The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Blue Diamond Lodge | TravelGround
+22

Blue Diamond Lodge

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 34 reviews for Blue Diamond Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Pieter V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter V
With spouse/partner

Vriendelikheid en netheid.

Blue Diamond Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen. Kamer was baie netjies en personeel baie hulpvaardig. Die goeie hantering van Covid-19 voorsorgmaaatreëls is noemenswaardig.

Jo V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo V
With friends

Uitsonderlik!

Hulle doen meer moeite as wat verwag word.

Tabo P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tabo P
With spouse/partner

Netjies met baie interessante terrein.

Kamer was ruim en vriendelike personeel het ons bedien.

Piet V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Piet V
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier.

Marcwill het ons vriendelik ontvang. Hy is professioneel, ook met die nakom van Kovid-19 regulasies. Die eenheid was netjies en skoon. Alles het gewerk. Die omgewing is baie mooi. Die bed was heerlik groot! Die ontbyt was heerlik. Ons het veilig gevoel.

J.c. S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
J.c. S
With friends

Al die blomme gesien.

Baie lekker gebly, vriendelik en hulpvaardig.

Welmare R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Welmare R
With spouse/partner

Gerieflik en groot geriewe.

Die verblyf was gerieflik, maar ek was teleurgesteld dat aandete op hul inligtingstuk verskyn as 'n diens, maar nie beskikbaar was nie.

Gerhard L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard L
With friends

Baie gesellig en aangenaam.

Goeie kontak met gaste. Goeie sorg gegee.

Anita C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita C
With spouse/partner

Lovely stay.

Lovely place, very neat and bed was incredibly comfortable. In Carat 7 unit you can look at the bathroom that is pealing and shower head is substandard, bathtub is far too small for an adult, bathroom is spacious enough for a larger bath.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het heerlik gebly.

Pragtige plek, baie netjies en bed was ongelooflik gemaklik. In Carat 7-eenheid kan gekyk word na badkamer wat afdop en stortkop is substandaard, bad is heeltemal te klein vir 'n volwassene, badkamer is ruim genoeg vir 'n groter bad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sue C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue C
With spouse/partner

Clean and comfortable room, great welcome.

A good location if staying in Springbok, welcoming staff, clean rooms with lots of amenities, would recommend for couples singles or families they appear to have rooms to suit all requirements. Great breakfast and nice staff.

Louise V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise V
With spouse/partner

Comfortable.

Welcoming - even though we were a little early they allowed us. Rooms very neat, and very secure parking. Slept well and breakfast was adequate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en gemaklik.

Vriendelik ontvang - al was ons effens vroeg het hulle ons toegelaat. Kamers baie netjies, en baie veilige parkering. Lekker geslaap en ontbyt was voldoende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wessel H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel H
With spouse/partner

We were impressed with the comfort of people and place.

Our reception were hearty. Accommodation above expected. They were helpful in setting up a braai for the evening in their beautiful backyard.

Suné G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Suné G
With spouse/partner

Convenient.

Nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelene J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annelene J
With spouse/partner

Blue Diamond Lodge het ons verwagtinge weereens oortref.

Dis ons tweede besoek aan die lodge. Ons sal beslis weer kom. Plek is baie netjies en die ontbyt was heerlik!

Andre B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
On business

My 3de oorbly, steeds baie gerieflik, heerlike ontbyt, vriendelike personeel, sommer net lekker!

Dit was baie aangenaam om by Blue Diamond oor te bly, die atmosfeer is great en die hele plek is goed onderhou en baie netjies. Niks uit sy plek nie. Bietjie onpersoonlik aangesien ons sommer ons sleutels in die eetkamers gelos het, mens sou miskien 'n tipe van "uit-boek" wou sien waar iemand darem net sê dankie vir die oorbly en of alles in orde was. Sal egter enige tyd weer daar bly.

Fay E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fay E
With friends

Springbok stopover.

Fantastic location set in the rocky hills. Very helpful and friendly staff. The owner was very happy to show us around and tell us the history of the property.

Tania S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania S
Family with teenagers

Lekker oornagverblyf.

Baie interessante plekkie en jy het die mooiste uitsig van die dorp vanaf die uitkykpunt. Ons het lekker oornag en almal was vriendelik en behulpsaam.

Helmien E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Helmien E
Family with young children

Netjiese ruim verblyf en is baie kindervriendelik.

Kamers vir familie-eenheid was baie netjies en ruim. Baie Skoon. Kinders het swembad baie geniet. Personeel was vriendelik. Ontbyt was lekker.

Johanri M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johanri M
With spouse/partner

Vir seker 'n Oasis.

Ons het baie lekker hier gebly. Kamers is mooi skoon met al die geriewe wat 'n mens nodig het. Die personeel en eienaars is baie gaaf en vriendelik. Baie goedjies om te sien en met twee swembaddens kan 'n mens lekker afkoel. Sal vir seker weer daar bly.

Suzette M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzette M
With spouse/partner

Lekker gekuier.

Netjies, veilig, interessante opset.

Rianza C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianza C
With spouse/partner

Werklik 'n diamant in Springbok!

