou. Die personeel is gewillig, maar swak of glad nie opgelei nie. Die eetkamer, kamer en balkon is vieslik vuil (ek het foto's geneem daarvan). Lugreëling was foutief en selfs nie herstel toe ons dit die tweede oggend van verblyf rapporteer het nie. Met ontbyt was die borde yskoud en wat voorgesit is was power.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blue Diamond Boutique Hotel's response

Goeie dag Kobus
Ek het hiervan kennis geneem en sal dit beslis reg stel en aandag daaraan gee.
Dankie vir die resensie en ek is baie jammer vir die slegte ondervinding hier by Blue Diamond Boutique Hotel.
Hoop u het ‘n geseënde dag verder.
Groete,
Jan Grootboom

Blue Diamond Boutique Hotel
Riaan D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
With spouse/partner

The rooms are well equipped, as one would expect from a boutique hotel, the hotel is neat and our 1 night at Blue Diamond was worth the money.

Even though we enjoyed our night, the hotel was lacking because they did not meet us at the door, we arrived at the hotel late and there was no one in the foyer, the security guard went to call the cleaning staff who showed us to our room and helped us carry our bags. We were also not informed as to what time breakfast would be served, I think that's because we didn't actually check in, but someone went ahead of us the previous day to ensure everything was in order at the hotel. I feel that the service in the foyer needs to be improved. Everything else was perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamers is goed ingerig soos mens verwag van 'n boutique hotel, die hotel is netjies en ons een aand by Blue Diamond was die geld werd.

Alhoewel ons die aand geniet het, het die hotel tekort geskiet om ons by die deur te ontmoet, ons het laat die aand by die hotel aangekom en daar was niemand in die voorportaal nie, die sekuruteitswag het skoonmakers gaan roep om ons na ons kamer te wys en te help tasse dra. Ons was ook nie ingelig oor hoe laat die ontbyt bedien word nie, ek dink dit is omdat ons nie self ingeteken het nie, maar iemand anders het vroeër die dag gaan seker maak alles is in orde by die hotel. Ek voel dat die diens in die voorportaal opgeskerp moet word, vir alles anders was die hotelbelewenis perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blue Diamond Boutique Hotel's response

Many thanks for your constructive comments and we will ensure we take your comments in a constructive manner and strive to ensure our service levels improve all the time.
Kind regards,
Alan

Blue Diamond Boutique Hotel
Lourette L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourette L
With spouse/partner

Treat.

Very nice stay. Everything was neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bederf.

Baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecelia G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cecelia G
On business

Comfortable and friendly.

Nice stay and good breakfast, nice central location, rooms were spacious, and clean, and staff were friendly. WiFi in the rooms would have been nice. Was only available in the dining hall.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en vriendelik.

Ons het lekker gebly en ontbyt was goed, was lekker sentraal vir ons, kamers was ruim en skoon en staff vriendelik. Sou net graag wifi in die kamers ook wou hê en nie slegs in die eetsaal nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blue Diamond Boutique Hotel's response

Many thanks for your comments Cecelia. We appreciate all the feedback from our guests.
Regards,
Alan

Blue Diamond Boutique Hotel
Dirkie E - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Dirkie E
With spouse/partner

Moet asb nooit weer iemand na die hotel verwys nie!

Dankie vir al julle hulp in verband met my bespreking. My terugvoer hier is dat julle asb nooit weer iemand na die hotel toe moet verwys nie! Dit doen die diens wat julle lewer skade aan. Niks was reg nie. Daar is te min parkeerplek vir die hoeveelheid kamers. Ons moes amper op die sypaadjie parkeer vir die aand. Toe ons inboek en die deur oopmaak was daar iemand ('n gas) reeds in ons kamer wat toe net die stort klaar gebruik het. Nadat ek aangedring het op 'n ander kamer was daar geen haardroër in kamer nie (ek het gebel voor dat ons gekom het en hulle het gesê dat daar is een in elke kamer.) Die nuwe kamer se lugversorging het het nie gewerk nie. Sondagoggend 07:00 was ons wakker gemaak met oorverdowende (Doef Doef) R&B musiek van die werkers wat die swembad-area skoonmaak.

Willie S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Willie S
With spouse/partner

Swak.

Swak swak swak. Die tweede kamer se matte was vuil, die gordyne en toilet was ook stukkend. Die eerste kamer het ander gaste ingehad toe ons die deur oopmaak. Dit was die eerste kamer waarvan ons die deurkaart (sleutel) gekry het en dit het ander gaste ingehad! Die gaste het vinnig by die skuifdeur uit na die swembad-area verdwyn waarop die hotel se personeellid aan ons gesê het dat ons maar in kamer 18 kan intrek. Ek het die kamer geweier en ons is kamer 16 gegee met foute soos bo uiteengesit. Ons wou die restaurant gebruik, maar daar was geen tafels of stoele in nie. Ons moes van hulle kamerdienste gebruik maak teen 'n ekstra koste. Die kos was puik. Ontbyt in die restaurant, die keer mét stoele en tafels, was puik. Die kelner was nie ervare nie, en daar was geen spyskaart nie - dit was maar 'n raai-raai ontbyt .

Leonie L - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leonie L
With spouse/partner

Lekker luukse gevoel.

Die hotel het werklik 'n luukse, moderne gevoel en voorkoms wat jou laat voel jy kry darem waarvoor jy betaal.

Riana P - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana P
With spouse/partner

Baie goeie keuse!

Sien die sterre hieronder.

Marlize S - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlize S
With spouse/partner

Fantasties, waarde vir geld.

Ek was aangenaam verras. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Hulle wil net help en jou gemaklik hou. Die ontbyt was ook heerlik en die diens baie vinnig. Ek het ook geen voorstelle vir verbetering nie, want alles was perfek!

Johan C - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld

Inboek was glad en vinnig. Kamers is van goeie gehalte en goed toegerus.nTee en koffie in kamer was egter nie voldoende - bv geen suiker net versoeter en baie rooibos tee en nie genoeg geworne tee. Ontbyt was bietjie deurmekaar - geen eetlepels of teelepels en moes lank wag vir kok om dit te bring. Geen menu beskikbaar en ons moes raai wat ons wou eet, maar kos was goed voorberei en baie lekker. Oor die algemeen 'n heerlike verblyf vir goeie waarde

Linda J - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda J
With spouse/partner

Die kamers is baie smaakvol en luuks. Baie lekker gebly!

Die spa en eetsaal was nie oop nie, wat 'n bietjie van 'n teleurstelling was. Maar die pragtige kamers het op gemaak daarvoor.

From R1 500
per night (for 2 people)
From R1 500
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 20 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 761 Rubestein Drive, Corner of Rubestein Drive and Wekker Street, Moreleta Park, 0181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MjFmNGI0LWZmMjYtNDEwMC05ZWM4LWU0NjZiNDJmMzQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (for 2 people) 17 5 1 5 761 Rubestein Drive Corner of Rubestein Drive and Wekker Street 0181 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.818802741531 28.294011354446
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com