Die kamer waarin ons gebly het was baie netjies en volledig toegerus. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die dame wat ons ontvang het, het spesiaal moeite gedoen sodat ons vroeër kon inboek as die normale inboektyd. Die hele opset van die gastehuis is baie besonders, daar was tot 'n klein staproete tussen die rotse/koppie agter die gastehuis. Die ontbyt elke oggend was heerlik en hulle was glad nie suinig met die kos nie. Ek sal die plek aan enige persoon aanbeveel.

Dr Johan T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dr Johan T
With spouse/partner

Absolutely wonderful.

What an unexpected surprise! Wonderful and friendly in every way. I couldn't have asked for a better place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut wonderlik.

Onverwagse en skitterende verrassing! In alle opsigte heerlik en hartlik. Kon nie beter voor gevra het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gail E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail E
With friends

Asemrowende plekkie wat my hart gesteel het.

Verblyf was fantasties. Gasheer was vriendelik en het ons tuis laat voel. Baie hulpvaardige personeel. Braaigeriewe uitstekend. Die rustigheid daar was 'n pluspunt veral na 'n harde week van werk. Ontbyt was uit die boonste rakke. Die plekkie is kindervriendelik. Die seuns het die middagswem geniet na die vroegoggend reën hulle bietjie bekommer het. Ek sal enigiemand aanbeveel om hier tuis te gaan.

Carl V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl V
Family with young children

Excellent!

From the time I booked everything was perfect, friendly service, great sleep, divine breakfast, delicious. You went out of your way to do everything perfectly, I can recommend you without thinking twice! Thanks again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik!

Van my bespreking was alles uit die boeke, vriendelike diens, heerlike geslaap, ontbyt was koninigskos, heerlik, Julle het uit pad gegaan om alles puik te doen, ek beveel julle plek met geruste hart aan enige persoon om daar te bly! Dankie nogmaals!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deirdre W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deirdre W
On business

Vriendelike mense, goeie diens, skoon en netjies.

Die verblyf was baie goed, netjies en gemaklik. Die personeel was altyd behulpsaam en vriendelik. Blue Diamond word hoog aan beveel in die springbok omgewing.

Francois M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois M
With spouse/partner

Standaard is hoog.

Soos 'n klein oase gevoel in baie warm weer.

Blue Diamond Lodge's response

We are happy that you enjoyed your stay with us. Thank you very much for your feedback.

Blue Diamond Lodge
Johan U - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan U
With friends

Baie aangenaam en vriendelik.

Lekker ontspan plekkie. Pragtige uitsig.

Blue Diamond Lodge's response

Ons is bly u het u tydjie saam met ons geniet. Baie dankie vir u resensie, ons waardeer alle terugvoering van ons gaste.

Blue Diamond Lodge
Francois D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois D
Family with teenagers

Beautiful Greece!

We had a very nice stay and the people were very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooie Griekeland.

Ons het baie lekker gebly en die mense is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anel B
Family with young children

Heerlike verkoelde kamers, en die swembad was net wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die pad.

Ons is hartlik ontvang. Die kamers was skoon en baie netjies. Die swembad was 'n heerlike lafenis na 'n lang dag op die pad. Hulle sou 5 sterre by my kry, sou hulle restaurant saans ook oop wees.

Neels S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels S
With spouse/partner

Netjies, rustig en waarde vir geld.

Kamers is uiters netjies en skoon. Rustige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige werkers.

Adell B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adell B
Family with teenagers

Lekker gebly.

Omgewing en gastehuis baie mooi. Was bietjie verwarring met ons inklokdatum. Nogsteeds lekker gebly.

Danie N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie N
With spouse/partner

'n Lafenis na 'n baie lang rit van Mariental in Namibië.

Die perfekte oornagplek vir enige iemand. Die gasheer en personeel is baie vriendelik en Blue Diamond Lodge voorsien in al jou behoeftes. So ook die ontbyt. Alles is baie keurig en smaaklik. Blue Diamond Lodge het vir seker ons mening oor Springbok ten goede verander. Ons sal ongetwyfeld weer daar bly wanneer ons na familie in Namibië gaan. Well done Blue Diamond Lodge.

Zonika L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zonika L
Family with teenagers

Was baie rustig en ontspanne.

Sal beslis weer daar gaan slaap. Was netjies en skoon. Mense was baie vriendelik en ons ontvang met ope arms.

Blue Diamond Lodge's response

Thank you very much for your review. We appreciate every guest's feedback and work to improve our services accordingly.

Blue Diamond Lodge
Johan B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie oulike plekkie, kan beslis aanbeveel.

Blue Diamond Lodge's response

Thank you for your feedback. We appreciate your review of our establishment and service. We hope to see you again in the future.

Blue Diamond Lodge
Marise H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marise H

Ons verblyf was aangenaam en het aan ons vereistes voldoen.

Die staf was uiters professioneel en behulpsaam, die kamers was volledig toegerus en die ontbyt was enorm.

Blue Diamond Lodge's response

Goeie dag Marise,

Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoering. Ons waardeer dit.

Vriendelike groete
Blue Diamond Lodge

Blue Diamond Lodge
From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
From R1 400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Unie Street, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NDE1OGIyLTAxZDItNGNlOS1iOTY5LWQ2OTRkMzBiZTM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 2 people) 34 5 1 5 19 Unie Street Springbok 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.660551922995 17.900577493918
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!